Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Amerikaanse when_we Afro's
|
|
Re: Amerikaanse when_we Afro's [boodskap #38081 is 'n antwoord op boodskap #38020] |
Tue, 02 January 2001 12:04   |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Danielle is jy nie dalk OM nie ?klink darem baie soos hy
Danielle wrote in message ...
> On Sun, 31 Dec 2000 19:45:41 +0200, "Tobie" wrote:
>
>
>> sowwy, het alleen gedrink, ek het bietjie droëwyn gehad toe
>> ek dit geskryf het .... :-)
>
> Ag sies, en waar is MYNE? Ek moet maar hierdie ou soet
> Amerikaanse valley wyn gewoond raak. Dis darem nie rerig sleg nie,
> net vreeslik duur vir goeie wyn, en as mens die Kaapse wyne gewoond
> is, dan proe ander mos maar net nie reg nie! :-)
>
>> /me skink vir Danielle ook 'n droërige wittetjie van die
>> swartland, "die snoek oppie kole sal so oor 'n uur reg wees,
>> as ek dit nie haal nie, moet jy maar oorvat"
>
> Reg so...my mond water al. :-) Tuisgebakte brood en moskonfyt ook?
>
>> oppie nuwe jaar .... danielle !
>
> oppie nuwe jaar...oom tobie!
>
>> da gaany ....... tjorts ....
>
> tjorts...kan ek nog enetjie kry seblief?
>
>> waasie mistletoe? ...... my vrou neem dit elke keer weg as
>> daar mooi mense oppie ou jaar kom kuier :-(
>
> LOL!
>
|
|
|
|
Re: Amerikaanse when_we Afro's [boodskap #38129 is 'n antwoord op boodskap #38020] |
Fri, 05 January 2001 20:03  |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
krokkie klink TRUNSWAALS .........
..... heheheheh
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
:LOL! Ek was heeltemal te lank weg. Is jy 'n Vaalpens, of
Kypie (?sp)
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 20:49:15 UTC 2025
|