Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Bespotlike polisiehond voorval
Re: Bespotlike polisiehond voorval [boodskap #37230] Ma, 27 November 2000 00:00
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
As Suid Afrika oor al die misdaad in die land moet berig sal daar nie een
boom in die wereld oor wees nie binne n maand. Daar sal seker 5 kanale moet
wees om nuus uit te saai elke dag.

Hulle hou dit uit die media omdat hulle bang is hulle jaag oorseese mense
weg wat hier wil bele.

Die koerante van vandag publiseer net politiek

Reenen van Niekerk

Elaine skryf in boodskap news:3a225c9a.0@news1.mweb.co.za...
> Dink so daar aan Pietie.....plaasmoorde is ou nuus - dit verkoop nie meer
> nie. Behalwe as die vrou so te sê dood is, maw kaal langs die pad met haar
> kop amper van haar lyf af gesny, is dit ook maar ou nuus. So kort soos twee
> jaar terug is plaasmoorde nog intensief op die nuus uitgesaai, maar die
> mense het dik geraak daarvoor. Solank die storie verkoop word dit
> uitgesaai, plaasmoorde en verkragtings verkoop nie meer nie. So eenvoudig
> soos dit. En voor julle dink ek weet nie waarvan ek praat nie, my eie oom
> is so 5 jaar terug op sy plaas vermoor. Hulle het om uit die rivier uit
> gehaal. Al die bewys was weg en die moordenaars is nooit gevang nie.
> En buitendien....stories van swartes wat wittes dood maak, is nie goeie nuus
> vir die nuwe SA nie.
>
> Elaine
>
> Piet Pompie wrote in message
> news:8vss5d$rd8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die media het die afgelope tyd bossies gegaan oor drie onwettige
> immigrante
>> wat deur honde aangeval en gebyt is. Al drie lewe nog en is nog in die
> land.
>>
>> Daarteenoor is al 900 boere in die ses jaar van die nuwe bedeling op plase
>> vermoor. Dit is 1 moord elke derde dag vir ses jaar! Wanneer 'n Cosatu
> optog
>> deur die strate van Johannesburg loop met "Maak die Boere dood!" in swart
>> taal op baniere geskryf, word hulle nie eers oor die vingers getik nie.
>>
>> In die oostelike voorstede van Pretoria sak vyf swartes 'n huis in. Die pa
>> word met draad vasgebind terwyl die ma uit die bad sitkamer toe gesleep
> word
>> en aangerand word. 'n Veertienjarige dogter word na die badkamer gesleep
>> waar die vyf beurte maak.
>> Niemand is nog aangekeer nie.
>>
>> Ek sou nog die media kon ernstig opneem as daar 'n vlaag van simpatie en
>> meegevoel oor hulle gespoel het vir die Afrikaners wat daagliks met hulle
>> fisiese en geestelike lewens moet boet sodat ons veilig kan TV kyk.
>>
>
Re: Bespotlike polisiehond voorval [boodskap #37231 is 'n antwoord op boodskap #37230] Ma, 27 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Moet nou nie stupit wees nie - dit is mos verkiesings tyd en die Polisie
Hond storie is darem al te lekker propaganda!!!

Piet Pompie wrote:
>
> Ek sou nog die media kon ernstig opneem as daar 'n vlaag van simpatie en
> meegevoel oor hulle gespoel het vir die Afrikaners wat daagliks met hulle
> fisiese en geestelike lewens moet boet sodat ons veilig kan TV kyk.
Re: Bespotlike polisiehond voorval [boodskap #37232 is 'n antwoord op boodskap #37230] Ma, 27 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dink so daar aan Pietie.....plaasmoorde is ou nuus - dit verkoop nie meer
nie. Behalwe as die vrou so te sê dood is, maw kaal langs die pad met haar
kop amper van haar lyf af gesny, is dit ook maar ou nuus. So kort soos twee
jaar terug is plaasmoorde nog intensief op die nuus uitgesaai, maar die
mense het dik geraak daarvoor. Solank die storie verkoop word dit
uitgesaai, plaasmoorde en verkragtings verkoop nie meer nie. So eenvoudig
soos dit. En voor julle dink ek weet nie waarvan ek praat nie, my eie oom
is so 5 jaar terug op sy plaas vermoor. Hulle het om uit die rivier uit
gehaal. Al die bewys was weg en die moordenaars is nooit gevang nie.
En buitendien....stories van swartes wat wittes dood maak, is nie goeie nuus
vir die nuwe SA nie.

Elaine

Piet Pompie skryf in boodskap news:8vss5d$rd8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die media het die afgelope tyd bossies gegaan oor drie onwettige immigrante
> wat deur honde aangeval en gebyt is. Al drie lewe nog en is nog in die land.
>
> Daarteenoor is al 900 boere in die ses jaar van die nuwe bedeling op plase
> vermoor. Dit is 1 moord elke derde dag vir ses jaar! Wanneer 'n Cosatu optog
> deur die strate van Johannesburg loop met "Maak die Boere dood!" in swart
> taal op baniere geskryf, word hulle nie eers oor die vingers getik nie.
>
> In die oostelike voorstede van Pretoria sak vyf swartes 'n huis in. Die pa
> word met draad vasgebind terwyl die ma uit die bad sitkamer toe gesleep word
> en aangerand word. 'n Veertienjarige dogter word na die badkamer gesleep
> waar die vyf beurte maak.
> Niemand is nog aangekeer nie.
>
> Ek sou nog die media kon ernstig opneem as daar 'n vlaag van simpatie en
> meegevoel oor hulle gespoel het vir die Afrikaners wat daagliks met hulle
> fisiese en geestelike lewens moet boet sodat ons veilig kan TV kyk.
>
Vorige onderwerp: Londinium
Volgende onderwerp: Re: 'On'Skriftuurlike Blommetjie ? [Ha Ha]
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 24 12:00:38 MGT 2024