Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » BAsters
|
|
| Re: Basters [boodskap #37058 is 'n antwoord op boodskap #31354] |
Vr., 24 November 2000 00:00   |
Ernst v Biljon
Boodskappe: 257 Geregistreer: Maart 1999
|
Senior Lid |
|
|
Hoe so? 'Onbekend' mag wees dat 'n matroos van Nederland van die skip
gedros het en nie sy oorsprong wil bekend maak nie. So, waar kry jy 10%.
As die mense praat van 7,2% dan bedoel hulle 7,2%. Nie 7,2% en met
watter syfers jy dit wil bylas nie of oor wil lieg nie.
Ernest
"Blommetjie" skryf in boodskap news:3a1d4e7c$0$235@hades.is.co.za...
>
> E Bessinger wrote in message
> news:3a1c9256.0@news1.mweb.co.za...
> Let Wel :
> *Elke Familie* is 'n bietjie te vér gevat. -Eerder 'baie families'.
> Volgens hierdie Tabel maak Nie-Blank sowat 10 % uit.
>
>
>> Voor Britse oorname:
>> Nederland 36,8%
>> Duits 35,0%
>> Frans 14,6%
>> Nie blank 7,2%
>> Onbekend 3,5%
>> Ander 2,6%
>> Brits 0,3%
|
|
|
|
|
|
| Re: Basters [boodskap #37096 is 'n antwoord op boodskap #31354] |
Vr., 24 November 2000 19:32   |
Blommetjie
Boodskappe: 157 Geregistreer: Februarie 2000
|
Senior Lid |
|
|
Goed so.
Nogal 'n Skandelike geskiedenis
van lae, vieslike witmense.
E Bessinger skryf in boodskap news:3a1e5a39.1@news1.mweb.co.za...
> Hoe so? 'Onbekend' mag wees dat 'n matroos van Nederland van die skip
> gedros het en nie sy oorsprong wil bekend maak nie. So, waar kry jy 10%.
> As die mense praat van 7,2% dan bedoel hulle 7,2%. Nie 7,2% en met
> watter syfers jy dit wil bylas nie of oor wil lieg nie.
>
> Ernest
>
> "Blommetjie" wrote in message
> news:3a1d4e7c$0$235@hades.is.co.za...
>>
>> E Bessinger wrote in message
>> news:3a1c9256.0@news1.mweb.co.za...
>> Let Wel :
>> *Elke Familie* is 'n bietjie te vêr gevat. -Eerder 'baie families'.
>> Volgens hierdie Tabel maak Nie-Blank sowat 10 % uit.
>>
>>
>>> Voor Britse oorname:
>>> Nederland 36,8%
>>> Duits 35,0%
>>> Frans 14,6%
>>> Nie blank 7,2%
>>> Onbekend 3,5%
>>> Ander 2,6%
>>> Brits 0,3%
|
|
|
|
| Re: Basters [boodskap #37097 is 'n antwoord op boodskap #31354] |
Vr., 24 November 2000 20:09   |
Blommetjie
Boodskappe: 157 Geregistreer: Februarie 2000
|
Senior Lid |
|
|
O ja ?
Weet Jy dit, of weet jy dit Nie ?
As jy Nie seker is nie, - vra dan 'n soogdierkundige
of taksonoloog, en kom dan terug na ons met
'n gekwalifiseerde antwoord.
E Bessinger skryf in boodskap news:3a1e5a3e.0@news1.mweb.co.za...
> Jy het seker nog nooit van 'n rasegete hond soos 'n boerboel, Rodesian
> Ridgeback, ens gehoor nie? 150 jaar gelede het die rasse bestaan? Of, is
> hulle nou 'opregte' basters? of, bestaan hulle nie?
>
> "Blommetjie" wrote in message
> news:3a1d4e7c$0$235@hades.is.co.za...
