Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » BAsters
BAsters [boodskap #31354] |
Mon, 05 June 2000 00:00  |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Boertjie het nou alreeds vir jou verduidelik van die Jode en
Israeliete...
NOU:
MAT 001:21 en sy sal 'n seun baar, en jy moet Hom Jesus noem, want
dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos.
Lees nou mooi hoor: Sy volk en nie VOLKE soos julle geleer is nie.
ESê 036:32 Ek doen dit nie om julle ontwil nie, spreek die Here HERE;
laat dit julle bekend wees! Skaam julle en bloos oor jul weë, o
huis van Israel.
Weet nou nie wat jy verder nie verstaan nie. Lees maar net wat sê die
Here hier: Wys my hoe `n baster kan bloos.... Selfs word daar gepraat
van die vel wat blink...
DEU 023:01 Hy wat deur verbryseling vermink of van wie die manlike
deel afgesny is, mag in die vergadering van die HERE nie kom nie.
Soos ek gesê het, dit kan mos nou nie wees wie hulle in hulle geloof
laat besny nie. Dit is ook so oor die Doop.
DEU 023:02 Geen baster mag in die vergadering van die HERE kom nie;
selfs sy tiende geslag mag in die vergadering van die HERE nie kom
nie.
Dit beteken NOOIT:
DEU 023:03 Geen Ammoniet of Moabiet mag in die vergadering van die
HERE kom nie; selfs hulle tiende geslag mag nooit in die vergadering
van die HERE kom nie;
ESR 009:12 Gee dan nou julle dogters nie aan hulle seuns en neem
hulle dogters nie vir julle seuns nie, en soek tot in ewigheid nie
hulle vrede en geluk nie, sodat julle kan sterk word en die goeie van
die land geniet en dit aan julle kinders as besitting kan gee tot in
ewigheid.
Nou wat wil jy nou meer weet. Soos wat God ook gesê het soort by
soort, so sê hy dan nou hier baie duidelik dat jy nie MAG uittrou en
baster nie.
NUM 025:06 En daar het 'n man gekom, een uit die kinders van Israel,
en 'n Midianitiese vrou na sy volksgenote gebring, voor die oë van
Moses en voor die oë van die hele vergadering van die kinders van
Israel, terwyl hulle ween by die ingang van die tent van samekoms.
NUM 025:07 Toe Pínehas, die seun van Eleásar, die seun van die
priester Aäron, dit sien, het hy uit die vergadering uit opgestaan en
'n spies in sy hand geneem
NUM 025:08 en agter die Israelitiese man aan gegaan in die tent en
hulle twee deurboor, die Israelitiese man en die vrou, in haar
onderlyf. Daarna het die plaag onder die kinders van Israel
opgehou.
Kyk hoe erg was dit daardie tyd. Nie net daarvan gepraat nie, kyk wat
het gebeur as jy saam met hulle gesit het.
Hieruit is dit duidelik dat die 'verbasterdes' uitgewys moet word,
sodat die Volk hom kan afskei en uit haar kan uitgaan. Waarom is ons
sulke swakkelinge, wat het geword van die stoere Boere van ouds, het
ons pap geword dat ons nie meer kan opstaan teen wat verkeerd is nie?
Laat ons opstaan en sterk wees, laat ons ja, ja wees en ons nee, nee.
Vertrou ons nie meer op ons God nie, dat ons dink Hy sal ons nie help
nie, is ons optrede dan nie juis tot eer van Sy Naam nie? Laat ons IN
EWIGHEID NIE HULLE VREDE EN GELUK SOEK NIE. Deur net eenvoudig jou
'grond te staan' beteken reeds dat jy opgehou het om terug te staan,
dit is stap een. Stap twee is om die Wet wat jy ken, uit te leef, deur
jou af te sonder en God's vyand te verdring. Laat ons vir n wyle ons
vredeliewende geaardheid opsy skuif en ons Volk suiwer, daarna sal jou
vredeliewendheid deur jou ware Volksgenote be-antwoord word ipv soos
tans, deur varke vertrap te word.
