Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ABORSIE!!!
Re: ABORSIE!!! [boodskap #36714 is 'n antwoord op boodskap #36540] Vr, 17 November 2000 06:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:3a141cd9.1493503@news.saix.net...
> Hallo Roelof,
> Dit is `n baie belangrike punt wat jy nou hier aanraak maar nou die
> volgende:
> Eerstens die God wat ek Aanbid sal nie so iets oor my en my gesin
> bring nie, dit belowe Hy mos vir my as ek Sy nou paadjie volg...

In watter Bybel lees jy dit

> Onthou satin is magtig,

Weer 'n keer watter Bybel lees jy dit. Dit staan baie beslis nie in een van
die Bybels in my huis nie.
>
> Mense, Let wel MENSE, ek hou werklik nie daarvan om in Bybelgesprekke
> betrokke te raak wat van kleinteid af deur `n dominee, pastoor of net
> wat julle dit wil noem GEBREINSPOEL is,
(Soos jou stelling dat die Satan magtig is)

Ek hoop net nie dat jou koffie koud is wanneer jy die dag wakker skrik nie

Ek
Re: ABORSIE!!! [boodskap #36718 is 'n antwoord op boodskap #36540] Sa, 18 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hier braak hierdie moroniese, goddelose adderwyf slegs verbale diareee !

skryf in boodskap news:3A158563.500796A9@home.com...
>
>
> Reenen van Niekerk wrote:
>
>> .Jy kan egter nie deur
>> die lewe gaan en nie glo dat daar nie n satan is nie.Dit is daarom dat n
>> mens aan God glo om jou te help om satan te oorwin.
>>
>
> O so, nou word God maar sommer net 'n stuk
> hulpapparaat om jou te help om Satan te oorwin.
> Praat van God verneder. Nee, Reenen, in die
> Christelike konteks is God die fondament van
> jou wese. Jou wese is gegrond in God, volgens
> die Christelike referensiepunte. As julle so oor
> die krag en die mag van Satan praat, dan gee
> dit my koue rillings. Daar is net een stappie
> verder en dan aanbid julle hom.
>
> Gloudina
Re: ABORSIE!!! [boodskap #36719 is 'n antwoord op boodskap #36540] Sa, 18 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek verstaan wat jy sê Hilda.....maar die bybel (een van die tien gebooie as
a matter of fact) sê duidelik jy mag "Geen afbeelding maak van My nie" Dis
nie soos 'n foto nie, dis 'n afbeelding want niemand weet hoe Jesus regtig
gelyk het nie.
Wat Buddha betref, wel ek kan dit glad nie goedkeur nie, want hulle bid nie
tot dieselfde God as ek nie, en ek aanbid die Enigste Lewende God...so (hoe
erg dit ookal mag klink vir jou) Ek is reg hulle is verkeerd, maak nie saak
wat jy, Gloudina of die res van die wêreld sê nie. Hulle kniel wel voor daai
beeld neer en bring vir hom offerande. Buddisme is en sal altyd verkeerd
bly.

Elaine

Hilda en Gervaas wrote
.
> Dit is net so eienaardig om blindelings alles te glo wat in 'n vier duisend
> jaar oue boek (die bybel) staan as om vir Maria (Jesus se ma) te bid.
> En Elaine, nóg die katolieke nóg die buddhiste aanbid beelde - die beelde is
> net 'n voorstelling van hul god. Soos Emmy sê : ons sit ook foto's van ons
> vriende/familie in ons huis, dit beteken nog nie dat ons dink dat die foto's
> ons vriende/familie IS nie :-).
> Hilda.
Re: ABORSIE!!! [boodskap #36721 is 'n antwoord op boodskap #36540] Sa, 18 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Elaine, ek dog jy glo ook aan satan of hoe ?
Nie dat ék dit glo nie - ek stem saam met Emmy, godsdienste is té eensydig
en té bekrompe vir my. Jy dink baie gebruike in ander godsdienste is snaaks,
maar jy moet darem besef dat die ander 'gelowiges' net so oor jou
godsdiens dink . Dit is net die punt : almal wat 'n godsdiens het, glo dat
sy eie godsdiens die regte een is. Dit is menslik en normaal. Wat vir jou
snaaks is, is vir 'n ander mens normaal en omgekeerd.
Dit is net so eienaardig om blindelings alles te glo wat in 'n vier duisend
jaar oue boek (die bybel) staan as om vir Maria (Jesus se ma) te bid.
En Elaine, nóg die katolieke nóg die buddhiste aanbid beelde - die beelde is
net 'n voorstelling van hul god. Soos Emmy sê : ons sit ook foto's van ons
vriende/familie in ons huis, dit beteken nog nie dat ons dink dat die foto's
ons vriende/familie IS nie :-).
Hilda.

