Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » The Team Work (?)
The Team Work (?) [boodskap #37093] Vr, 24 November 2000 14:09
etienne...  is tans af-lyn  etienne...
Boodskappe: 5
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
(JAMMER JEAN)

Die span werk, maar nie die een nie http://www.royal-navy.mod.uk/
ook nie die krieket span nie, vra vir Hansie...

'n Arend en Leeu is beide roofdiere wat verskeur.
In die leeukuil het die Here egter hul bekke gelsuit.
Dis nie 1939, of 1984 maar heelwat later, die anglo-
boere-oorlog is ook verby...

-- Never give out your password or credit card number in an instant
message conversation.

Jean says:
More Pommie
Etienne Marais says:
wat sê jy daar ?
Jean says:
Niks nie soutie Hoe gaan dit nog?
Etienne Marais says:
wie noem jy soutie ? Dit gaan goed !
Etienne Marais says:
self ?
Jean says:
Oraait, ek is net besig om weer siek te raak...Griep
Jean says:

Etienne Marais says:

Jean says:
Is jy besig?
Jean says:
Dis more Saterdag.!!!!
Etienne Marais says:
Ja !!!
Jean says:
Wat gaan jy maak?
Etienne Marais says:
raai net wat
Jean says:
?
Etienne Marais says:
ek gaan dalk werk
Etienne Marais says:
en more aand uiteet
Jean says:
Saam met?
Etienne Marais says:
persoon met die naam Jaco Pieterse, van die kerk...
Jean says:
Uh-uh.
Etienne Marais says:
?
Etienne Marais says:
wat gaan jy maak ?
Jean says:
O, niks regtig nie. Ek dog jy gaan saam met 'n girl eet. Is die ou ook
van SA?
Etienne Marais says:
ja, daar gaan girls ook wees
Jean says:
Oh-oh
Etienne Marais says:
haha, nie uiteet nie, nog 'n kersete...
Jean says:
OK. ONs gaan bietjie na Gatecrasher toe - ook 'n klub in Brittanje.
Bietjie Rave
Etienne Marais says:
:0
Jean says:
:0 ???
Etienne Marais says:
iemand het eergisteraand ingebreek by die plek waar ek bly, baie
moeilik geslaap, donker nag jy weet, maar hulle het niks gesteel nie,
net die landlord en my baie ontstel
Etienne Marais says:
(gaping-mouth face)
Jean says:
Nee ek joke net. Bummer! Niks gesteel nie
Etienne Marais says:
hoe bedoel jy niks gesteel nie
Jean says:
Eintlik ? maar toe lees ek jou (gaping-mouth face) en moes eers uitbars
van die lag.
Etienne Marais says:
ok, gesig to gesig is baie beter
Etienne Marais says:
1-2-1 even
Etienne Marais says:
wel, niks is weg nie, maar hulle was in die huis
Jean says:
Most defnitely, kom jy X-Mas terug/
Etienne Marais says:

