Oor klatergoud tussen die mielies [boodskap #3685] |
So., 18 Januarie 2004 11:05  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Oor Andries se weglopery; met jou kontakte sal jy mos weet as hy
> probeer om dit te verkoop?! So as jy nog niks gehoor het nie beteken
> dit die ding is waar dit altyd is, in sy pa se mielieland. Hy sal jou
> wel eersdaags kontak as sy pa snuf in die neus kry, dan moet ons weer
> 'n reddingspoging loots...:-))
> Lorinda
Volgens Katryn is jy een van my kontakte.
Dus sal hulle dit nie snaaks vind as jy en ek
tussen die mielies verdwyn nie. Om ondermeer
ook vir Andries van sy pa se toorn te red.
Die ander rede is natuurlik sy sussie se kat:-)))
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|