| Wie is 'n Afrikaaner? [boodskap #37217] |
Ma., 27 November 2000 00:00  |
Ernst v Biljon
Boodskappe: 257 Geregistreer: Maart 1999
|
Senior Lid |
|
|
Nou, die vraag het ek baie keer gehoor vra. Maar, wat is die antwoord?
Afrikaaner families is:
1) Die families in SA wat hulle voorgeslagte kan navors en, gevestig is
voor die 1700 of, miskien voor 1820 (voor die Britse settelaars).
2) Dit is alle families wat in SA woonagtig is wat Afrikaans sprekend is
3) Dit is families wat volgens die Apartheid era gklasifisieer as blank
en Afrikaans sprekend was
4) Dit is families wat voorvaders het wat in die Groot Trek deelgeneem
het
5) Dit is geen van die bogenoem gevalle nie
6) Dit is al die bogenoemde gevalle
Wat dan is 'n Boer?
1) Dit is 'n persoon wat 'n plaas besit
2) Dit is 'n persoon wat land en akkerbou beoefen
3) Dit is 'n subgroep Afrikaaners (selektief gekies)
4) Dit is 'n groep wat 'n familid het wat in die 32ste batallion (baie
soos die Selloos (sp) Scouts) geveg het.
6) Dit is almal wat wraaksigtig rassisties is teenoor almal wat nie van
dieselfde ras as hulle is nie (wat ookal die ras mag beteken)
6) Dit is geen van die bogenoem gevalle nie
7) ) Dit is al die bogenoemde gevalle
So, wat betek hierdie terme dan?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wie is 'n Afrikaaner? [boodskap #37631 is 'n antwoord op boodskap #37603] |
Do., 07 Desember 2000 05:51  |
Dirkie
Boodskappe: 103 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
EB miskien moet jy net eers jou boodskap deur lees voor jy die send knoppie
druk. Ek het al 'n paar keer jou boodskappe verkeerd verstaan agv die spel
en taal foute.
Ek
"E Bessinger" skryf in boodskap news:3a2dc29c.0@news1.mweb.co.za...
> Nee, ek weet nie. Dink jy dit is 'n Afrikaner? Ek probeer nog steeds die
> vastkry aan die woorde 'Afrikaner' en 'Boer'.
>
> "Julian de Beer" wrote in message
> news:3a2c7f49@clear.net.nz...
>> Wat van iemand wat Geloftedag (16Desember) gedenk.
>>
>> "E Bessinger" wrote in message
>> news:3a21e8d1.0@news1.mweb.co.za...
>>> Nou, die vraag het ek baie keer gehoor vra. Maar, wat is die antwoord?
>>>
>>> Afrikaaner families is:
>>>
>>> 1) Die families in SA wat hulle voorgeslagte kan navors en, gevestig is
>>> voor die 1700 of, miskien voor 1820 (voor die Britse settelaars).
>>>
>>> 2) Dit is alle families wat in SA woonagtig is wat Afrikaans sprekend is
>>>
>>> 3) Dit is families wat volgens die Apartheid era gklasifisieer as blank
>>> en Afrikaans sprekend was
>>>
>>> 4) Dit is families wat voorvaders het wat in die Groot Trek deelgeneem
>>> het
>>>
>>> 5) Dit is geen van die bogenoem gevalle nie
>>>
>>> 6) Dit is al die bogenoemde gevalle
>>>
>>> Wat dan is 'n Boer?
>>>
>>> 1) Dit is 'n persoon wat 'n plaas besit
>>>
>>> 2) Dit is 'n persoon wat land en akkerbou beoefen
>>>
>>> 3) Dit is 'n subgroep Afrikaaners (selektief gekies)
>>>
>>> 4) Dit is 'n groep wat 'n familid het wat in die 32ste batallion (baie
>>> soos die Selloos (sp) Scouts) geveg het.
>>>
>>> 6) Dit is almal wat wraaksigtig rassisties is teenoor almal wat nie van
>>> dieselfde ras as hulle is nie (wat ookal die ras mag beteken)
>>>
>>> 6) Dit is geen van die bogenoem gevalle nie
>>>
>>> 7) ) Dit is al die bogenoemde gevalle
>>>
>>> So, wat betek hierdie terme dan?
>>>
>>
>
|
|
|
|