Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Adam en Evolusie en blommetjie se "tatta" :-)
Re: Adam en Evolusie en blommetjie se "tatta" :-) [boodskap #37019] Do, 23 November 2000 00:00 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

lous wrote:

> Wat laat jou dink dat dit nie Frans afkom nie?
>
> Volgens die woordeboek:
> Middle English Tartre, from Old French Tartare, from Medieval Latin
> Tartarus, alteration (influenced by Latin Tartarus, Tartarus) of Persian
> Ttr, of Turkic origin.]

Omdat dit Turks van oorsprong is, omdat dit in Latyn bestaanhet, omdat
Romeinse soldate lank in Engeland was en die woord
nie noodsaaklikerwyse via Frankryk se Frans (wat pidgin Latyn
is) na Engeland hoef te gekom het nie. Ek neem egter aan dat
die sous heelwaarskynlik van Franse kulinere gebruike afkom.
Maar selfs die Franse sit 'n -r- in Sauce Tartare, soos Hilda
bevestig. So moet tog asseblief nie vir Sauce tatta in Frankryk
vra nie, of Tatta sous in SA nie, Lou.

Gloudina
Re: Adam en Evolusie en blommetjie se "tatta" :-) [boodskap #37020 is 'n antwoord op boodskap #37019] Do, 23 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Sue skryf in boodskap news:MPG.148607f79e2d87ba989785@news...
> In article , blomm...@hotmail.com
> says...
>
>> "Bybel Kennis" vriende, nê. Klink heel uit pas met
>> jou anti-Bybelse lewens-uitkyk.
>
> Hoekom?

Die Bybel blyk Nie Jou Fondament te wees nie.
-Soos jy self sê ; 'maar net nog 'n boek, niks meer
en niks minder nie.'

>
>> Nommer Een : Ek hou my Nie op met eindelose
>> geslagsregisters nie, net die nodige, Bybelse Feite.
>
> Dis goed...
>
>> En gaan wys dan sommer ook dié vir jou vriend :
>> Luk.3: 23-38. - Lukas het dit self geskryf.
>
> Nee, wat. Dit sal sommer net tydmors wees.

En jy is reg : Jy sal jou tyd met my mors, omdat jou
'kennis' van die Bybel vêr te kort skiet.

> Sy bybel is in Engels
> geskryf, en ek dink dit is dus so bietjie anders as joune wat net vir wit
> mense bedoel is. 'n Bybel is vir my maar net 'n boek - niks meer en niks
> minder nie.

Daar het jy nou ook die kat aan die gat beet, my skat.
Ek lees ook onder andere uit die "Amplified Bible" en
nog baie ander engelse vertalings.

>
>> 'Evolutionism' en 'Creationism' het albei die kat aan
>> die gat beet, ou sus.
>
> Weet jy Blommetjie. Ek stem 110% saam met jou hier! Dit is altwee
> teoriee, en ek persoonlik stem nie saam met enige van die 2 teoriee nie.
> Maar my persoonlike siening is absoluut NIKS werd as ek nie die teendeel
> kan bewys of probeer bewys nie.
> Daar is aspekte van Darwinian evolusieleer wat natuurlik nogsteeds van
> pas is. In Science van 10 Nov, Vol 290, No. 5494 is daar 'n interessante
> artikel wat alweer Darwinian teoriee bewys, of probeer bewys.
>
>> tatta
>
> As ek "tatta" lees, dan sien ek so slap moffie handjie wat so halwe
> slap poging aanwend om soos die queen te wave vir die skare. Is jy so
> moffierige outjie ou blommetjie?
>
> Ek het 'n Suid Afrikaanse meisie hoor vra vir Tartar sous in 'n
> restaurant, en haar uitspraak klink baie soos jou "tatta"...

Oulike aanmerkings daardie. Neewat, ek is hemelsbreed verwyderd
van daardie tipe goeters [ditte]. Ek dink ek is (en lyk) nogal die
teenoorgestelde van 'n poefter. Daarby is hulle nog gruwels ook.
My metode van irritasie het blykbaar 'n paar sensitiewe neurons
aangeraak.
Re: Adam en Evolusie en blommetjie se "tatta" :-) [boodskap #37021 is 'n antwoord op boodskap #37019] Do, 23 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, in Frans word die 'r' uitgespreek.

Hilda.

