Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mediese fondse
Mediese fondse [boodskap #34424] Sa, 16 September 2000 22:34 na volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hoe vind julle deesdae julle mediese fondse?
ek het 6 maande gelede 'n hartvat omleiding gehad, en die
kardiotorakale chirurg is nou nog nie deur Ou Mutal se
mediese fonds betaal nie.
Die radioloog is 2 keer betaal, en ou mutual se mense trek
net skouers op en die radioloog se kantoor sê net die fonds
het dit 2 keer aan hulle betaal, toe ons vra of hulle die
geld gaan terugstuur sê hulle die fonds moet dit aanvra.

Nie 'n wonder die fondse gaan almal in hulle glorie nie.

Het julle al mense in beheer van afdelings se telefoon
nommers in die hande probeer kry, vergeet dit, selfs die
lokale takke het dit nie eers nie. As hulle queries te veel
word dan ry hulle na die hoofkantoor om probleme uit te
sorteer.

Dit raak nou regtig belaglik, en moet tog nie vra om in
Afrikaans bedien te word nie.
Re: Mediese Fondse [boodskap #36915 is 'n antwoord op boodskap #34424] Di, 21 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nie baie lank nie......onthou dat die mense met geld die sonder geld nou
moet ondersteun, want die regering sê niemand mag weggewys word nie...ook
nie ouens met VIGS nie. Die regering sê ook mense wat bv. net R500 per
maand maak moet ook medies kry. Hulle betaling per maand is so R15, nou
moet ons ouens wat 'n redelike leefbare salaris kry hulle dra. Ek het begin
met 'n paaiement van R250 my betalings per maand is nou R650, dis net vir
myself. Dit klink dalk min, maar dit gaan weer op. As dit so aangaan sal
ek maar moet kanseleer en 'n privaat moet gaan, ek gaan nie so baie dokter
toe nie.
Die beste wat jy kan doen is om eerder 'n hospitaalfonds te kry vir die
noodgevalle. As jy kontant betaal (by dokters en aptekers) kry jy gereeld
afslag. Ek sal dit egter nie voorstel vir mense met kroniese siektes nie.

Elaine

krokkie skryf in boodskap news:3a1a04ea$0$234@hades.is.co.za...
> Hoe ervaar julle die stygings in jul mediese fonds. Myne is op met 51 %.
> Hoe lank dink julle gaan die mediese fondse bestaan as dit die stygings is
> ?/
>
> Krokkie
>
Re: Mediese Fondse [boodskap #36916 is 'n antwoord op boodskap #34424] Di, 21 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
watter firma?

--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

krokkie wrote in message ...
:Hoe ervaar julle die stygings in jul mediese fonds. Myne is
op met 51 %.
:Hoe lank dink julle gaan die mediese fondse bestaan as dit
die stygings is
:?/
:
:Krokkie
:
:
:
Re: Mediese Fondse [boodskap #37081 is 'n antwoord op boodskap #34424] Vr, 24 November 2000 03:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
wie anders moet nou die vigs besmette houtkoppe subsiedieer?

"Tobie" skryf in boodskap news:8vel21$tm7$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> watter firma?
>
> --
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
>
> krokkie wrote in message ...
> :Hoe ervaar julle die stygings in jul mediese fonds. Myne is
> op met 51 %.
> :Hoe lank dink julle gaan die mediese fondse bestaan as dit
> die stygings is
> :?/
> :
> :Krokkie
> :
> :
> :
>
Re: Mediese Fondse [boodskap #37088 is 'n antwoord op boodskap #34424] Vr, 24 November 2000 06:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
krokkie[2]  is tans af-lyn  krokkie[2]
Boodskappe: 60
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
Meddent- Benmed
My premies styg van R1808 na R2730 p/m.
Hoe lank sal mens nog die stygings kan akkomedeer

Tobie wrote in message
...
> watter firma?
>
> --
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
>
> krokkie wrote in message ...
> :Hoe ervaar julle die stygings in jul mediese fonds. Myne is
> op met 51 %.
> :Hoe lank dink julle gaan die mediese fondse bestaan as dit
> die stygings is
> :?/
> :
> :Krokkie
> :
> :
> :
>
Re: Mediese Fondse [boodskap #37175 is 'n antwoord op boodskap #37088] So, 26 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
eina!!! ......... stel voor jy gaan na DD en vra raad
....... DD luister jy, die mense verkeer in nood, maak 'n
plan broer.

--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
krokkie wrote in message ...
:Meddent- Benmed
:My premies styg van R1808 na R2730 p/m.
:Hoe lank sal mens nog die stygings kan akkomedeer
Re: Mediese Fondse [boodskap #37176 is 'n antwoord op boodskap #34424] So, 26 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 26 Nov 2000 09:48:04 +0200, "Tobie" wrote:

> eina!!! ......... stel voor jy gaan na DD en vra raad
> ....... DD luister jy, die mense verkeer in nood, maak 'n
> plan broer.
>
> --
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> krokkie wrote in message ...
> :Meddent- Benmed
> :My premies styg van R1808 na R2730 p/m.
> :Hoe lank sal mens nog die stygings kan akkomedeer
>
>
>
Ellem�nt�r Tobie, heel eenvoudig my vriend.
"Ouma se Boererate' by die boekwinkeltjie op die hoek!
En ons sit die mediesefondse almal uit besigheid!

DD
Vorige onderwerp: Re: Byname en pansies...er...blommetjies - was Re: Basters
Volgende onderwerp: Hau pla die witbaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 14:15:04 MGT 2024