Moet asseblief nie nou `n bespreking begin nie, want daar is ABSOLUUT
niks om te bespreek nie. Dit staan so in die Woord geskrywe en moet
nie endag sê " EK HET NIE GEWEET NIE".
Frikkie
|
|
|
Re: BAsters [boodskap #31361 is 'n antwoord op boodskap #31354] |
Mon, 05 June 2000 00:00   |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy weet Boertjie,
Die snaakste van alles is die kommentaar wat ek van die mense lees wat
plaas
Ons dink soos regses, Wouter is ek weet nie wat nie, MAAR DIS
WERKLIKHEID hierdie en nie gediggies nie.
Ongelukkig is dit so, soos die site wat ek destyds geplaas het oor die
100 Diifs.....
Groete
Frikkie
On Mon, 05 Jun 2000 16:21:43 +0200, Boer...@eskom.co.za wrote:
> AMEN!
>
> Frikkie wrote:
>
>> Boertjie het nou alreeds vir jou verduidelik van die Jode en
>> Israeliete...
>>
>> NOU:
>> MAT 001:21 en sy sal 'n seun baar, en jy moet Hom Jesus noem, want
>> dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos.
>>
>> Lees nou mooi hoor: Sy volk en nie VOLKE soos julle geleer is nie.
>>
>> ESê 036:32 Ek doen dit nie om julle ontwil nie, spreek die Here HERE;
>>
>> laat dit julle bekend wees! Skaam julle en bloos oor jul weë, o
>> huis van Israel.
>>
>> Weet nou nie wat jy verder nie verstaan nie. Lees maar net wat sê die
>> Here hier: Wys my hoe `n baster kan bloos.... Selfs word daar gepraat
>> van die vel wat blink...
>>
>> DEU 023:01 Hy wat deur verbryseling vermink of van wie die manlike
>> deel afgesny is, mag in die vergadering van die HERE nie kom nie.
>>
>> Soos ek gesê het, dit kan mos nou nie wees wie hulle in hulle geloof
>> laat besny nie. Dit is ook so oor die Doop.
>>
>> DEU 023:02 Geen baster mag in die vergadering van die HERE kom nie;
>> selfs sy tiende geslag mag in die vergadering van die HERE nie kom
>> nie.
>>
>> Dit beteken NOOIT:
>>
>> DEU 023:03 Geen Ammoniet of Moabiet mag in die vergadering van die
>> HERE kom nie; selfs hulle tiende geslag mag nooit in die vergadering
>> van die HERE kom nie;
>>
>> ESR 009:12 Gee dan nou julle dogters nie aan hulle seuns en neem
>> hulle dogters nie vir julle seuns nie, en soek tot in ewigheid nie
>> hulle vrede en geluk nie, sodat julle kan sterk word en die goeie van
>> die land geniet en dit aan julle kinders as besitting kan gee tot in
>> ewigheid.
>>
>> Nou wat wil jy nou meer weet. Soos wat God ook gesê het soort by
>> soort, so sê hy dan nou hier baie duidelik dat jy nie MAG uittrou en
>> baster nie.
>>
>> NUM 025:06 En daar het 'n man gekom, een uit die kinders van Israel,
>> en 'n Midianitiese vrou na sy volksgenote gebring, voor die oë van
>> Moses en voor die oë van die hele vergadering van die kinders van
>> Israel, terwyl hulle ween by die ingang van die tent van samekoms.
>> NUM 025:07 Toe Pínehas, die seun van Eleásar, die seun van die
>> priester Aäron, dit sien, het hy uit die vergadering uit opgestaan en
>> 'n spies in sy hand geneem
>> NUM 025:08 en agter die Israelitiese man aan gegaan in die tent en
>> hulle twee deurboor, die Israelitiese man en die vrou, in haar
>> onderlyf. Daarna het die plaag onder die kinders van Israel
>> opgehou.
>>
>> Kyk hoe erg was dit daardie tyd. Nie net daarvan gepraat nie, kyk wat
>> het gebeur as jy saam met hulle gesit het.