>> 'n *Ras* wat uit 50% A) bestaan en uit 50%
>>> B). So, 'n baster A) en baster B). Sou AB) nou weer meng met A), bestaan
>>> die geslag net uit 25% B). Dit word algemeen aanvaar dat 1) na 4
>>> vermengings is die verbastering so laag dat dit nie eintlik meer 'n rol
>>> speel nie (minder as 10% B) en, 2) verbastering nodig is om nuwe bloed
>>> in te bring en om weerstand op te bou. 3) Dit is meer anvaarbaar na die
>>> vierde geslag van verbastering (maar wie gaan die eerste vier 'basters'
>>> wees?
>>
>> Hulle bly 4 hebriede.
>
|
|
|
|
| Re: Basters [boodskap #37102 is 'n antwoord op boodskap #31354] |
Vr., 24 November 2000 21:52   |
Blommetjie
Boodskappe: 157 Geregistreer: Februarie 2000
|
Senior Lid |
|
|
Ek sien nou hierin ook een van die bes moontlike redes
waarom ons vandag met so 'n Groot, Dwase, Laakbare
"Kak-Afrikaner-Samelewing" opgeskeep sit.
Beide my familielyne is nie in die staatsargiewe te vinde
nie.
Nee, my woorde kan gelukkig nie hier teen my tel nie,
want ek is uit 'n suiwer familielyn [goed geboekstaaf aan
beide kante] van Europese afkoms. Ek is in alle opsigte
'n baie sterk individualis met rare belangstellingsvelde van
'n meer intellektuele aard. ... Daarom ...;
"Afrikaan" of "Afrikaner" [bv. Boepens in rugby-short met
plakkies] sal ek Nooit in der Ewigheid aan myself toebedeel
(mee besmet) nie.
Ek pas net nie in daardie oorwegende 'dom-algemene'
prentjie van Boepens, Bier ("Syp"), Braaivleis, Rugby,
Krieket, Karre, "Tee-Vee"(M-Net), Hoere, Meide, Dobbel,
"Kerklike-Socials" en Dom Byname soos "Pote" , "Faffa"
"Manne" , "Vleis" , "Balie" , "Bielie" , ens. in nie.
Nou trap ek sekerlik op 'n groot ['common'] meerderheid se
'sensitiewe' (vuil) tone. - En kyk (gaap) hoe min pla dit my.
----------------------------------------------------------
E Bessinger skryf in boodskap news:3a1e5a3b.0@news1.mweb.co.za...
>
> So, dis net 'n bewys dat met deurmekaar vleg van families die saak baie
> mooilik raak. Oppas dat jou woorde nie teen jou draai nie. Kry 'n goeie
> genealoog om 'n bietjie jou familie na e vors. Hulle kos maar so R50 'n
> uur. Die staatsagriewe lewer partkeer intresante mengsels op.
>
> Ernest.
>
> "Blommetjie" wrote in message
> news:3a1d4e7c$0$235@hades.is.co.za...
>> Hier kom dit nou weer mooi na vore hoe daar altyd 'n klomp
>> "slegte witmense" (Goddelose) onder ons sit, wat altyd "meid
>> wil naai" en basters wil voortbring. - Hoe 'Edel'. Ha Ha !
>
|
|
|
|
| Re: Basters [boodskap #37106 is 'n antwoord op boodskap #37102] |
Vr., 24 November 2000 22:10   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Blommetjie wrote:
> Ek pas net nie in daardie oorwegende 'dom-algemene'
> prentjie van Boepens, Bier ("Syp"), Braaivleis, Rugby,
> Krieket, Karre, "Tee-Vee"(M-Net), Hoere, Meide, Dobbel,
> "Kerklike-Socials" en Dom Byname soos "Pote" , "Faffa"
> "Manne" , "Vleis" , "Balie" , "Bielie" , ens. in nie.
