Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Surf's up!
Surf's up! [boodskap #3665] Do, 15 Januarie 2004 20:18 na volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
En hoe was die surfing, DD? :-)

Lorinda
Re: Surf's up! [boodskap #3666 is 'n antwoord op boodskap #3665] Vr, 16 Januarie 2004 19:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 15 Jan 2004 20:18:42 -0000, "Lorinda" wrote:

> En hoe was die surfing, DD? :-)
>
> Lorinda
>


Glo my maar, Lorinda, dat ek, slegs 150 treë van die strand af gewoon
het, en tog meer die strate gesurf het. Ek was nie daar vir surfness
nie girl, maar vir busness:-)

DD
Re: Surf's up! [boodskap #3673 is 'n antwoord op boodskap #3666] Sa, 17 Januarie 2004 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
>
> Glo my maar, Lorinda, dat ek, slegs 150 treë van die strand af gewoon
> het, en tog meer die strate gesurf het. Ek was nie daar vir surfness
> nie girl, maar vir busness:-)
>
> DD

Ag nee, DD, wat van jou image?:-)
En het die business toe goed afgeloop? Kon jy en Andries toe darem
iets maak uit die Beagle 2? :-))

Lorinda
Re: Surf's up! [boodskap #3676 is 'n antwoord op boodskap #3673] Sa, 17 Januarie 2004 20:06 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 17 Jan 2004 11:44:52 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> DD skryf in boodskap news:...
>>
>> Glo my maar, Lorinda, dat ek, slegs 150 treë van die strand af gewoon
>> het, en tog meer die strate gesurf het. Ek was nie daar vir surfness
>> nie girl, maar vir busness:-)
>>
>> DD
>
> Ag nee, DD, wat van jou image?:-)
> En het die business toe goed afgeloop? Kon jy en Andries toe darem
> iets maak uit die Beagle 2? :-))
>
> Lorinda


Andries het met hom weggeloop, Lorinda:-(
Was jy in jou ander woonstel, of waarom is jy so skaars?
Vorige onderwerp: Re: amai - Amai.pps
Volgende onderwerp: Oor skatte in die mielies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 03:07:06 MGT 2024