Koos Kombuisse "Diary of God" [boodskap #3688] |
Sun, 18 January 2004 12:54 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Iemand haal uit KK se boek aan waarvolgens KK sou sê dat indien jy god is,
kan jy nie 'n tweede mening kry nie. (Ek reken KK het op daai waarheid
afgekom met sy laaste besoek aan sy huisdokter....)
Nou het ek iets om Slimjanne mee die harnas in te jaag.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Koos Kombuisse "Diary of God" [boodskap #3754 is 'n antwoord op boodskap #3745] |
Wed, 21 January 2004 16:26 |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Jonas" skryf in boodskap news:bulfnr$bd6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda is jy seker van die spelling - moet dit die "Ritteltits" lees nie
> ... ;-))
>
NEE! Dis wat jy alreeds het, nie wat jy moet drink nie :-)
Lorinda
|
|
|