>
Maar jou vuil en sissie-praat tipeer jou as 'n
onmanlike stuk drek wat vir hom 'n macho
persoonlikheid probeer bou uit 'n klomp
grootpraat en vuilpraat. Arme ding. Het
geen respek vir vroumense nie. Almal kry
al die prentjie van jou wat daar agter jou
rekenaar sit, omdat jy nêrens anders inpas
nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Basters [boodskap #37153 is 'n antwoord op boodskap #31354] |
So., 26 November 2000 00:00   |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
:) Ek het dit grappenderwys gedoen.
Net 'n mens kan tussen reg en verkeerd onderskei (behalwe die met 'n
chemiese wanbalans, in welke geval pilletjies goed sal werk) en net 'n mens
kan redeneer. So dit sluit alle mense in, wit, swart, groen, geel maak nie
saak nie. As jy kan dink, praat en redeneer is jy 'n mens. Behalwe
natuurlik sowat 10% van die bevolking wat sielsiek, mal of andersins nie
reguit kan dink nie. Soos Jeffrey Dahmer, wat gedink het hy doen niks
verkeerd nie.
Elaine
E Bessinger skryf in boodskap news:3a20cca9.0@news1.mweb.co.za...
> 'n Oom Thys Kolesky van Krugersdorp verwys altyd van swart mense dat
> "hulle trap net spore soos mense". So, ek weet nie of jou stelling dan
> heltemal staafbaar is nie. Maar, hy is ook een van die wat sy eie
> republiek wil stig!
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: OnSkriftuurlike Blommetjie [boodskap #37156 is 'n antwoord op boodskap #37150] |
So., 26 November 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
KaapseKind wrote:
> Blommetjie
> 'n Versoek: Hanteer die Bybel met die respek wat dit verdien, en hanteer
> Godgeskape mense met dieselfde respek. ('n Boom sal immers aan sy/haar
> vrugte geken word). Sterkte.
>
> Blommetjie wrote in message
>
>> Volgens die Bybel is Enige Iemand wat meid naai
>> 'n gruwel en 'n vervloeking, en dié wat dit nié doen
>> nie is wel 'verhewe' bo die laakbares wat dit wél doen.
>> Hou Jy van meid naai ?
Ja, Kaapse Kind, dit is wat kom as jy kwartier vir diebose in jou hart gee. Ek
het al lankal vir Blommetjie so
bekyk. Wat vir my insiggewend is, is dat hierdie soort
rassis se gedagtes gedurig op seksuele omgang is met
mense van die "ontoelaatbares." En dat hulle die seks-
akte verlaag tot "rape," die vrou tot wat vir hulle die
laagste rang is. Arme arme man. Hy lewe al klaar in 'n
hel, volgens die Buddhiste.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Basters [boodskap #37277 is 'n antwoord op boodskap #31354] |
Di., 28 November 2000 00:00   |
krokkie[2]
Boodskappe: 60 Geregistreer: Oktober 2000
|
Volle Lid |
|
|
Dan is jy maar seker 'n baie eensame en vervelige mens.
Klink soos 'n ander "perd" wat saam met my "gegraft" het. Het het 'n
"backup" 'n
"magneet-band rugsteun" genoem. Wat 'n drol was hy nie. Pynlik deur-die-kak.
>> Ek pas net nie in daardie oorwegende 'dom-algemene'
>> prentjie van Boepens, Bier ("Syp"), Braaivleis, Rugby,
>> Krieket, Karre, "Tee-Vee"(M-Net), Hoere, Meide, Dobbel,
>> "Kerklike-Socials" en Dom Byname soos "Pote" , "Faffa"
>> "Manne" , "Vleis" , "Balie" , "Bielie" , ens. in nie.
>> Nou trap ek sekerlik op 'n groot ['common'] meerderheid se
>> 'sensitiewe' (vuil) tone. - En kyk (gaap) hoe min pla dit my.
>> ----------------------------------------------------------
>> E Bessinger wrote in message
>> news:3a1e5a3b.0@news1.mweb.co.za...
