Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sue Backtrack
Sue Backtrack [boodskap #37432] Do, 30 November 2000 00:00 na volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Sue" wrote:
>
> Skunk says...
>
>> Nes ek dink ek hou van Sue, kom sy met snert soos "onopgevoede AFRIKAANS
>> sprekende mans".
>
> Dit maak nie vir my saak of jy van my hou of nie Skunk, maar ek wil darem
>
> net se dat ek in dieselfde brief, net die volgende paragraaf ook gese
> het:
> "Vergeet om by te voeg - darem nou nie ALLE Afrikaans sprekendes is so
> dom en oningelig soos jy en jou maatjies nie - thank God for small
> mercies!"

Sorry hoor, ek het die halwe een gekry...

> Hoe is dit MOONTLIK dat iemand wat in 'n ander land sit, kan glo dat sy
> kennis en opinie van die eleksies hier in my land is beter ingelig? En
> dit is PRESIES wat die persoon voorgestel het. Sou JY stil gebly het?

Sekerlik nie :-)

Alle geval, apologies accepted.

Groete
Skunk

>> Hoeveel "ander taal sprekende mans" ken jy, Sue? Ek dink nie die afrikaanse
>> outjies hoef terug te staan vir enige ander mans nie...
Inteendeel...
>
> Ek ken nogal baie "ander taal sprekende mans", is selfs met een getroud.
> :-)
> Maar ek stel volkome saam met jou, ek het nog nooit anders gedink nie!
> (In terme van nie hoef terug te staan nie) Die afrikaanse outjies wat ek
> ontmoet het in SA was baie beleef, en goed opgevoed. Ek het ook 'n paar
> Afrikaans sprekende SA'nse vriende, en ons kuier baie lekker saam as
> hulle hier kom kuier.
> Ek wens net dat sommige van hulle (die ouens wat hier kuier) nie so
> SENSITIEF wil wees nie. Dit kom vir my voor asof "baklei" die enigste
> manier van kommunikasie is? Dan is daar ook die kinderlike "speletjies"
> wat sommiges speel. Ek erken dat ek dit nie alles verstaan nie, maar
> sien duidelik dat hulle moontlik baie lae selfbeelde drae. Ek dink dit
> is omdat die selfbeeld so laag is, dat dit makliker is om ander uit te
> skel en gereeld 'n baklei te soek.
> En nou kan jy ook maar skel, maar ek het opgemerk dat die Afrikaans
> sprekendes in SA baie lae selfbeelde het, vir een of ander rede. In hulle
> EIE koppe dink hulle ander dink hulle is "beter" as hulle, weens hierdie
> lae selfbeeld.
>
> Hier sukkel ek my dinges af om hulle taal te probeer SKRYF en verstaan,
> en die heeltyd moet ek net oppas om nie op sensitiewe tone te trap nie -
> dit raak nogal moeilik. :-)
>
>> Oppas vir vashaak op die woord "onkunde". Wat die hart van vol is... (Of is
>> dit brein).
>
> Ja, jy is reg. Heeltemal reg. Ek het spesifiek na Lous. Riaan en
> Blommetjie verwys as "hulle". Ek vra NEDERIG om verskoning vir al die
> ander MANS wat hierdie nuusgroep gebruik.
>
>
>

>>
>> Sue schreef in berichtnieuws
>> MPG.148effd65e1e34339897c3@news...
>>> In article ,
>>> lo...@hotmail.dinges.com says...
>>>
>>>> So want doen jy dan hier ... poepol!
>>>
>>> Ek geniet dit VREESLIK om julle onkunde en onopgevoedheid aan julle uit
>>> te wys. Dis lekker om vir die Amerikaners te wys hoe onopgevoed die
>>> AFRIKAANS sprekende mans daar in SA is. :->
>>>
>>>
>>> Verder wil ek ook graag vir Glaudina 'n break gee, sodat sy meer prosa en
>>> gedigte kan pos, wat ek veral baie geniet. So, skel maar en gaan
>>> tekere..ek ken jou nie, en hoop om jou of jou tipes nooit te ontmoet nie.
>>>
>>>
>>
>>
>>