--
*>No te mueras sin decirme adónde vas lous wrote:[/color]
>
>> Sue wrote:
>>>
>>>
>>> Ek het 'n Suid Afrikaanse meisie hoor vra vir Tartar sous in 'n
>>> restaurant, en haar uitspraak klink baie soos jou "tatta"...
>>
>> Tartar is tog frans - so dit moet dus uitgespreek word Tata?
>
> Wat laat jou dink dat Tartar Sauce van die Frans afkom? En ek wonder of
> jy nie selfs in Frans 'n effense
> -r- sal hoor in Sauce Tartare nie.
>
> Gloudina
>
Re: Adam en Evolusie en blommetjie se "tatta" :-) [boodskap #37026 is 'n antwoord op boodskap #37019] Do, 23 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> lous wrote:
>
>> Sue wrote:
>>>
>>>
>>> Ek het 'n Suid Afrikaanse meisie hoor vra vir Tartar sous in 'n
>>> restaurant, en haar uitspraak klink baie soos jou "tatta"...
>>
>> Tartar is tog frans - so dit moet dus uitgespreek word Tata?
>
> Wat laat jou dink dat Tartar Sauce van die Frans afkom? En ek wonder of
> jy nie selfs in Frans 'n effense
> -r- sal hoor in Sauce Tartare nie.

Wat laat jou dink dat dit nie Frans afkom nie?

Volgens die woordeboek:
Middle English Tartre, from Old French Tartare, from Medieval Latin
Tartarus, alteration (influenced by Latin Tartarus, Tartarus) of Persian
Ttr, of Turkic origin.]
Re: Adam en Evolusie en blommetjie se "tatta" :-) [boodskap #37031 is 'n antwoord op boodskap #37019] Do, 23 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

lous wrote:

> Sue wrote:
>>
>>
>> Ek het 'n Suid Afrikaanse meisie hoor vra vir Tartar sous in 'n
>> restaurant, en haar uitspraak klink baie soos jou "tatta"...
>
> Tartar is tog frans - so dit moet dus uitgespreek word Tata?

Wat laat jou dink dat Tartar Sauce van die Frans afkom? En ek wonder of
jy nie selfs in Frans 'n effense
-r- sal hoor in Sauce Tartare nie.

Gloudina
Re: Adam en Evolusie en blommetjie se "tatta" :-) [boodskap #37047 is 'n antwoord op boodskap #37019] Do, 23 November 2000 07:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Sue wrote:
>
>
> Ek het 'n Suid Afrikaanse meisie hoor vra vir Tartar sous in 'n
> restaurant, en haar uitspraak klink baie soos jou "tatta"...

Tartar is tog frans - so dit moet dus uitgespreek word Tata?
Re: Adam en Evolusie en blommetjie se "tatta" :-) [boodskap #37060 is 'n antwoord op boodskap #37019] Vr, 24 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier is wat die Petit Larousse sê :

"Tartare : (déformation du mot Tatar) 1. Sauce tartare : mayonnaise
fortement relevée ... 2. Steak tartare ou tartare : viande boeuf ou de
cheval hachée, que l'on mange crue, ....

Tatar(e) : adj. Des Tatars ; n.m. Langue du groupe turc parlée par les
Tatars. "

'Tartare' is dus 'n sous 'n rou gehakte bees- of perdevleis met ongeveer
dieselfde sous en kom van die woord 'Tatar' af wat sowel 'n groep uit die
Turkye as hul taal behels.

Groete,
Hilda.

--
*>No te mueras sin decirme adónde vas Die verskil is Sauce Tartar en Steak Tartare! Die oorsprong van die[/color]
> woord tartar is as verwysing na Attila se oorlogs magte.
>
> Terloops die redenasie dat iets nie van Frans afkom nie omdat van Latyn
> afkom is soos om te sê dat 'n woord nie afrikaans is nie omdat dit 'n
> hollandse oorsprong het.
>
> :)
>
> @home.com wrote:
>>
>> lous wrote:
>>
>>> Wat laat jou dink dat dit nie Frans afkom nie?
>>>
>>> Volgens die woordeboek:
>>> Middle English Tartre, from Old French Tartare, from Medieval Latin
>>> Tartarus, alteration (influenced by Latin Tartarus, Tartarus) of Persian
>>> Ttr, of Turkic origin.]
>>
>> Omdat dit Turks van oorsprong is, omdat dit in Latyn bestaanhet, omdat
>> Romeinse soldate lank in Engeland was en die woord
>> nie noodsaaklikerwyse via Frankryk se Frans (wat pidgin Latyn
>> is) na Engeland hoef te gekom het nie. Ek neem egter aan dat
>> die sous heelwaarskynlik van Franse kulinere gebruike afkom.
>> Maar selfs die Franse sit 'n -r- in Sauce Tartare, soos Hilda
>> bevestig. So moet tog asseblief nie vir Sauce tatta in Frankryk
>> vra nie, of Tatta sous in SA nie, Lou.
>>
>> Gloudina
Re: Adam en Evolusie en blommetjie se "tatta" :-) [boodskap #37061 is 'n antwoord op boodskap #37019] Vr, 24 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

