Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Kytie Koekblik se weeklikse artikel
Re: Die sonde en skuld van Afrikaner wees.... [boodskap #38122 is 'n antwoord op boodskap #38050] Vr, 05 Januarie 2001 12:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

lous wrote:

> Ek het mos gesê ek was sorry vir my misinterpretasie van jou loopbaan.
>
> Ek sien ook Danielle se aanmerking dat jy weereens (ek begin die jaar
> sleg) :) reg is. Dan gebruik ons die term dus verkeerd.

Nee Lou, jy begin die jaar goed. Deur man genoegte wees om te sien en te sê
wanneer jy verkeerd is.
Waar het jy vakansie gehou waar die water so 'n
salutêre invloed op jou gehad het?

Gloudina
Re: Die sonde en skuld van Afrikaner wees.... [boodskap #38123 is 'n antwoord op boodskap #38117] Vr, 05 Januarie 2001 13:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
PW Botha wrote:
>
> Jy bedoel seker nie vir die Hoi Poloi(gepeupel) nie

Ja ja ja - dinges jy my nou ook uit ou PW.

By the way, hoes dinge deesdae innie willernis - dis nou letterlik en
figuurlik bedoel :)
Re: Die sonde en skuld van Afrikaner wees.... [boodskap #38124 is 'n antwoord op boodskap #38050] Vr, 05 Januarie 2001 14:05 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Danielle wrote:
>
> On Fri, 05 Jan 2001 08:05:18 +0200, lous
> wrote:
>
>> Ek sien ook Danielle se aanmerking dat jy weereens (ek begin die jaar
>> sleg) :) reg is. Dan gebruik ons die term dus verkeerd. Hmm - alty
>> dgedog die hoi poloi is die smart ouens.
>
> Moenie sleg voel nie - jy is definitief nie die enigste
> ene wat so gedink het nie. Ek het self so gedink, en so het almal wat
> ek gevra het. Dis hoekom ek self moes gaan opsoek. Ek het dit maar
> net nie erken op daai stadium nie. :-)
>
/fluister on
O, dan is ek nie al een wat met stupitgeit geslaat is hier rond nie. Nou
voel ek sommer stukke beter ... dêm maar nou dat ek daaraan dink - dit
was dan een van my groot ambisies om een van die hoi poloi te word - en
nou moet ek uitvind my ambisie moes eintlik wees om nie een van die hoi
poloi te wees nie. Wys jou net hoe die vorige regering ons bedrieg het
né!! Maar ek sê vandag vir jou (swaai vinger en tuit lippe) - dit is
alls apartheid se skuld!!
/fluister off

Nee antie Gloudina - ons praat nie oor jou nie - maar stel in elk geval
maar die fountjie hoog op hoor, miskien is die bêtteries al weer pap!
Vorige onderwerp: Hello almal
Volgende onderwerp: Re: Amerikaanse when_we Afro's
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 23:37:25 MGT 2024