"Sue" skryf in boodskap news:MPG.14905003fb2b10459897cd@news...
> In article ,
> lo...@hotmail.dinges.com says...
>> Soo ek gesê het - Lekker stupit!!!!! Hoekom herhaal jy jouself - seker
>> 'n blonde oomblik gehad ...
>
> Eintlik is daar 'n heel logiese verklaring daarvoor. Die eerste brief
> was bleikbaar gepos, voordat ek dit klaar geskryf het. Ek het iets
> BELANGRIKS bygevoeg - iets wat Skunk ongelukkig miskien nie raakgesien
> het nie.
>
>
>>
>> Sue wrote:
>>>
>>> In article ,
>>> lo...@hotmail.dinges.com says...
>>>
>>>> So want doen jy dan hier ... poepol!
>>>
>>> Ek geniet dit VREESLIK om julle onkunde en onopgevoedheid aan julle uit
>>> te wys. Dis lekker om vir die Amerikaners te wys hoe onopgevoed die
>>> AFRIKAANS sprekende mans daar in SA is. :->
>>
>> Dit het jy al gesê.
>>
>>>
>>> Vergeet om by te voeg - darem nou nie ALLE Afrikaans sprekendes is so dom
>>> en oningelig soos jy en jou maatjies nie - thank God for small
mercies!
>>
>> Nee wat jy gesê het is dat die Afrikaner se naam gat is - bietjie dink
>> voor jy jou tik vinngers loslaat of wat sê ek alles. Besig om vreeslik
>> te backtrack ...
>
> Nee wat, ek hoef nie te backtrack nie. Maar ek raak ook RERIG moeg vir
> jou snert. Ek is nou nie seker of ek moet aangaan om jou te vermaak nie,
> en of ek maar net moet ophou nie? Wat stel jy voor?
>
>
>>>
>>> Verder wil ek ook graag vir Glaudina 'n break gee, sodat sy meer prosa en
>>> gedigte kan pos, wat ek veral baie geniet. So, skel maar en gaan
>>> tekere..ek ken jou nie, en hoop om jou of jou tipes nooit te ontmoet nie.
>>>
>>> Hoop dit beantwoord jou vraag? Of moes ek eerder net "poepol" of "snert"
>>> gese het? Laat my maar weet...
>>>
>>
>> Bly dat jou brein toe uiteindelik jou tik vingers ingehaal het.
>
> Ja dit gebeur soms met my. Dit is so jammer dat jy nie sulke oomblike
> het nie. Wat kan ons DOEN?
>
>> Die
>> vraag was - wat soek jy dan hier - poepol? Die ontwykings hierbo is geen
>> antwoord nie.
>
> Ai, en ek het so hard probeer om jou te antwoord! Ek sal weer EEN KEER
> probeer.
>
>
>> Die nuusgroep is vir afrikaans sprekendes dit wis sê -
>> min of meer afrikaners. Dit is nou diie mense wat jy sê hulle name gat
>> gemaak het.
>
> Xenofobia is iets wat jy KAN oorkom as jy net bietjie beter begin voel
> oor jouself. Probeer om nie te BEDREIG te voel teenoor mense soos ek nie
> wat so bietjie anders as jy is en dink nie. Ek glo nie die groep is
> SLEGS vir afrikaans sprekendes nie, en tweedens stem ek nie saam dat
> afrikaans sprekendes is "min or meer afrikaners nie"..."Afrikaners" is 'n
> tipe beesras. Anders as Blommetjie, glo ek nie dat die "afrikaners"
> diere is nie.
>
> Maar ou BESIE, jy kan my mos maar net killfilter? Of hoe seg ek dan nou?
>
Re: Sue Backtrack [boodskap #37484 is 'n antwoord op boodskap #37432] Vr, 01 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
>> En nou kan jy ook maar skel, maar ek het opgemerk dat die Afrikaans
>> sprekendes in SA baie lae selfbeelde het, vir een of ander rede. In
> hulle
>> EIE koppe dink hulle ander dink hulle is "beter" as hulle, weens
> hierdie
>> lae selfbeeld.

So lekker snob ne?! Jy is dus nie 'n rassis nie maar 'n klassis. So op
jou manier is jy net so erg soos hulle! Weereens veralgemeen jy - lekker
stupit ne!! Weer nie gelees voor jy send gdruk het nie! Tut Tut!!!!

>>
>> Hier sukkel ek my dinges af om hulle taal te probeer SKRYF en
> verstaan,
>> en die heeltyd moet ek net oppas om nie op sensitiewe tone te trap
> nie -
>> dit raak nogal moeilik. :-)

En ek stel dit aan jou - soos ander op die nuusgroep - dat jou afrikaans
te goed is vir iemand wat slegs'n kort rukkie in SA gebly het. So wie
probeer jy bluf. En is jou naam nie dalk Johan nie? RODVELMGA!!!!

>>
>>> Oppas vir vashaak op die woord "onkunde". Wat die hart van vol is...
> (Of is
>>> dit brein).
>>
>> Ja, jy is reg. Heeltemal reg. Ek het spesifiek na Lous. Riaan en
>> Blommetjie verwys as "hulle". Ek vra NEDERIG om verskoning vir al die
>> ander MANS wat hierdie nuusgroep gebruik.

Dit was vreeslik lekker om met jou te gesels maar as jy my in dieselfde
groep as Riaan en Blommetjie indeel dan beledig jy my vreeslik. Maar
dan ek het jou klaar saam met Gloudina - jou alter eggo geklasifiseer -
so die belediging is seker wedersyds.
Vorige onderwerp: Re: Vir Glaudina - Bush :-)
Volgende onderwerp: Goeie nuus!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 15:01:54 MGT 2024