lous wrote:

> Die verskil is Sauce Tartar en Steak Tartare! Die oorsprong van die
> woord tartar is as verwysing na Attila se oorlogs magte.
>

Attila was nie 'n Tatar nie. Die Tatars onder Genghis Khan was
in die dertiende eeu in Asië operatief. Attila the Hun het Europa
in die vierde en vyfde eeu na Christus ingeval en moord en
doodslag gesaai. Ek het nog altyd gewonder hoekom die
Engelse gedurende die Tweede Wereldoorlog die Duitsers
"the Huns" genoem het. Was dit omdat van die Hunne in
Duitsland se landsgebied agtergebly het, of was dit dat hulle
die Duitsers met die moorddadige Hunne wou vergelyk?

Gloudina
Re: Adam en Evolusie en blommetjie se "tatta" :-) [boodskap #37063 is 'n antwoord op boodskap #37019] Vr, 24 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

lous wrote:

> Die verskil is Sauce Tartar en Steak Tartare! Die oorsprong van die
> woord tartar is as verwysing na Attila se oorlogs magte.
>

Lou, die oorsprong van die woord "tartar" in Engels was
volgens jou woordeboek afkomstig van die Persiese
"ttr" of soiets. In Persies het dit heelwaarskynlik verwys
na die inhoud van die sous, en nie na die Tartare van
die steppes van midde-asië nie. Nou herskryf jy die
geskiedenis en bring Attila die Hun in. (Ek is nie eens
seker die manne van Attila was Tartare nie, maar ek
sal later gaan kyk.)

Gloudina
Re: Adam en Evolusie en blommetjie se "tatta" :-) [boodskap #37091 is 'n antwoord op boodskap #37019] Vr, 24 November 2000 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Die verskil is Sauce Tartar en Steak Tartare! Die oorsprong van die
woord tartar is as verwysing na Attila se oorlogs magte.

Terloops die redenasie dat iets nie van Frans afkom nie omdat van Latyn
afkom is soos om te sê dat 'n woord nie afrikaans is nie omdat dit 'n
hollandse oorsprong het.

:)

@home.com wrote:
>
> lous wrote:
>
>> Wat laat jou dink dat dit nie Frans afkom nie?
>>
>> Volgens die woordeboek:
>> Middle English Tartre, from Old French Tartare, from Medieval Latin
>> Tartarus, alteration (influenced by Latin Tartarus, Tartarus) of Persian
>> Ttr, of Turkic origin.]
>
> Omdat dit Turks van oorsprong is, omdat dit in Latyn bestaanhet, omdat
> Romeinse soldate lank in Engeland was en die woord
> nie noodsaaklikerwyse via Frankryk se Frans (wat pidgin Latyn
> is) na Engeland hoef te gekom het nie. Ek neem egter aan dat
> die sous heelwaarskynlik van Franse kulinere gebruike afkom.
> Maar selfs die Franse sit 'n -r- in Sauce Tartare, soos Hilda
> bevestig. So moet tog asseblief nie vir Sauce tatta in Frankryk
> vra nie, of Tatta sous in SA nie, Lou.
>
> Gloudina
Re: Adam en Evolusie en blommetjie se "tatta" :-) [boodskap #37100 is 'n antwoord op boodskap #37019] Vr, 24 November 2000 21:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wil jy die regte Franse vertaling, Sue ?

J'ai essayé de me moquer de la façon dont les Sud-Africains parlent
l'anglais. J'en suis désolée. Et mon français est aussi mauvais ou même
pire.