>>
>> Hieruit is dit duidelik dat die 'verbasterdes' uitgewys moet word,
>> sodat die Volk hom kan afskei en uit haar kan uitgaan. Waarom is ons
>> sulke swakkelinge, wat het geword van die stoere Boere van ouds, het
>> ons pap geword dat ons nie meer kan opstaan teen wat verkeerd is nie?
>> Laat ons opstaan en sterk wees, laat ons ja, ja wees en ons nee, nee.
>> Vertrou ons nie meer op ons God nie, dat ons dink Hy sal ons nie help
>> nie, is ons optrede dan nie juis tot eer van Sy Naam nie? Laat ons IN
>> EWIGHEID NIE HULLE VREDE EN GELUK SOEK NIE. Deur net eenvoudig jou
>> 'grond te staan' beteken reeds dat jy opgehou het om terug te staan,
>> dit is stap een. Stap twee is om die Wet wat jy ken, uit te leef, deur
>> jou af te sonder en God's vyand te verdring. Laat ons vir n wyle ons
>> vredeliewende geaardheid opsy skuif en ons Volk suiwer, daarna sal jou
>> vredeliewendheid deur jou ware Volksgenote be-antwoord word ipv soos
>> tans, deur varke vertrap te word.
>>
>> Moet asseblief nie nou `n bespreking begin nie, want daar is ABSOLUUT
>> niks om te bespreek nie. Dit staan so in die Woord geskrywe en moet
>> nie endag sê " EK HET NIE GEWEET NIE".
>>
>> Frikkie
>
|
|
|
|
Re: BAsters [boodskap #31403 is 'n antwoord op boodskap #31354] |
Tue, 06 June 2000 00:00   |
Pijotter
Boodskappe: 107 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sjoe Frikkie ek kan regtig sien jy is 'n ware Christen! Ek buig my hoof
voor jou onsaglike insig in die woord van God. Is jy nie ter loops 'n
dominee nie?
Die feit dat jy die leerstelling van Jesus, die enigste wat jou kan verlos
so na jou toe aantrek is verbaaswekkend! Wat het ons grote Leermeester nie
gese nie: "Jy moet jou naaste lief he soos jouself"
Ek kan sien jou naasteliefde kan nie in twyfel getrek word nie.
>>> DEU 023:02 Geen baster mag in die vergadering van die HERE kom nie;
>>> selfs sy tiende geslag mag in die vergadering van die HERE nie kom
>>> nie.
O Ja so ter loops, die basters wat in die bybel na verwys word is mense wat
buite die huwelik gebore is. Dus 'n baster seun en/of dogter...
>>> MAT 001:21 en sy sal 'n seun baar, en jy moet Hom Jesus noem, want
>>> dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos.
>>>
>>> Lees nou mooi hoor: Sy volk en nie VOLKE soos julle geleer is nie.
Se my o grote, wie was Jesus se volk? As ek reg kan onthou was dit nog maar
altyd die jode, nou as hy net sy volk gaan red, dan is dit mos net die
jode - of weet jy van iets waarvan ek nie weet nie? O miskien is dit die
feit dat Jesus die opdrag aan die disipels gegee het om die woord na die
wereld toe te neem...
Ek is jammer oooo grote barmhartige Frikster, maar as jy in Jesus glo en
gedoop word, word jy nie deel van Jesus nie? Is jy nie dan eers deel van sy
volk nie?
En as jy deel van sy volk word, beteken nie dat hy jou redder, verlosser en
heerser is nie? Beteken dit dan nie, dat jy volgens sy leerstelling moet
leef nie?
Gee ons nog offergawes aan God? Leef ons nog in die ou testament of het
Jesus vir ons sondes gesterf om almal te red wat in Hom glo?
Ek dink jy moet 'n bietjie aan jou werklikheid gaan werk, ek het net die
mees innigste simpatie met so 'n jammer karakter soos jy. Jou lewe moes
maar baie onliefdevol gewees het om sulke dinge uit te braak. Moenie
bekommer nie, want Jesus is LIEF vir jou, al wil jy Hom nie aanvaar nie.
