Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hello almal
Hello almal [boodskap #38078] Di, 02 Januarie 2001 08:11 na volgende boodskap
Dirk Matthee  is tans af-lyn  Dirk Matthee
Boodskappe: 16
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Eerstens; 'n voorspoedige Nuwejaar vir almal.
Ek is nuut op die NG en geniet julle praatjies - ek sit op die oomblik
hier in my kantoor letterlik in die skaduwee van Tafelberg en wonder net
waar al my mede Afrikaanssprekendes in die NG hulle in die wêreld
bevind?

MnrMin
Re: Hello almal [boodskap #38107 is 'n antwoord op boodskap #38078] Do, 04 Januarie 2001 08:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
KaapseKind  is tans af-lyn  KaapseKind
Boodskappe: 82
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Volle Lid
Welkom Dirk!

Ek kom maar min hier, maar vind dit ontspannend.
Hoop jy geniet dit.
My beste raad is; neem alles en meestal almal met 'n tikkie sout.

Vriendelike groete, ook uit die Kaap.

KaapseKind

"Dirk Matthee" skryf in boodskap news:3A518D27.9AD3C4A6@eng.uct.ac.za...
> Eerstens; 'n voorspoedige Nuwejaar vir almal.
> Ek is nuut op die NG en geniet julle praatjies - ek sit op die oomblik
> hier in my kantoor letterlik in die skaduwee van Tafelberg en wonder net
> waar al my mede Afrikaanssprekendes in die NG hulle in die wêreld
> bevind?
>
> MnrMin
>
Re: Hello almal [boodskap #38112 is 'n antwoord op boodskap #38078] Do, 04 Januarie 2001 21:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hallo en welkom, Dirk!

Jy gaan vind dat dit meer baklei as gesels is hier. Toe ek twee weke
gelede tydens my verlof (verlof wat nog steeds duur) bietjie rondkrap
op die NET met die woord "Afrikaans' kom ek op dié site af wat werklik
ook 'n baie beskrywende url het:

http://fight.at/afrikaans/

Wie se breinkind dit is weet ek nie maar dat dit iemand van die groep
is, is seker.

Voorspoed tot later

DD

On Tue, 02 Jan 2001 10:11:19 +0200, Dirk Matthee
wrote:

> Eerstens; 'n voorspoedige Nuwejaar vir almal.
> Ek is nuut op die NG en geniet julle praatjies - ek sit op die oomblik
> hier in my kantoor letterlik in die skaduwee van Tafelberg en wonder net
> waar al my mede Afrikaanssprekendes in die NG hulle in die wêreld
> bevind?
>
> MnrMin
Re: Hello almal [boodskap #38114 is 'n antwoord op boodskap #38112] Do, 04 Januarie 2001 22:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
Erg Grappig ( leuk) de nagel op zijn kop......
Is dit ook een ZA spreekwoord?? ;-))

Grt Emmy

"Davie Davis" skryf in boodskap news:5ep95tg57it1f7c61v9g9e1oufit70rqb1@4ax.com...
>
> Hallo en welkom, Dirk!
>
> Jy gaan vind dat dit meer baklei as gesels is hier. Toe ek twee weke
> gelede tydens my verlof (verlof wat nog steeds duur) bietjie rondkrap
> op die NET met die woord "Afrikaans' kom ek op dié site af wat werklik
> ook 'n baie beskrywende url het:
>
> http://fight.at/afrikaans/
>
> Wie se breinkind dit is weet ek nie maar dat dit iemand van die groep
> is, is seker.
>
> Voorspoed tot later
>
> DD
>
>
> On Tue, 02 Jan 2001 10:11:19 +0200, Dirk Matthee
> wrote:
>
>> Eerstens; 'n voorspoedige Nuwejaar vir almal.
>> Ek is nuut op die NG en geniet julle praatjies - ek sit op die oomblik
>> hier in my kantoor letterlik in die skaduwee van Tafelberg en wonder net
>> waar al my mede Afrikaanssprekendes in die NG hulle in die wêreld
>> bevind?
>>
>> MnrMin
>
Re: Hello almal [boodskap #38119 is 'n antwoord op boodskap #38112] Vr, 05 Januarie 2001 06:26 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Sien ook www.fortunecity.com/skyscraper/basic/2006

Heel vermaaklik - nou wonder ek wie die outeur is??

Davie Davis wrote:
>
> Hallo en welkom, Dirk!
>
> Jy gaan vind dat dit meer baklei as gesels is hier. Toe ek twee weke
> gelede tydens my verlof (verlof wat nog steeds duur) bietjie rondkrap
> op die NET met die woord "Afrikaans' kom ek op dié site af wat werklik
> ook 'n baie beskrywende url het:
>
> http://fight.at/afrikaans/
>
> Wie se breinkind dit is weet ek nie maar dat dit iemand van die groep
> is, is seker.
>
> Voorspoed tot later
>
> DD
>
> On Tue, 02 Jan 2001 10:11:19 +0200, Dirk Matthee
> wrote:
>
>> Eerstens; 'n voorspoedige Nuwejaar vir almal.
>> Ek is nuut op die NG en geniet julle praatjies - ek sit op die oomblik
>> hier in my kantoor letterlik in die skaduwee van Tafelberg en wonder net
>> waar al my mede Afrikaanssprekendes in die NG hulle in die wêreld
>> bevind?
>>
>> MnrMin
Vorige onderwerp: Sondes van die Vaders
Volgende onderwerp: Re: Kytie Koekblik se weeklikse artikel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 06:58:38 MGT 2024