Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Re: boot cd
Re: boot cd [boodskap #37666] So, 10 Desember 2000 19:09 na volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
die probleem is, ek het n hp9350i en die sagteware sien nie my cd writer ni.
cd creator (4.02) ien hom, maar ek kan dit nerens aflaai nie

"FoKapI" skryf in boodskap news:eoi73tgh40e46hoha0b5q7kbpk3bconcgu@4ax.com...
> On Sun, 10 Dec 2000 19:21:36 +0200, "koos" wrote:
>
>> is daar iemand wat my kan vertel hoe om n boot cd te maak?
>
> Hoezzzit ou Koos...natuurlik kan iemand jou vertel. Gaan laai Nero af
> by www.ahead.de en volg eenvoudig die instruksies om 'n boot CD te
> maak. Baie maklik.
> As jy op 'n Sun werkstasie is, is dit natuurlik nog makliker, maar ek
> neem aan "Koos" sal op 'n Windoze 98 sisteem werk?
> http://nikko.simplenet.com/goldentime/bootcd01.htm
>
Re: boot cd [boodskap #37671 is 'n antwoord op boodskap #37666] Ma, 11 Desember 2000 00:53 Na vorige boodskap
jgdebeer  is tans af-lyn  jgdebeer
Boodskappe: 37
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Volle Lid
Ek sal ook graag wou weet. Dankie by voorbaat.

"koos" skryf in boodskap news:910e35$bu7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> is daar iemand wat my kan vertel hoe om n boot cd te maak?
>
Vorige onderwerp: PC Help?
Volgende onderwerp: Telkom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 17:36:23 MGT 2024