Wees een in God
Pijotrij
|
|
|
|
Re: BAsters [boodskap #31451 is 'n antwoord op boodskap #31354] |
Thu, 08 June 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
T de Wet wrote:
> Thys oppie akker
> va'oggend vroeg toe was ek wakker
> ma' nou's 'ie dag al lank
> en word ek al hoe swakker
>
> "hoe later hoe kwater
> swerkater ja"
> loop en sê diederik-spit-aflek
> (die laaste 3 reels met apologie en erkenning aan Boerneef)
>
Thys, ek is ses uur agter jou. Ek het nounet opgestaan,
toe lees ek van jou diederik-spit-aflek (Dink jy dis
van die spoeg wat Boerneef daar praat of het dit tog iets
met 'n graaf te doen?. Ek sit my geld op die spoeg.)
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Basters [boodskap #36950 is 'n antwoord op boodskap #31354] |
Wed, 22 November 2000 00:00   |
Ernst v Biljon
Boodskappe: 257 Geregistreer: March 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
En, dit hang nou af wat op die verbastering volg. Kom ons noem die een
ras A) en die ander ras B). Sou ras A) met ras B) meng dan dan onstaan
daar eintlik 'n nuwe ras AB). 'n Ras wat uit 50% A) bestaan en uit 50%
B). So, 'n baster A) en baster B). Sou AB) nou weer meng met A), bestaan
die geslag net uit 25% B). Dit word algemeen aanvaar dat 1) na 4
vermengings is die verbastering so laag dat dit nie eintlik meer 'n rol
speel nie (minder as 10% B) en, 2) verbastering nodig is om nuwe bloed
in te bring en om weerstand op te bou. 3) Dit is meer anvaarbaar na die
vierde geslag van verbastering (maar wie gaan die eerste vier 'basters'
wees?
Dit is waarop die Rheobot (sp) Baster dan aanspraak maak as 'n nuwe
'ras' en eie identiteit. En, dit ook gekry het. Ook so die Buis familie
op Buisdorp (Suid van die Soutpansberg).
In SA word daar min etniesie identeit uitgewys totdat die Engelse die
land begin beheer het. Tog word daar verwys in vroeë dokument, van 'n
raad wat gestuur is in van Riebeeck se tyd, na 50 'baster' kinders wat
daar opgemerk was. Daar is ook baie verwys na eienaars van slawe van die
Ooste wat kinders verwek het. En in die SA argiewe verwys word as 'n
etniese identiteit van "van die Kaap". Daar is ook baie verwys na die
hoerhuise wat meestal besoek was deur matroose want die huise was meeste
gevul deur die Koi en San. En, die lokale mense het gevoel die hoere het
gestink as gevolg van die vet wat hulle aan hulle gesmeer het.
Nie te lank gelede het ek syfers voorgebring oor die 'verbastering' wat
in SA voortgekom het om die nasie 'Afrikaaner' te vestig (na 4 geslagte
van verbastering en, gesien as geheel. So, binne elke familie sal daar
meer of minder van 'n spesifieke 'ras' wees). Die wat dit gemis het hier
is dit weer:
Voor Britse oorname:
Nederland 36,8%
Duits 35,0%
Frans 14,6%
Nie blank 7,2%
Onbekend 3,5%
Ander 2,6%
Brits 0,3%
Na die Britse oorname:
Brits 35,3%
Duits 24,9%
Nederlands 17,8%
Frans 5,0%
Nie blank 6,9%
Ander 5,3%
Onbekend 4,8%
Ernest
"Blommetjie" skryf in boodskap news:3a1ad4b9$0$235@hades.is.co.za...
> Verkeerd !
>
> Waar twee Identiese rasse [of (sub)spesies] kinders kry,
> dan is dit Nie verbastering nie. -Dit is Algemene Kennis.
> Slegs waar twee verskillende rasse meng is dit verbastering.
|
|
|
|
|
Re: Basters [boodskap #37016 is 'n antwoord op boodskap #31354] |
Thu, 23 November 2000 00:00   |
Blommetjie
Boodskappe: 157 Geregistreer: February 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
E Bessinger skryf in boodskap news:3a1c9256.0@news1.mweb.co.za...
