Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oor klatergoud tussen die mielies
Oor klatergoud tussen die mielies [boodskap #3685] So, 18 Januarie 2004 11:05 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Oor Andries se weglopery; met jou kontakte sal jy mos weet as hy
> probeer om dit te verkoop?! So as jy nog niks gehoor het nie beteken
> dit die ding is waar dit altyd is, in sy pa se mielieland. Hy sal jou
> wel eersdaags kontak as sy pa snuf in die neus kry, dan moet ons weer
> 'n reddingspoging loots...:-))

> Lorinda

Volgens Katryn is jy een van my kontakte.
Dus sal hulle dit nie snaaks vind as jy en ek
tussen die mielies verdwyn nie. Om ondermeer
ook vir Andries van sy pa se toorn te red.
Die ander rede is natuurlik sy sussie se kat:-)))

DD
Re: Oor klatergoud tussen die mielies [boodskap #3687 is 'n antwoord op boodskap #3685] So, 18 Januarie 2004 12:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gooi mielies.... Wie ken Bill Flynn se "Gooi ons 'n tenner"?
Re: Oor klatergoud tussen die mielies [boodskap #3697 is 'n antwoord op boodskap #3687] So, 18 Januarie 2004 21:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Gooi mielies.... Wie ken Bill Flynn se "Gooi ons 'n tenner"?

Ek ken dit nie, maar vertel asseblief! Ek onthou Bill Flynn van 2
toneelstukke, albei deur Athol Fugard: "People are living there" en
"Hello and Goodbye". Hy was briljant.

Lorinda
Re: Oor klatergoud tussen die mielies [boodskap #3698 is 'n antwoord op boodskap #3685] So, 18 Januarie 2004 21:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
>
> Volgens Katryn is jy een van my kontakte.

Katryn bedoel dit nie, sy sê dit net omdat sy my Magenta kostuum vir
vermomming aangesien het. Sy besef nie ek lyk regtig so nie :-))

> Die ander rede is natuurlik sy sussie se kat:-)))
>
> DD

Daardie insident tussen arme Rico en Andries het duidelik 'n letsel op
ons almal gelaat! :-)))

Lorinda
Re: Oor klatergoud tussen die mielies [boodskap #3701 is 'n antwoord op boodskap #3698] So, 18 Januarie 2004 21:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Daardie insident tussen arme Rico en Andries het duidelik 'n letsel op
> ons almal gelaat! :-)))
>
> Lorinda

en Rico se spore op die nuusgroep se werf gelaat:-)))

DD
Re: Oor klatergoud tussen die mielies [boodskap #3703 is 'n antwoord op boodskap #3697] Ma, 19 Januarie 2004 03:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Bill Flynn is 'n baie goeie tenoor - en sy CD (ek dink die naam is "Gooi my
'n tenner") is 'n skid op 'n klompie opera songs wat hy ver-afrikaans het -
maar met sy goeie stem moet jy by tye mooi luister om die Afrikaans te
herken.
Re: Oor klatergoud tussen die mielies [boodskap #3707 is 'n antwoord op boodskap #3703] Ma, 19 Januarie 2004 14:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:bufhcn$crc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Bill Flynn is 'n baie goeie tenoor - en sy CD (ek dink die naam is "Gooi my
> 'n tenner") is 'n skid op 'n klompie opera songs wat hy ver-afrikaans het -
> maar met sy goeie stem moet jy by tye mooi luister om die Afrikaans te
> herken.
>

Ek het nooit geweet hy is 'n sanger nie! Ek neem aan dit is dieselfde Bill
Flynn as die akteur....
Die CD klink oulik, weet jy watter opera songs hy sing? Ek vind dit moeilik
om opera in Afrikaans voor te stel, ek weet nie waarom nie.

Lorinda
Re: Oor klatergoud tussen die mielies [boodskap #3708 is 'n antwoord op boodskap #3701] Ma, 19 Januarie 2004 14:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:qhvl00hjerp3gra5rgl0i8eirse547aa27@4ax.com...
>
>> Daardie insident tussen arme Rico en Andries het duidelik 'n letsel op
>> ons almal gelaat! :-)))
>>
>> Lorinda
>
> en Rico se spore op die nuusgroep se werf gelaat:-)))
>
> DD
>

Om nie van die kat spore te praat nie :-)

Lorinda
Re: Oor klatergoud tussen die mielies [boodskap #3718 is 'n antwoord op boodskap #3707] Di, 20 Januarie 2004 03:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dis die nimlike hy - wrintiewaar, die komediant is ook sanger. En het hy
klaarblyklik 'n sangloopbaan oorweeg op 'n jeugdige ouderdom.
Ek het die songs/album ge-mp3. Dis êrens op 'n CD - hier tussen al die
goeters. En as jy wil kan ek jou ene epos - hulle is normaalweg so +/- 3/m
mB groot/klein.
Ek dink enige taal kan as opera-taal verbloem word - hoofsaaklik omdat mens
nie italiaanse ken nie, en eintlik nie probeer woorde herken nie.

(Wanneer laas het jy die woorde nimlike en wrintiewaar gehoor?)
Re: Oor klatergoud tussen die mielies [boodskap #3734 is 'n antwoord op boodskap #3718] Di, 20 Januarie 2004 18:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:...
>
> (Wanneer laas het jy die woorde nimlike en wrintiewaar gehoor?)

LOL! Ek het dit baie baie lanklaas gehoor. Nou kan ek hulle by my
woordeskat voeg... Stuur asseblief een van die MP3's as jy 'n kans
kry. Gebruik hierdie e-pos adres:
mun...@tiscali.co.uk

Lorinda
Re: Oor klatergoud tussen die mielies [boodskap #3746 is 'n antwoord op boodskap #3734] Wo, 21 Januarie 2004 09:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda - ek sal dit oor die naweek stuur...
Re: Oor klatergoud tussen die mielies [boodskap #3753 is 'n antwoord op boodskap #3746] Wo, 21 Januarie 2004 16:25 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:bulfpa$bdd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda - ek sal dit oor die naweek stuur...
>

Baie dankie! Ek sien uit daarna.

Lorinda
Vorige onderwerp: Royleen
Volgende onderwerp: Howard Dean
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 09:01:04 MGT 2024