Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Hoe om lewe in die algemeen te verhoog Inisiatief
Toekoms Advies vir: Hoe om lewe in die algemeen te verhoog Inisiatief [boodskap #37349 is 'n antwoord op boodskap #37386] Wo, 29 November 2000 02:06 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Mnr. Mandela, of Madiba, soos hy
beminlik geken word, vir ondersteuning gelewer ten doel om die vrede en
voorspoed van die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet,
asemrowend te verhoog. Ondersteuning gelewer vir 'n suksesvolle 1e
Demokratiese verkiesing. Effektiewe vestiging van die RNE vir ons
Paradys na die 1e Demokratiese verkiesing. Menige inisiatiewe vir die
ondersteuning van die diens hier gelewer. Die menige inisiatiewe geneem
deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die imuun stelsel,
aangaande 'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog.
Verskaffing van miv+/vigs medisyne. Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die
Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika
Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Wil graag voorstel vir lede van ons Paradys - individue, asook groepe,
werks komittees, ens. - om die studie van sosiale beginsels te verhoog,
soos voorgeskryf deur verskeie outeurs. Asook vanaf werkende beginsels
in ons Paradys, en elders op die Planeet. Met spesiale klem op die
verhoging van die praktiese toepassing van beginsels. Om die toepassing
van die beginsels van persoonlike verantwoordelikheid, asook
verhoogde sosiale mede-verantwoordelikheid, te verhoog. Met die
uitdruklike doel om die kwaliteit van lewe asemrowend te verhoog, van
die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die
Planeet.

Die klem op die beginsel van "vanaf elk volgens sy vermoë, aan elk
volgens sy benodighede" kan ook verhoog word. In die menige vlakke van
die gemeenskaps lewe. Om die gelyke belans en regverdigheid van sosiale
stelsels wat implementeer en/of verhoog word, te verhoog. Asook, om die
verhoging van beleggings opbrengs van deelnemers te verhoog, om
verhoogde suksesse te bereik. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Inspirasie leerstof - kursusse, kasette, toesprake, hulpmiddels,
beurse, ens. - kan ook verhoog word aan deelnemers, indien enigsinds
moontlik. Om motivering aan individue te verhoog. Om bevoegdheid asook
invoer te verhoog om die verkryging van voordele te verhoog, aan die
individu asook die groep in die algemeen. Ten voordeel van alle
betrokke partye.

Hoogstens aangeraai, om die inwinning van inligting te verhoog vanaf
New Age bronne, Lewens bestuur en Doelwit bereikings gurus. Om die
verhoging van die dimensie en kwaliteit van beginsels wat verkry word,
en implementeering daarvan, te verhoog. Om suksesse van projekte
asemrowend te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Voldoende vlakke van bemagtiging kan ook verhoog word aan individue,
waar nodig. Om die vermoë en vaardigheids vlakke van deelnemers te
verhoog tydens die verhoging van die kwaliteit van sosiale lewe ten
voordeel van alle betrokke partye.

Gereelde studie om die kultivering van idees, asook gereelde deelname
aan opdragte kan ook verhoog word. Om die staaling van vermoë te
verhoog tydens deelname. Asook, om die kennis basis van ondervinding en
meer effektiewe tegnieke te verhoog vir toekomstige projekte. Om die
betroubaarheid van suksesse, veral op medium tot lang termyn basis, te
verhoog.

Die beginsel van "gesonde verstand - gesonde liggaam" kan ook verhoog
word. Asook, die verhoging van kwaliteite op verskillende vlakke. Om
die effektiwiteit en betroubaarheid van individue te verhoog wanneer
aan projekte deelgeneem word.

Die beginsel van die onderhouding van 'n gesonde balans op beide
individuele en groep vlak kan ook verhoog word. Asook terugvoer
tegnieke. Om die verhoging van gesonde deelname aan sosiale projekte te
verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Die implementering van 'n gradering en/of toekenning stelsel kan ook
verhoog word, indien enigisnds moontlik. Om die meeting van doelwitte
wat bereik word, te verhoog. Asook, om as 'n maatstaf aangewend te
word, om die vebetering van huidige doelwitte te verhoog.

Suksesse bereik kan ook deur die Media aan die Persone van ons Paradys,
en elders op die Planeet, verhoog word. Om suksesse bereik in ons
Paradys te verhoog.