> En, dit hang nou af wat op die verbastering volg. Kom ons noem die een
> ras A) en die ander ras B). Sou ras A) met ras B) meng dan dan onstaan
> daar eintlik 'n nuwe *ras AB*).
'n Mens kan ongelukkig nie vir AB 'n "Ras" noem nie.
-Dit bly 'n Hebried.
'n *Ras* wat uit 50% A) bestaan en uit 50%
> B). So, 'n baster A) en baster B). Sou AB) nou weer meng met A), bestaan
> die geslag net uit 25% B). Dit word algemeen aanvaar dat 1) na 4
> vermengings is die verbastering so laag dat dit nie eintlik meer 'n rol
> speel nie (minder as 10% B) en, 2) verbastering nodig is om nuwe bloed
> in te bring en om weerstand op te bou. 3) Dit is meer anvaarbaar na die
> vierde geslag van verbastering (maar wie gaan die eerste vier 'basters'
> wees?
Hulle bly 4 hebriede.
> Dit is waarop die Rheobot (sp) Baster dan aanspraak maak as 'n nuwe
> 'ras' en eie identiteit. En, dit ook gekry het. Ook so die Buis familie
> op Buisdorp (Suid van die Soutpansberg).
Hulle kan maar aanspraak maak nes hulle wil.
'n Nuwe "Ras" dié is hulle egter Nooit Nie.
- Wel 'n Nuwe Hebriede-Lyn.
Geen mens kan dit aan enige groep toestaan nie.
- Al wil hulle dit ook.
Ek is ook bewus van die Buys Familie-lyn.
Hulle bly egter Nie Suiwer-Blank nie.
> In SA word daar min etniesie identeit uitgewys totdat die Engelse die
> land begin beheer het. Tog word daar verwys in vroëe dokument, van 'n
> raad wat gestuur is in van Riebeeck se tyd, na 50 'baster' kinders wat
> daar opgemerk was. Daar is ook baie verwys na eienaars van slawe van die
> Ooste wat kinders verwek het. En in die SA argiewe verwys word as 'n
> *etniese identiteit* van "van die Kaap".
Korrek. - 'n Hebriede 'Identiteit'.
> Daar is ook baie verwys na die
> hoerhuise wat meestal besoek was deur matroose want die huise was meeste
> gevul deur die Koi en San. En, die lokale mense het gevoel die hoere het
> gestink as gevolg van die vet wat hulle aan hulle gesmeer het.
Ja. ...Nou gaan ek dit uiters reguit en onparlementêr stel :
Hier kom dit nou weer mooi na vore hoe daar altyd 'n klomp
"slegte witmense" (Goddelose) onder ons sit, wat altyd "meid
wil naai" en basters wil voortbring. - Hoe 'Edel'. Ha Ha !
> Nie te lank gelede het ek syfers voorgebring oor die 'verbastering' wat
> in SA voortgekom het om die nasie 'Afrikaaner' te vestig (na 4 geslagte
> van verbastering en, gesien as geheel. So, binne *elke familie* sal daar
> meer of minder van 'n spesifieke 'ras' wees). Die wat dit gemis het hier
> is dit weer:
Let Wel :
*Elke Familie* is 'n bietjie te vêr gevat. -Eerder 'baie families'.
Volgens hierdie Tabel maak Nie-Blank sowat 10 % uit.
> Voor Britse oorname:
> Nederland 36,8%
> Duits 35,0%
> Frans 14,6%
> Nie blank 7,2%
> Onbekend 3,5%
> Ander 2,6%
> Brits 0,3%
>
> Na die Britse oorname:
> Brits 35,3%
> Duits 24,9%
> Nederlands 17,8%
> Frans 5,0%
> Nie blank 6,9%
> Ander 5,3%
> Onbekend 4,8%
>
>
> Ernest
>
> "Blommetjie" wrote in message
> news:3a1ad4b9$0$235@hades.is.co.za...
>> Verkeerd !
>>
>> Waar twee Identiese rasse [of (sub)spesies] kinders kry,
>> dan is dit Nie verbastering nie. -Dit is Algemene Kennis.
