Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Digter mer Russiese of Oos -Europese naam?
Digter mer Russiese of Oos -Europese naam? [boodskap #37573 is 'n antwoord op boodskap #37574] Di, 05 Desember 2000 00:00 na volgende boodskap
Freddie Marais  is tans af-lyn  Freddie Marais
Boodskappe: 6
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hi daar

So 'n paar dae gelede was hier een of twee gedigte van 'n persoon met 'n
Oos-Europees klionkende naam - een was oor die skoonmaak en regmaak van die
stad na 'n oorlog.

A.g.v. 'n stelsel 'crash' het ek ditr nou verloor. kan iemand asb weer pos
of vir my aanstuur.

Baie dankie

Freddie
Re: Digter mer Russiese of Oos -Europese naam? [boodskap #37574 is 'n antwoord op boodskap #37573] Di, 05 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Freddie Marais wrote:

> Hi daar
>
> So 'n paar dae gelede was hier een of twee gedigte van 'n persoon met 'n
> Oos-Europees klionkende naam - een was oor die skoonmaak en regmaak van die
> stad na 'n oorlog.
> kan iemand asb weer pos
> of vir my aanstuur.
>

Was die gedig in Afrikaans?
Kan jy bietjie meer inligting gee. Ek kan nie
so 'n gedig onthou nie.

Gloudina
Re: Digter mer Russiese of Oos -Europese naam? [boodskap #37595 is 'n antwoord op boodskap #37574] Wo, 06 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Freddie Marais wrote:

> Hi
>
> Ja, 'n Afrikaanse vertaling. Goed gedoen
>
> Dankie
>

Ek moes dit gemis het. Kan nie so iets onthou
nie. Jammer. Het jy in die argiewe gekyk?

Gloudina
Re: Digter mer Russiese of Oos -Europese naam? [boodskap #37596 is 'n antwoord op boodskap #37574] Wo, 06 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Freddie Marais wrote:

> Dankie.
>
> SO 'n lekker vervelige halfuurtjie in deja en ek het hom. Op 29/11 nou die
> dag gestuur deur Sandra Nortje. Titel van pos:
> Vertaling: Einde en begin van Wislawa Szymborska
>

OK. Ek kon daardie een nie lees nie, want dit was net
in kode op ons masjien, en ek wou dit nie probeer oopmaak
nie. Kan jy dit miskien herpos?

Gloudina
Re: Digter mer Russiese of Oos -Europese naam? [boodskap #37597 is 'n antwoord op boodskap #37574] Wo, 06 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Freddie Marais  is tans af-lyn  Freddie Marais
Boodskappe: 6
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hi daar

Hier is hy. Ongelukkig een woord onleesbaar,

Einde en begin

Na elke oorlog
moet iemand opruim.
Min of meer netjies
word dit tenslotte nie vanself nie.

Iemand moet die puin
opsy skuif
sodat die vragwaens met lyke
oor die pad kan ry.

Iemand moet waad
deur die slyk en die as,
die vere van rusbanke,
die splinters van glas
en die bloederige vodde.

Iemand moet 'n balk aansleep
om die muur te stut,
iemand die ruit vervang,
die deur in die skarniere optel.

Fotogenies is dit nie
en dit neem jare.
Alle kameras is al
na 'n ander oorlog.

Die br+APs-e moet terug
en die stasies opnuut.
Van die opstroop
gaan moue aan flarde.

Met 'n besem in die hand
vertel iemand nog hoe dit was.
Iemand fluister en knik
met 'n hoof wat nog nie afgeklets is nie.
Maar by hulle in die buurt
duik al gou diegene op
vir wie dit begin verveel.

Soms sal iemand nog
onder 'n struik
deurgeroeste argumente opgrawe
en dit na die vullishoop bring.

Hulle wat weet
waaroor dit hier gaan,
moet wyk voor hulle
wat weinig weet.
En minder as weinig.
En ten slotte so goed as niks.

In die gras, oorwoekerd
deur oorsaak en gevolg,
moet iemand loop wat
met 'n aar tussen sy tande
na die wolke staar.

skryf in boodskap news:3A2E8905.9E3AC9F@home.com...
> Freddie Marais wrote:
>
>> Dankie.
>>
>> SO 'n lekker vervelige halfuurtjie in deja en ek het hom. Op 29/11 nou die
>> dag gestuur deur Sandra Nortje. Titel van pos:
>> Vertaling: Einde en begin van Wislawa Szymborska
>>
>
> OK. Ek kon daardie een nie lees nie, want dit was net
> in kode op ons masjien, en ek wou dit nie probeer oopmaak
> nie. Kan jy dit miskien herpos?
>
> Gloudina
>
Re: Digter mer Russiese of Oos -Europese naam? [boodskap #37598 is 'n antwoord op boodskap #37574] Wo, 06 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Freddie Marais  is tans af-lyn  Freddie Marais
Boodskappe: 6
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dankie.

SO 'n lekker vervelige halfuurtjie in deja en ek het hom. Op 29/11 nou die
dag gestuur deur Sandra Nortje. Titel van pos:
Vertaling: Einde en begin van Wislawa Szymborska

Skitterend. Nog van die ou asseblief.

Dankie vir almal wat die gedigte pos, veral ook G @home.

Freddie Marais

skryf in boodskap news:3A2E3F74.65449B0A@home.com...
> Freddie Marais wrote:
>
>> Hi
>>
>> Ja, 'n Afrikaanse vertaling. Goed gedoen
>>
>> Dankie
>>
>
> Ek moes dit gemis het. Kan nie so iets onthou
> nie. Jammer. Het jy in die argiewe gekyk?
>
> Gloudina
>
Re: Digter mer Russiese of Oos -Europese naam? [boodskap #37602 is 'n antwoord op boodskap #37574] Wo, 06 Desember 2000 03:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Freddie Marais  is tans af-lyn  Freddie Marais
Boodskappe: 6
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hi

Ja, 'n Afrikaanse vertaling. Goed gedoen

Dankie

skryf in boodskap news:3A2D7509.D2C54E89@home.com...
> Freddie Marais wrote:
>
>> Hi daar
>>
>> So 'n paar dae gelede was hier een of twee gedigte van 'n persoon met 'n
>> Oos-Europees klionkende naam - een was oor die skoonmaak en regmaak van die
>> stad na 'n oorlog.
>> kan iemand asb weer pos
>> of vir my aanstuur.
>>
>
> Was die gedig in Afrikaans?
> Kan jy bietjie meer inligting gee. Ek kan nie
> so 'n gedig onthou nie.
>
> Gloudina
>
Re: Digter mer Russiese of Oos -Europese naam? [boodskap #37625 is 'n antwoord op boodskap #37574] Do, 07 Desember 2000 02:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Freddie Marais wrote:

> Einde en begin
>
> Na elke oorlog
> moet iemand opruim.
> Min of meer netjies
> word dit tenslotte nie vanself nie.
>

Baie dankie.

Gloudina
Re: Digter mer Russiese of Oos -Europese naam? [boodskap #37632 is 'n antwoord op boodskap #37574] Do, 07 Desember 2000 06:30 Na vorige boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Freddie Marais" schreef...
> Hier is hy. Ongelukkig een woord onleesbaar,

> Die br+APs-e moet terug


Het waren "brűe" (bruggen).

Groeten,
Arthur
Vorige onderwerp: "Volmaan" deur CHRISTINE BARKHUIZEN LE ROUX
Volgende onderwerp: "stokperdjie 1948-1994" deur CHRISTINE BARKHUIZEN LE ROUX
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 13:48:18 MGT 2024