Hilda;

--
*>No te mueras sin decirme adónde vas<*

"Sue" <not.av...@this.time> schreef in bericht news:MPG.14889321cea0978e98978a@news...
> In article <MPG.14889184aaaca196989789@news>, not.av...@this.time says...
>
> Sorry, should've had both "translations" at the same time - just a "test"
> for a friend that does not have E-mail. I am sorry for the inconvenience
> it caused.
>
>> J'ai essayé de se moquer du chemin les africans du sud parlent anglais.
>> Je suis désolé. Et mon Français est de même que mauvais ou même pire.
>
> I tried to ridicule the path the africans of the south speak English. I
> am distressed. And my French is as well as bad or even worse.
>
> - John, as you can see it really makes no sense.
Re: Adam en Evolusie en blommetjie se "tatta" :-) [boodskap #37104 is 'n antwoord op boodskap #37019] Vr, 24 November 2000 22:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> lous wrote:
>
>> Die verskil is Sauce Tartar en Steak Tartare! Die oorsprong
>> van die woord tartar is as verwysing na Attila se oorlogs
>> magte.
>
> Lou, die oorsprong van die woord "tartar" in Engels was
> volgens jou woordeboek afkomstig van die Persiese
> "ttr" of soiets. In Persies het dit heelwaarskynlik verwys
> na die inhoud van die sous, en nie na die Tartare van
> die steppes van midde-asië nie. Nou herskryf jy die
> geskiedenis en bring Attila die Hun in. (Ek is nie eens
> seker die manne van Attila was Tartare nie, maar ek
> sal later gaan kyk.)

Ek dink Lou praat van vleis, nie van 'n sousjie nie.

Ek het ooit gehoor dat "tartaar" sy naam gekry het van die vleis wat die
Tartare onder hul sadel gesit het (om dit mals te maak).

Groete,
Arthur

ps met Outlook kan ek nie Gloudina's pos beantwoord nie, daarom het ek my
antwoord moet verstuur buite die oorspronklike draad:

Outlook Express kan het bericht niet posten. Onderwerp 'Re: Adam en
Evolusie en blommetjie se "tatta" :-)', Account: 'kabelfoon', Server:
'news.kabelfoon.nl', Protocol: NNTP, Reactie van server: '441 Line 3 too
long', Poort: 119, Beveiligd(SSL): Nee, Serverfout: 441, Foutnummer:
0x800CCCA9).

Weet iemand waarom ek hierdie melding kryg?
Re: Adam en Evolusie en blommetjie se "tatta" :-) [boodskap #37141 is 'n antwoord op boodskap #37019] Sa, 25 November 2000 07:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Sue,

"Filet américain" is die Belgiese benaming vir "steak tartare". Ons gebruik
ook wel "filet américain nature" dit is dan gewoon die rou gehakte beesvleis
sonder iets daarby of "filet américain préparé" dit is dieselfde maar mét
sous. In 'n restaurant vra jy gewoon "filet américain" met "frites/frietjes"
:-).

'n Waal (Walloon) is 'n Franssprekende Belg. Daar's ongeveer 40 % Wale in
België en 60 % Vlaminge. Die Vlaminge bly in die noorde van die land en die
Wale in die suide. Die noorde is eentalig Vlaams en die suide eentalig
Frans(sprekend), Brussel (die hoofstad), wat eintlik op Vlaamse grondgebied
lê, is offisieel tweetalig, maar die meeste mense daar praat Frans.

Groete,

Hilda.