>> Slegs waar twee verskillende rasse meng is dit verbastering.
>
|
|
|
Re: Basters [boodskap #37017 is 'n antwoord op boodskap #31354] |
Thu, 23 November 2000 00:00   |
Blommetjie
Boodskappe: 157 Geregistreer: February 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nie 'quite' nie , my vriend.
Ja, verbastering die het daar al baie plaasgevind.
[En dit is 'n Gruwelike Skande !]
Maar vir baie Blankes is en was dit nog altyd 'teen
hulle genetiese kode in' om met ander rasse uit te baster.
Daar is nog baie blankes wat suiwer is van bloed.
skryf in boodskap news:3A1C6840.CF631585@eskom.co.za...
> Blom, alles goed en wel........ maaaaar, ek is sekernie een van die
> rasse is meer suiwer nie, of dit geel, swart, wit of wat ookal is. Deur
> die eeue moes daar al baie vermenging gewees het en al is die rasse dan
> oorwegend een of ander ras, loop die bloed tog maar deurmekaar. Hoop ek
> dra oor wat ek eintlik bedoel.
> Groete
> Christo
>
> Blommetjie wrote:
>
>> KaapseKind wrote in message
>> news:3a1bc88e.0@news1.mweb.co.za...
>>> Blommetjie
>>>
>>> Help my hier 'seblief. Wat is jou definisie van "ras"?
>>
>> Die verskillende (sub)spesies van homo sapiens
>> (wat elk hulle oorspronklike, unieke identiteit het).
>> 'n Paar voorbeelde is : Die Blanke, die swarte,
>> die asiaat, die indiaan, die aboriginië, ens.
>> Verdere details hiervan is die maklikste om op
>> te kyk in enige goeie ensiklopedie.
>>
>>>
>>> Groete uit die sonnige Kaap - ook maar net soms.
>>> KaapseKind
>>>
>>> Blommetjie wrote in message
>>> news:3a1ad4b9$0$235@hades.is.co.za...
>>>> Verkeerd !
>>>>
>>>> Waar twee Identiese rasse [of (sub)spesies] kinders kry,
>>>> dan is dit Nie verbastering nie. -Dit is Algemene Kennis.
>>>> Slegs waar twee verskillende rasse meng is dit verbastering.
>
|
|
|
Re: Basters [boodskap #37044 is 'n antwoord op boodskap #31354] |
Thu, 23 November 2000 00:43   |
Chr...[1]
Boodskappe: 85 Geregistreer: June 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Blom, alles goed en wel........ maaaaar, ek is sekernie een van die
rasse is meer suiwer nie, of dit geel, swart, wit of wat ookal is. Deur
die eeue moes daar al baie vermenging gewees het en al is die rasse dan
oorwegend een of ander ras, loop die bloed tog maar deurmekaar. Hoop ek
dra oor wat ek eintlik bedoel.
Groete
Christo
Blommetjie wrote:
> KaapseKind wrote in message
> news:3a1bc88e.0@news1.mweb.co.za...
>> Blommetjie
>>
>> Help my hier 'seblief. Wat is jou definisie van "ras"?
>
> Die verskillende (sub)spesies van homo sapiens
> (wat elk hulle oorspronklike, unieke identiteit het).
> 'n Paar voorbeelde is : Die Blanke, die swarte,
> die asiaat, die indiaan, die aboriginië, ens.
> Verdere details hiervan is die maklikste om op
> te kyk in enige goeie ensiklopedie.
>
>>
>> Groete uit die sonnige Kaap - ook maar net soms.
>> KaapseKind
>>
>> Blommetjie wrote in message
>> news:3a1ad4b9$0$235@hades.is.co.za...
>>> Verkeerd !
>>>
>>> Waar twee Identiese rasse [of (sub)spesies] kinders kry,
>>> dan is dit Nie verbastering nie. -Dit is Algemene Kennis.
>>> Slegs waar twee verskillende rasse meng is dit verbastering.
|
|
|
|
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 18:23:51 UTC 2025
|