Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ken iemand vir Cindy?
Ken iemand vir Cindy? [boodskap #37622] |
Thu, 07 December 2000 00:00  |
Skunk
Boodskappe: 192 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek's op soek na 'n liedjie oor Cindy. Dit het omtrent twintig jaar gelede
uitgekom. Ek kan nie eers 'n sinnetjie uit die liedjie onthou nie. Ek het
Napster deurgesoek maar kan hom nie kry nie. As iemand dalk weet, sê my asb.
'n Dankbare
Skunk
|
|
|
Re: Ken iemand vir Cindy? [boodskap #37647 is 'n antwoord op boodskap #37622] |
Fri, 08 December 2000 00:00  |
GROOTBAAS
Boodskappe: 25 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek het bietjie in 'n boks vol tapes in my garage gaan krap en die tape se
cover gevind. Lyk of my kinders bietjie in die boks "gespeel" het.
Hier is all detail soos op die cover
CINDY * (P.S.M. Records) Peter , Sue & Marc
(P.Reber-R.Zuckowski) Contagious Music 1977
Laat weet as jy dit gekry het
Krokkie
"Skunk" skryf in boodskap news:90o211$dsr$1@azure.nl.gxn.net...
> Wie was die kunstenaar? (Dankie vir jou vinnige antwoord!!!
>
>
> Krokkie schreef in berichtnieuws
> 3a2f7af3$0$228@helios.is.co.za...
>> Dit was op POP SHOP 5. Ongelukkig het ek dit net op Tape.
>>
>> Krokkie
>>
>> Skunk wrote in message ...
>>> Ek's op soek na 'n liedjie oor Cindy. Dit het omtrent twintig jaar gelede
>>> uitgekom. Ek kan nie eers 'n sinnetjie uit die liedjie onthou nie. Ek het
>>> Napster deurgesoek maar kan hom nie kry nie. As iemand dalk weet, sê my
>> asb.
>>>
>>> 'n Dankbare
>>> Skunk
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 10:17:32 UTC 2025
|