--
*>No te mueras sin decirme adónde vas> In article ,[/color]
>> hilda....@pandora.be says...
>>> Wil jy die regte Franse vertaling, Sue ?
>>
>> ASSEBLIEF!! Ek sal die BAIE waardeer. :-)
>
> Wou gese het - "asseblief" en dan "dankie, ek waardeer dit BAIE." Het
> E-mail gestuur - weet nie of dit by jou sal uitkom nie. My man het al
> opgegee om vir my Frans te leer. Afrikaans en Duits was baie makliker
> vir my. Vlaams en Hollands vind ek weereens nogal moeilik.
>
> Hoe verskil Steak Tartare van "Filet American"?. Ek neem aan jy weet
> waarvan ek bedoel? Indien nie...ignoreer maar my gebabbel :-)
>
Re: Adam en Evolusie en blommetjie se "tatta" :-) [boodskap #37165 is 'n antwoord op boodskap #37104] So, 26 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:8vmoh7$gte$2@news.kabelfoon.nl...
> Gloudina schreef...
>> lous wrote:
>>
>>> Die verskil is Sauce Tartar en Steak Tartare! Die oorsprong
>>> van die woord tartar is as verwysing na Attila se oorlogs
>>> magte.
>>
>> Lou, die oorsprong van die woord "tartar" in Engels was
>> volgens jou woordeboek afkomstig van die Persiese
>> "ttr" of soiets. In Persies het dit heelwaarskynlik verwys
>> na die inhoud van die sous, en nie na die Tartare van
>> die steppes van midde-asië nie. Nou herskryf jy die
>> geskiedenis en bring Attila die Hun in. (Ek is nie eens
>> seker die manne van Attila was Tartare nie, maar ek
>> sal later gaan kyk.)
>
> Ek dink Lou praat van vleis, nie van 'n sousjie nie.
>
> Ek het ooit gehoor dat "tartaar" sy naam gekry het van die vleis wat die
> Tartare onder hul sadel gesit het (om dit mals te maak).
>
> Groete,
> Arthur
>
> ps met Outlook kan ek nie Gloudina's pos beantwoord nie, daarom het ek my
> antwoord moet verstuur buite die oorspronklike draad:
>
> Outlook Express kan het bericht niet posten. Onderwerp 'Re: Adam en
> Evolusie en blommetjie se "tatta" :-)', Account: 'kabelfoon', Server:
> 'news.kabelfoon.nl', Protocol: NNTP, Reactie van server: '441 Line 3 too
> long', Poort: 119, Beveiligd(SSL): Nee, Serverfout: 441, Foutnummer:
> 0x800CCCA9).
>
> Weet iemand waarom ek hierdie melding kryg?
>
>

Omdat jy jou tyd op Gloudina mors...
Re: Adam en Evolusie en blommetjie se "tatta" :-) [boodskap #37219 is 'n antwoord op boodskap #37019] Ma, 27 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Haai en hier sien ek toe die boodskap.

Die trr is volgens die internet (he he he) afkomstig van die geluid wat
die Mongoolse perde gemaak het :) - dus die Tartare - trrrtrrr. Is daar
Cream of tartar in die sous - dink nie so nie maar ek kan vir jou 'n
resepie soek op die internet :) en dan kan ons kyk of daar tartare in
die sous is ...

@home.com wrote:
>
> lous wrote:
>
>> Die verskil is Sauce Tartar en Steak Tartare! Die oorsprong van die
>> woord tartar is as verwysing na Attila se oorlogs magte.
>>
>
> Lou, die oorsprong van die woord "tartar" in Engels was
> volgens jou woordeboek afkomstig van die Persiese
> "ttr" of soiets. In Persies het dit heelwaarskynlik verwys
> na die inhoud van die sous, en nie na die Tartare van
> die steppes van midde-asië nie. Nou herskryf jy die
> geskiedenis en bring Attila die Hun in. (Ek is nie eens
> seker die manne van Attila was Tartare nie, maar ek
> sal later gaan kyk.)

Wie herskryf nou die geskiedenis? Moenie praat voordat jy weet nie!

'n interesante storie wat jou spesifiek behoort te prikkel - is dat
Atilla die Hun dood is op sy huweliksnag - dit is nou toe hy met sy n+1
de vrou getrou het. Gaan soek bietjie vir tartar en vir Atilla ... en
dan komprata jy weer nonsies.
Re: Adam en Evolusie en blommetjie se "tatta" :-) [boodskap #37222 is 'n antwoord op boodskap #37019] Ma, 27 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lou, die woord 'tartare' in Frans word met 'n 'e' geskryf en word met 'n
duidelike Franse 'r' uitgespreek.
'Steak tartare' is dieselfde as die Belgiese 'filet américain'. In Frankryk
sal jy in 'n restaurant 'un steak tartare' vra, en in België 'un filet
américain'. En glo my wat die uitspraak betref : Frans is my tweede
moedertaal.

Hilda.

