Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ken iemand vir Cindy?
Ken iemand vir Cindy? [boodskap #37622] Do, 07 Desember 2000 00:00 na volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek's op soek na 'n liedjie oor Cindy. Dit het omtrent twintig jaar gelede
uitgekom. Ek kan nie eers 'n sinnetjie uit die liedjie onthou nie. Ek het
Napster deurgesoek maar kan hom nie kry nie. As iemand dalk weet, sê my asb.

'n Dankbare
Skunk
Re: Ken iemand vir Cindy? [boodskap #37647 is 'n antwoord op boodskap #37622] Vr, 08 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskap
GROOTBAAS  is tans af-lyn  GROOTBAAS
Boodskappe: 25
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek het bietjie in 'n boks vol tapes in my garage gaan krap en die tape se
cover gevind. Lyk of my kinders bietjie in die boks "gespeel" het.
Hier is all detail soos op die cover

CINDY * (P.S.M. Records) Peter , Sue & Marc
(P.Reber-R.Zuckowski) Contagious Music 1977

Laat weet as jy dit gekry het

Krokkie

"Skunk" skryf in boodskap news:90o211$dsr$1@azure.nl.gxn.net...
> Wie was die kunstenaar? (Dankie vir jou vinnige antwoord!!!
>
>
> Krokkie schreef in berichtnieuws
> 3a2f7af3$0$228@helios.is.co.za...
>> Dit was op POP SHOP 5. Ongelukkig het ek dit net op Tape.
>>
>> Krokkie
>>
>> Skunk wrote in message ...
>>> Ek's op soek na 'n liedjie oor Cindy. Dit het omtrent twintig jaar gelede
>>> uitgekom. Ek kan nie eers 'n sinnetjie uit die liedjie onthou nie. Ek het
>>> Napster deurgesoek maar kan hom nie kry nie. As iemand dalk weet, sê my
>> asb.
>>>
>>> 'n Dankbare
>>> Skunk
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Vul jou inkomste aan en/of omskep dit in jou permanente inkomste
Volgende onderwerp: Waar kom ons verdaan?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:51:26 MGT 2024