Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Suidwesters
Suidwesters [boodskap #37520] Sa, 02 Desember 2000 08:35 na volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Mens hoor van baie Suid-Afrikaners wat die pad gevat het buiteland
toe.......is daar enige Suidwesters in hierdie groep?
Re: Suidwesters [boodskap #37546 is 'n antwoord op boodskap #37520] Ma, 04 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskap
ant  is tans af-lyn  ant
Boodskappe: 15
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Junior Lid
My pa, en sy voorgeslagte kom ook van SWA/Namibia af, en ek wil ook graag
weet of daar van sy voorgeslagte, en dus van my verlangse famielie daar is?

"Ockie van Schalkwyk" skryf in boodskap news:90a8i8$1kmq$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Mens hoor van baie Suid-Afrikaners wat die pad gevat het buiteland
> toe.......is daar enige Suidwesters in hierdie groep?
>
Vorige onderwerp: Viverridae
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Suidelike Afrika Ru Olie Verskaffings Inisiatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 03:17:46 MGT 2024