--
"lous" skryf in boodskap news:3A2220FF.B776B00A@hotmail.dinges.com...
> Hmm interesant wat bietjie navorsing kan bring ne?
>
> Volgens die Enc. Britannica is tartar soos vir Genghis se manne
> afkomstig van tartarus, Latyn vir "hell".
>
> En Atilla was nie die leier van die Tartars soos jy korrek uitwys nie -
> maar wel van die Mongole wat die Tartare voorafgegaan het.
>
> Steeds - die sous en die vleis - duidelik twee evrskillende dinge. En ek
> wonder steeds of diie franse tartar met 'n duidelike 'R' uitspreek. Self
> die spul merikaners se tata ...
>
>
>
> @home.com wrote:
>>
>> lous wrote:
>>
>>> Die verskil is Sauce Tartar en Steak Tartare! Die oorsprong van die
>>> woord tartar is as verwysing na Attila se oorlogs magte.
>>>
>>
>> Attila was nie 'n Tatar nie. Die Tatars onder Genghis Khan was
>> in die dertiende eeu in Asië operatief. Attila the Hun het Europa
>> in die vierde en vyfde eeu na Christus ingeval en moord en
>> doodslag gesaai. Ek het nog altyd gewonder hoekom die
>> Engelse gedurende die Tweede Wereldoorlog die Duitsers
>> "the Huns" genoem het. Was dit omdat van die Hunne in
>> Duitsland se landsgebied agtergebly het, of was dit dat hulle
>> die Duitsers met die moorddadige Hunne wou vergelyk?
>>
>> Gloudina
Re: Adam en Evolusie en blommetjie se "tatta" :-) [boodskap #37223 is 'n antwoord op boodskap #37104] Ma, 27 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Arthur Hagen wrote:
>
> Gloudina schreef...
>> lous wrote:
>>
>>> Die verskil is Sauce Tartar en Steak Tartare! Die oorsprong
>>> van die woord tartar is as verwysing na Attila se oorlogs
>>> magte.
>>
>> Lou, die oorsprong van die woord "tartar" in Engels was
>> volgens jou woordeboek afkomstig van die Persiese
>> "ttr" of soiets. In Persies het dit heelwaarskynlik verwys
>> na die inhoud van die sous, en nie na die Tartare van
>> die steppes van midde-asië nie. Nou herskryf jy die
>> geskiedenis en bring Attila die Hun in. (Ek is nie eens
>> seker die manne van Attila was Tartare nie, maar ek
>> sal later gaan kyk.)
>
> Ek dink Lou praat van vleis, nie van 'n sousjie nie.
>
> Ek het ooit gehoor dat "tartaar" sy naam gekry het van die vleis wat die
> Tartare onder hul sadel gesit het (om dit mals te maak).
>
> Gro

Ek kan ook nie gloutina se pos sien nie -wat 'n verligting!

Terloops Gloudina dis nie ek wat tartar as tartare gespel het nie. Word
tog wakker!!!!

En stop tog die bollie van geskiedenis herskryf!!! Die een wat agter die
deur staan ...
Re: Adam en Evolusie en blommetjie se "tatta" :-) [boodskap #37224 is 'n antwoord op boodskap #37019] Ma, 27 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hmm interesant wat bietjie navorsing kan bring ne?

Volgens die Enc. Britannica is tartar soos vir Genghis se manne
afkomstig van tartarus, Latyn vir "hell".

En Atilla was nie die leier van die Tartars soos jy korrek uitwys nie -
maar wel van die Mongole wat die Tartare voorafgegaan het.

Steeds - die sous en die vleis - duidelik twee evrskillende dinge. En ek
wonder steeds of diie franse tartar met 'n duidelike 'R' uitspreek. Self
die spul merikaners se tata ...

@home.com wrote:
>
> lous wrote:
>
>> Die verskil is Sauce Tartar en Steak Tartare! Die oorsprong van die
>> woord tartar is as verwysing na Attila se oorlogs magte.
>>
>
> Attila was nie 'n Tatar nie. Die Tatars onder Genghis Khan was
> in die dertiende eeu in Asië operatief. Attila the Hun het Europa
> in die vierde en vyfde eeu na Christus ingeval en moord en
> doodslag gesaai. Ek het nog altyd gewonder hoekom die
> Engelse gedurende die Tweede Wereldoorlog die Duitsers
> "the Huns" genoem het. Was dit omdat van die Hunne in
> Duitsland se landsgebied agtergebly het, of was dit dat hulle
> die Duitsers met die moorddadige Hunne wou vergelyk?
>
> Gloudina
Re: Adam en Evolusie en blommetjie se "tatta" :-) [boodskap #37225 is 'n antwoord op boodskap #37141] Ma, 27 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hilda en Gervaas wrote:
>
> Hallo Sue,
>
> "Filet américain" is die Belgiese benaming vir "steak tartare". Ons gebruik
> ook wel "filet américain nature" dit is dan gewoon die rou gehakte beesvleis
> sonder iets daarby of "filet américain préparé" dit is dieselfde maar mét
> sous. In 'n restaurant vra jy gewoon "filet américain" met "frites/frietjes"
> :-).

