Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Einde van die jaar
Einde van die jaar [boodskap #37566] Di, 05 Desember 2000 00:00
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Aan almal op die nuusgroep sê ek ook maar Geseënde Kersfees en 'n
Voorspoedige Nuwejaar. Gaan ook so 'n bietjie uitspan na 'n jaar se
swoeg en sweet Laat ons nou maar al die strydbyle begrawe en in vrede en
harmonie saamleef. Dis seker nie nodig dat ons mekaar so slegsê net
omdat ons verskillende standpunte het nie.
Groetnis
Christo
Re: Einde van die jaar [boodskap #37567 is 'n antwoord op boodskap #37566] Di, 05 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Stem saam met jou Christo. Geniet jou kersfees en mag jy 'n goeie nuwe jaar
h�

Elaine

skryf in boodskap news:3A2D3E21.D2EE685E@eskom.co.za...
> Aan almal op die nuusgroep sê ek ook maar Geseënde Kersfees en 'n
> Voorspoedige Nuwejaar. Gaan ook so 'n bietjie uitspan na 'n jaar se
> swoeg en sweet Laat ons nou maar al die strydbyle begrawe en in vrede en
> harmonie saamleef. Dis seker nie nodig dat ons mekaar so slegsê net
> omdat ons verskillende standpunte het nie.
> Groetnis
> Christo
>
Re: Einde van die jaar [boodskap #37568 is 'n antwoord op boodskap #37566] Di, 05 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskap
DB  is tans af-lyn  DB
Boodskappe: 11
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek stem saam......!!!!!!!!!

skryf in boodskap news:3A2D3E21.D2EE685E@eskom.co.za...
> Aan almal op die nuusgroep sê ek ook maar Geseënde Kersfees en 'n
> Voorspoedige Nuwejaar. Gaan ook so 'n bietjie uitspan na 'n jaar se
> swoeg en sweet Laat ons nou maar al die strydbyle begrawe en in vrede en
> harmonie saamleef. Dis seker nie nodig dat ons mekaar so slegsê net
> omdat ons verskillende standpunte het nie.
> Groetnis
> Christo
>
Vorige onderwerp: Volkskrant
Volgende onderwerp: soek raad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 22:01:08 MGT 2024