Groot woord van waarskuwing: Hoogstens aangeraai, om hierdie bydrae te
interpreteer slegs as advies op die persoonlike vlak (buite die
internet, in die publieke/sosiale lewe). Die lewering van sosiale
bydraes d.m.v. die gebruik van nuusgroepe word defnitief hoogstens
afgeraai. Om onaangename ondervindinge met die Internet Polisie, indien
enige, ten alle koste te vermy. Ten tye van blinde kolle, en/of ander
onverwagte omstandighede, indien enige. Hoogstens aangeraai, om
korrespondensie met die moderator van die betrokke nuusgroep te
verhoog, voordat deelname hier verhoog word, indien ooit. Om 'n rustige
nagrus te verhoog wanneer aan nuusgroepe deelgeneem word. Asook om
volgehoue kontak met die internet te verhoog, indien van toepassing.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millenium van die ANC,
President Mbeki, asook die Regering en die Persone van ons Paradys, aan
die Regerings en die Persone elders op die Planeet, indien benodig. Om
vriendskappe te verhoog tussen ons Paradys en die Regerings op die
Planeet, indien enigsinds moontlik.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n Ekonomiese bloei
tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die verband deur
die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Die kultuvering en staaling van eienskappe kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe bydraes gelewer deur individue en/of lede van groepe
kan asemrowend verhoog word.
Beleggings opbrengste aan individue en/of groepe kan asemrowend verhoog
word.
Groter deelname van individue en/of groepe kan asemrowend verhoog word.
Dinamika van sosiale stelstels kan asemrowend verhoog word.
Die beginsel van "die land sal gedeel word deur diegene wat daarvoor
(ge)werk (het)" kan asemrowend verhoog word.
Voordelige verhoudings tussen die Persone van ons Paradys, en elders op
die Planeet, kan asemrowend verhoog word.
'n Meer doeltreffende toepassing van die definisie van sosiale
wetenskappe kan asemrowend verhoog word.

Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Kommentaar:
Hierdie bydrae is gedeeltelik baseer op die dokument "How to be a good
Communist", en/of ander dokumente aangebied tydens die Rivonia verhoor.
Met die uitdruklike doel om vrede en voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, soos alreeds bewys, te verhoog, deur
hierdie dokument as basis te gebruik, indien wel. Met 'n paar
veranderinge, sonder die bekendmaking van hiervan. Hierdie waardevolle
inligting is onlangs verkry vanuit 'n boek geskryf deur 'n outeur in
die VSA. Onlangs ontdek in ons Paradys sonder betrokkenheid van
deelnemers aan hierdie diens en/of elektroniese metodes.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
asb.
Re: Toekoms Advies vir: Hoe om lewe in die algemeen te verhoog Inisiatief [boodskap #37350 is 'n antwoord op boodskap #37386] Wo, 29 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doringroos  is tans af-lyn  Doringroos
Boodskappe: 2
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
"reisiger" skryf in boodskap news:901obr$sr0$1@nnrp1.deja.com...
>
> Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
> dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
> dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
> asb.

Die oulikste stukkie in die 10KB van teks. Probeer jou punt in minder woorde
stel.
Re: Toekoms Advies vir: Hoe om lewe in die algemeen te verhoog Inisiatief [boodskap #37386 is 'n antwoord op boodskap #37350] Do, 30 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dem - nou sal ek my filter moet uitbrei om Toekoms Advies ook in te
sluit.

Doringroos wrote:
>
> "reisiger" wrote in message
> news:901obr$sr0$1@nnrp1.deja.com...
>>
>> Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
>> dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
>> dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
>> asb.
>
> Die oulikste stukkie in die 10KB van teks. Probeer jou punt in minder woorde
> stel.
Re: Toekoms Advies vir: Hoe om lewe in die algemeen te verhoog Inisiatief [boodskap #37404 is 'n antwoord op boodskap #37350] Wo, 29 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
krokkie[2]  is tans af-lyn  krokkie[2]
Boodskappe: 60
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
Wag 'n paar maande en jy sit "droldrywer" dis nou reisiger in jou killfile.

Doringroos wrote in message ...
>
> "reisiger" wrote in message
> news:901obr$sr0$1@nnrp1.deja.com...

>> Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
>> dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
>> dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
>> asb.
>
> Die oulikste stukkie in die 10KB van teks. Probeer jou punt in minder woorde
> stel.
>
Vorige onderwerp: Re: Famile van die kaap
Volgende onderwerp: Re: From Our Archive:
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 12:36:04 MGT 2024