Steak Tartare is rou beesvleis maar het dinge soos rou eier en kruie -
yuk - in dit is dus nie dieslefde nie.

Met malkoeie siekte wat rondloop is enige een wat rou vleis eet duidelik
nie lekker nie!!!
Re: Adam en Evolusie en blommetjie se "tatta" :-) [boodskap #37285 is 'n antwoord op boodskap #37019] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hilda en Gervaas wrote:
>
> Lou, die woord 'tartare' in Frans word met 'n 'e' geskryf en word met 'n
> duidelike Franse 'r' uitgespreek.
> 'Steak tartare' is dieselfde as die Belgiese ta 'filet américain'. In Frankryk
> sal jy in 'n restaurant 'un steak tartare' vra, en in België 'un filet
> américain'. En glo my wat die uitspraak betref : Frans is my tweede
> moedertaal.
>
> Hilda.
>

Wat jy dalk as 'n duidelike r sien is vir Afrikaans sprekendes glad nie
'n r nie! As ons 'n r se dan bedoel ons R soos in Rooi Ribbok Ram nie
ooi ibbok am nie!!! Die franse R beinvloed eerder die klanke wat dit
voorafgaan soos in 'n bry.
Re: Adam en Evolusie en blommetjie se "tatta" :-) [boodskap #37287 is 'n antwoord op boodskap #37019] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
--
"lous" skryf in boodskap news:3A23980E.9B9B8F65@hotmail.dinges.com...
>
>
>
> Wat jy dalk as 'n duidelike r sien is vir Afrikaans sprekendes glad nie
> 'n r nie! As ons 'n r se dan bedoel ons R soos in Rooi Ribbok Ram nie
> ooi ibbok am nie!!! Die franse R beinvloed eerder die klanke wat dit
> voorafgaan soos in 'n bry.

Ek kan jou verseker, Lou, dat die begin-r baie duidelik uitgespreek word.
Sommige Franstalige (hang van hul dialek af) rrrrrrrrrrol selfs die 'r' soos
regte Boere :-)). Maar gewoonlik 'bry' hulle, soos jy sê.
Hilda.
Re: Adam en Evolusie en blommetjie se "tatta" :-) [boodskap #37290 is 'n antwoord op boodskap #37019] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hahaha - jy's reg, maar dis nog steeds 'n r :-)))).
Hilda.

--
"lous" skryf in boodskap news:3A23980E.9B9B8F65@hotmail.dinges.com...
>
>
> Hilda en Gervaas wrote:
>>
>> Lou, die woord 'tartare' in Frans word met 'n 'e' geskryf en word met 'n
>> duidelike Franse 'r' uitgespreek.
>> 'Steak tartare' is dieselfde as die Belgiese ta 'filet américain'. In Frankryk
>> sal jy in 'n restaurant 'un steak tartare' vra, en in België 'un filet
>> américain'. En glo my wat die uitspraak betref : Frans is my tweede
>> moedertaal.
>>
>> Hilda.
>>
>
> Wat jy dalk as 'n duidelike r sien is vir Afrikaans sprekendes glad nie
> 'n r nie! As ons 'n r se dan bedoel ons R soos in Rooi Ribbok Ram nie
> ooi ibbok am nie!!! Die franse R beinvloed eerder die klanke wat dit
> voorafgaan soos in 'n bry.
Re: Adam en Evolusie en blommetjie se "tatta" :-) [boodskap #37295 is 'n antwoord op boodskap #37019] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

lous wrote:

> Wat jy dalk as 'n duidelike r sien is vir Afrikaans sprekendes glad nie
> 'n r nie! As ons 'n r se dan bedoel ons R soos in Rooi Ribbok Ram nie
> ooi ibbok am nie!!!

Lou, my ding, jy vat die kroon.

Gloudina
Vorige onderwerp: swak bestuurs vermoë
Volgende onderwerp: Re: GOEIE NUUUS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 10:56:06 MGT 2024