Etienne Marais says:
ek wil graag my familie sien
Jean says:
So?
Etienne Marais says:
ek dink nie ek sal kan nie
Jean says:
$?
Etienne Marais says:
het geld aan vriend geleen wat deur vrymesselaars probeer betrek word,
deels is, nou kan hy eers nie terugbetaal nie, $! chinge, exactly, maar
net 'n materiel manifestasie van iets anders.....
Jean says:
Hoekom leen jy geld? Aan 'n potensiele vrymesselaar
Etienne Marais says:
goei vraag
Etienne Marais says:
maar, sodoen leen hy nie van hulle nie, hy het 'n mercedes by hulle
gekoop, toe vat hulle dit terug die dag na die demone
Etienne Marais says:
uit my uit gedryf is
Etienne Marais says:
maar
Etienne Marais says:
hulle het nog steeds krag oor sy besigheid (youth hostel vir SAners)
Etienne Marais says:
en maak dit moeilik, ie banksake ens. ens.
Jean says:
daar is mos nie regtig iets soos die vrymesselaars nie is daar? Dis 'n
urban myth
Etienne Marais says:
ja, dis hoekom hulle hier in Covent Garden 'n 'PRAGTIGE' gebou het met
die son in grootste detail en pentagramme op die dak (en maan/sterre op
vloer), alles uitermatiglik kunstig en gebou uit 'hoogste kwaliteit'
boustof en messelware, en hoekom hulle 'n lidmaatskap van meer as 400
000 hier het... hulle draai alles onderstebo jy sien, nogal soos die
duiwel se werk, maar die duiwel is reeds oorwin..
Jean says:
Sounds very screwy to me.
Etienne Marais says:
jy het geen idee nie, maar mens bring dit oor jouself, kyk sommer so
reguit op in die son in jy weet, van my voorouers het dit gedoen toe
dog ek ek sal ook probeer, dan kan ek te minste verstaan wat dit behels
en oordeelkundig besluit, maar die besluit was myne en dit was die
verkeerde een...
Etienne Marais says:
toemaar, ek het nie katte geslag of enige iets boos van die aard nie,
nogtans
Etienne Marais says:
is 'n klein sonde 'n groot sonde want dis 'n rebellie teen God
Jean says:
Stem saam. Vryheid is 'n wonderlike scary ding nie waar nie?
Etienne Marais says:
scary as dit jou weg van God laat draai, soos dit het, daarom verseel
ek myself eerder met God se genade
Jean says:
Verseel teen wat?
Jean says:
Die wereld?
Etienne Marais says:
verseel teen my wilsvermoe om weer van God te kan wegdraai
Etienne Marais says:
en breek met die wereld
Jean says:
Dink jy nie mens moet deel van die wereld wees nie, mens kan nie
jouself afsluit nie.
Etienne Marais says:
presies, daarom die gemeenskap van die heiliges, The team works, maar
nie die een waaraan mense hier rond werk nie, ie krieket in SA of
hierdie neo milletere bewind hier in Engeland nie (http://www.royal-
navy.mod.uk/)
Etienne Marais says:
as jy wil, kyk bietjie die film Purely Belter (Brits, sal DALK daar
uitkom eendag) dan kyk jy wat depressie beteken as jy buite die span
staan...
Etienne Marais says:
nogal soos Daniel in die leekuil gevoel hierso, maar darem is die leeus
se bekke gesluit
Jean says:
Ek ervaar SA se gemeenskappe glad nie so nie. Is dit omdat dit anders
hier (of daar) is?
Etienne Marais says:
Dis anders hier, teengesteld in baie maniere as SA (ons is easygoing en
familiar, hulle is diskreter en familiarity dui op onvermoe om
verwerping te kan vat, ons help mekaar, hulle is self reliant, ons is
'dieslefde' oor werksberoepe en groeperings, hulle is klassisties (uit
ons oe ten minste), ons is meer rassisties maar new-age multikultureel
hulle is tot die indivdue meer Brits as nasie ens ens
Etienne Marais says:
in SA is ons ook teamplayers, spangees baie belangrik, vra Hansie, kan
jy MOONTLIK die Span verraai ten will van jou eie wilsbesluite (wat
dalk beter mag wees), kan jy die span drop, wie drop jy eintlik ????
Jean says:
Ek sien. Ek probeer om nie daaraan te dink nie en so ver moontlik op my
eie aan te gaan. Meestal het mense respek vir jou privaatheid.
Etienne Marais says:
jy is dan gelukkig, dit mag dalk net verander, ding jy die SA kan so
aanhou, wat gaan dit omdraai en HOE, weet jy hoe lyk London, dis 'n
gemors, en dit raak moeiliker want die wet oorheers die wil van die
nasie, en die nasie oorheers die Wil van God
Etienne Marais says:
bowenal, hoe en wanneer sal jy en jou pa 'n goeie verhouding he (en jy
en Mardi, kleef julle mekaar aan, of die een meer die ander) ???
Etienne Marais says:
dis die Wil van God, dat die balans en verhouding herstel word
Jean says:
Ek hou daarvan om te dink dat dit redelik gebalanseerd is. Daar is my
altyd up en downs, maar dit is die lewe...
Etienne Marais says:
dit is die lewe, maar nie Die Lewe nie
Jean says:
Etienne, ek gaan bietjie werk, sal later praat. 'K? Cheerios.
Etienne Marais says:
cheers, lekker werk, en hard werk (net tog nie so vinnig soos hierdie
mense hierso nie !)... oor en uit : ET
Jean says:

===================================================
= =
= etienne...@hotmail.com / +44(0)7787577589 =
= =
===================================================

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Vorige onderwerp: mel en gloudina
Volgende onderwerp: Re: Londinium, Daniel in die Leeukuil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:12:25 MGT 2024