Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Amerikaanse when_we Afro's
Re: Amerikaanse when_we Afro's [boodskap #38020] Do, 28 Desember 2000 18:00 na volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Daar is 'n ng met die naam:
soc.culture.south-africa.afrikaans.when_we
Re: Amerikaanse when_we Afro's [boodskap #38070 is 'n antwoord op boodskap #38020] So, 31 Desember 2000 17:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
:Hahaha, ek hou van jou droe sin van humor!

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
sowwy, het alleen gedrink, ek het bietjie droëwyn gehad toe
ek dit geskryf het .... :-)
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
/me skink vir Danielle ook 'n droërige wittetjie van die
swartland, "die snoek oppie kole sal so oor 'n uur reg wees,
as ek dit nie haal nie, moet jy maar oorvat"

oppie nuwe jaar .... danielle !

da gaany ....... tjorts ....

waasie mistletoe? ...... my vrou neem dit elke keer weg as
daar mooi mense oppie ou jaar kom kuier :-(

--
Re: Amerikaanse when_we Afro's [boodskap #38081 is 'n antwoord op boodskap #38020] Di, 02 Januarie 2001 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Danielle is jy nie dalk OM nie ?klink darem baie soos hy

Danielle wrote in message ...
> On Sun, 31 Dec 2000 19:45:41 +0200, "Tobie" wrote:
>
>
>> sowwy, het alleen gedrink, ek het bietjie droëwyn gehad toe
>> ek dit geskryf het .... :-)
>
> Ag sies, en waar is MYNE? Ek moet maar hierdie ou soet
> Amerikaanse valley wyn gewoond raak. Dis darem nie rerig sleg nie,
> net vreeslik duur vir goeie wyn, en as mens die Kaapse wyne gewoond
> is, dan proe ander mos maar net nie reg nie! :-)
>
>> /me skink vir Danielle ook 'n droërige wittetjie van die
>> swartland, "die snoek oppie kole sal so oor 'n uur reg wees,
>> as ek dit nie haal nie, moet jy maar oorvat"
>
> Reg so...my mond water al. :-) Tuisgebakte brood en moskonfyt ook?
>
>> oppie nuwe jaar .... danielle !
>
> oppie nuwe jaar...oom tobie!
>
>> da gaany ....... tjorts ....
>
> tjorts...kan ek nog enetjie kry seblief?
>
>> waasie mistletoe? ...... my vrou neem dit elke keer weg as
>> daar mooi mense oppie ou jaar kom kuier :-(
>
> LOL!
>
Re: Amerikaanse when_we Afro's [boodskap #38092 is 'n antwoord op boodskap #38020] Wo, 03 Januarie 2001 07:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Daar is baie wat gese word as iemand dronk is :
Hier 'n paar wat ek vinneg aan kan dink wat gereeld gebruik work
Hy's OM
Hy's OP
Hy's so warm soos 'n stoofplaat
Hy't 'n ingeboude systap
Hy's vrrrot
Hy't te hard bottie gevat
Hy's blink geskink

Danielle wrote in message ...
> On Tue, 02 Jan 2001 11:24:10 -0500, Danielle
> wrote:
>
>> On Tue, 2 Jan 2001 14:04:12 +0200, "Krokkie" wrote:

>>> Danielle is jy nie dalk OM nie ?klink darem baie soos hy

>> Nee, dis maar net my morning chant (OM) wat jy daar hoor! :-))

>> Wie is OM?
>
> P.S Vergeet om te vra...se mens nog iemand is "om" as hy om
> is...er...ek bedoel as hy dronk is? Wel, Krokkie ek was OM, maar nou
> is ek reg - ek DINK! :-)
>
Re: Amerikaanse when_we Afro's [boodskap #38129 is 'n antwoord op boodskap #38020] Vr, 05 Januarie 2001 20:03 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
krokkie klink TRUNSWAALS .........

..... heheheheh

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

:LOL! Ek was heeltemal te lank weg. Is jy 'n Vaalpens, of
Kypie (?sp)
Vorige onderwerp: Re: Kytie Koekblik se weeklikse artikel
Volgende onderwerp: terug na 'n meer as 'n maand verlof...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 12:55:48 MGT 2024