>>>
>>> So, dis net 'n bewys dat met deurmekaar vleg van families die saak baie
>>> mooilik raak. Oppas dat jou woorde nie teen jou draai nie. Kry 'n goeie
>>> genealoog om 'n bietjie jou familie na e vors. Hulle kos maar so R50 'n
>>> uur. Die staatsagriewe lewer partkeer intresante mengsels op.
>>>
>>> Ernest.
>>>
>>> "Blommetjie" wrote in message
>>> news:3a1d4e7c$0$235@hades.is.co.za...
>>>> Hier kom dit nou weer mooi na vore hoe daar altyd 'n klomp
>>>> "slegte witmense" (Goddelose) onder ons sit, wat altyd "meid
>>>> wil naai" en basters wil voortbring. - Hoe 'Edel'. Ha Ha !
>>>
|
|
|
|
| Re: Basters [boodskap #37278 is 'n antwoord op boodskap #37102] |
Di., 28 November 2000 00:00   |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
Blommetjie wrote:
> SNIP>
> Beide my familielyne is nie in die staatsargiewe te vinde
> nie.
>
> Nee, my woorde kan gelukkig nie hier teen my tel nie,
> want ek is uit 'n suiwer familielyn [goed geboekstaaf aan
> beide kante] van Europese afkoms. Ek is in alle opsigte
> 'n baie sterk individualis met rare belangstellingsvelde van
> 'n meer intellektuele aard. ... Daarom ...;
>
> "Afrikaan" of "Afrikaner" [bv. Boepens in rugby-short met
> plakkies] sal ek Nooit in der Ewigheid aan myself toebedeel
> (mee besmet) nie.
So jou twee familie lyne het net met mekaar getrou??? Hoeveel oe" het
jy? Ore? Sit jou neus nog min of meer in die middel van jou gesig? Die
meeste blanke afrikaans sprekedes het is op een of meer manier
bloedfamilie so hou maar op om jouself te terg!
>
> Ek pas net nie in daardie oorwegende 'dom-algemene'
> prentjie van Boepens, Bier ("Syp"), Braaivleis, Rugby,
> Krieket, Karre, "Tee-Vee"(M-Net), Hoere, Meide, Dobbel,
> "Kerklike-Socials" en Dom Byname soos "Pote" , "Faffa"
> "Manne" , "Vleis" , "Balie" , "Bielie" , ens. in nie.
>
> Nou trap ek sekerlik op 'n groot ['common'] meerderheid se
> 'sensitiewe' (vuil) tone. - En kyk (gaap) hoe min pla dit my.
>
> ----------------------------------------------------------
> E Bessinger wrote in message
> news:3a1e5a3b.0@news1.mweb.co.za...
>>
>> So, dis net 'n bewys dat met deurmekaar vleg van families die saak baie
>> mooilik raak. Oppas dat jou woorde nie teen jou draai nie. Kry 'n goeie
>> genealoog om 'n bietjie jou familie na e vors. Hulle kos maar so R50 'n
>> uur. Die staatsagriewe lewer partkeer intresante mengsels op.
>>
>> Ernest.
>>
>> "Blommetjie" wrote in message
>> news:3a1d4e7c$0$235@hades.is.co.za...
>>> Hier kom dit nou weer mooi na vore hoe daar altyd 'n klomp
>>> "slegte witmense" (Goddelose) onder ons sit, wat altyd "meid
>>> wil naai" en basters wil voortbring. - Hoe 'Edel'. Ha Ha !
>>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Basters [boodskap #37392 is 'n antwoord op boodskap #31354] |
Wo., 29 November 2000 04:30  |
Ernst v Biljon
Boodskappe: 257 Geregistreer: Maart 1999
|
Senior Lid |
|
|
Dus beteken dit dat jy eintlik 'n allien is? Maar pos die lyne dat ons
kan sien!!
> Blommetjie wrote:
>> SNIP>
>> Beide my familielyne is nie in die staatsargiewe te vinde
>> nie.
|
|
|
|
| Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 03:23:01 UTC 2026
|