--
*>No te mueras sin decirme adónde vas Vra die Priesters by die RK......hulle glo aan Satan as 'n aparte[/color]
entiteit,
> want hulle doen exorcism.....dryf sy demone uit mense uit.
> Die Buddhiste aanbid 'n BEELD!!!!!!!!!! Hulle is die lasteraars nie ek nie
> Gloudina......Ek aanbid 'n God wat leef, nie een wat uit koper gemaak is
> nie.
>
> Elaine
>
>
> wrote
>
> Rooms Katolieke Kerk hier in Kanada
> wat baie simpatiek is met die aspirasies van
> die Dalai Lama.
> Ek dink, Elaine, dat jy eintlik godslastering
> besig, as jy sê dat Buddhiste se aktiwiteite
> geinspireer is deur "die duiwel." Gaan praat
> met jou predikant daaroor.
>
> Gloudina
>
Re: ABORSIE!!! [boodskap #36722 is 'n antwoord op boodskap #36540] Sa, 18 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
>
> Blommetjie schreef in berichtnieuws
> 3a167518$0$226@helios.is.co.za...
>> Hier braak hierdie moroniese, goddelose adderwyf slegs verbale diareee
> !

en watter godsdiens hang jy aan met die slymerige skryfwyses wat jy
beoefen? Is ál j�u mede_kerkgangers so welsprekend?
Indien jy poog om die titel 'skuim van die nuusgroep' te wen, is jou
wenkans heelgoed

Jy moet 'n sielkundige gaan sien ou, die indruk wat jy dink jy maak op
die nuusgroep, is nie werklik so nie. Jy's toe ook nie 'n blommetjie
nie maar 'n stinkbos.
Re: ABORSIE!!! [boodskap #36723 is 'n antwoord op boodskap #36540] Sa, 18 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" skryf in boodskap news:3a15c213.0@news1.mweb.co.za...
> Uhm Gloudina......die Katolieke aanbid beelde en dink die kerk is die huis
> van God......nie 'n baie betroubare bron van inligting nie.

Ag, Elaine, jy's sê naief en weet sê min oor die res van die wêreld dat 'n
mens jou al jou onbesonne uitsprake maar moet vergewe. Die katolieke aanbid
beelde :-))). Ek kan baie oor die katolieke vertel, maar dat hulle beelde
aanbid ... nee, jong, jy moet 'n bietjie meer inligtinge oor ander kulture
inwin voor jy iets sê.
Alhoewel, hierdie bydrae was regtig skreeusnaaks - dankie dat jy ons so
lekker laat lag.

Hilda.
Re: ABORSIE!!! [boodskap #36727 is 'n antwoord op boodskap #36540] Sa, 18 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
Elaine schreef in berichtnieuws
3a15c213.0@news1.mweb.co.za...
> Uhm Gloudina......die Katolieke aanbid beelde en dink die kerk is die huis
> van God......nie 'n baie betroubare bron van inligting nie.

Heb je een foto ophangen van je kinderen.....nu zoiets is het in de
Katholieke kerk ook.
het herinnerd je aan Jezus en men aanbid niet een beeld...

> Die jode erken nie vir Jesus nie,

Tijdsgenioten hebben NIETS over Jezus gezegt ....de bijbel is geschreven
door mensen
die Jezus NIET gekend hebben ...( de evangelisten....
De Joden denken dat de Messias nog komt.....

en die Dalai Lama dink Hy is gereënkarneer!!!!!

Zij leven wel eigenlijk zoals christenen zouden moeten zijn ;-)
......heel bewust en menselijk...
Niet dat ik enige geestelijke stroming zou willen aanhangen......... de
eenzijdig voor mij.

>Nee wat
> try maar weer. Waar dink jy het ek gehoor van die duiwel? En hoe dink jy
> weet ek al hierdie goed?

Jij leef in angsten en bent gehersenspoeld want je antwoordt NOOIT
letterlijk op kritiek
Eliane wordt wakkeren ga echt het leven ....!!

Grt
Emmy

>
> Elaine
>
> wrote :
> Gaan vertel dit nou vir die Gemeenskap vanJode en Christene. Gaan vertel dit
> nou
> vir
> die Rooms Katolieke Kerk hier in Kanada
> wat baie simpatiek is met die aspirasies van
> die Dalai Lama.
> Ek dink, Elaine, dat jy eintlik godslastering
> besig, as jy sê dat Buddhiste se aktiwiteite
> geinspireer is deur "die duiwel." Gaan praat
> met jou predikant daaroor.
>
> Gloudina
>
Re: ABORSIE!!! [boodskap #36728 is 'n antwoord op boodskap #36540] Sa, 18 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Elaine schreef...
> Uhm Gloudina......die Katolieke aanbid beelde en dink die kerk is die huis
> van God......nie 'n baie betroubare bron van inligting nie.

Je klinkt een beetje als een inboorling die meent dat alle Christenen
kanibalen zijn die bloed drinken en mensenvlees eten tijdens hun
erediensten.

Groeten,
Arthur
Re: ABORSIE!!! [boodskap #36729 is 'n antwoord op boodskap #36540] Sa, 18 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, Gloudina, ek stem saam. Hierdie mense sal ook net probeer om hul naaste
met liefde en respek te behandel. In daardie lig, sal ek graag 'n gods-diens
belewe ... maar hulle is seldsaam en ek kry hulle meer by mense wat nie kerk
toe gaan nie - dit is my persoonlike ervaring.
Hilda.

--
*>No te mueras sin decirme adónde vas Nie dat ék dit glo nie - ek stem saam met Emmy, godsdienste is té eensydig[/color]
> en té bekrompe vir my.

Dit hang alles af wat mens onder "godsdienste" verstaan. Mens
moet nie vaskyk teen die waninterpretasies en vooroordele
wat die sogenaamde volgelinge van so 'n godsdiens verkondig
nie, maar soek na die energie agter so 'n gods-diens. Ek het
al vantevore gesê: dis eers deur die studie van Buddhisme
dat ek weer onder die indruk kom van die energie-wekkende
en reddende aksie wat 'n Christen onderneem as hy "glo in
die reddende mag van Christus." Hy beoefen wat die Buddhis
guru-yoga noem. Maar die krag is alleen daar as hy dit
beoefen. Dus hierdie ouens wat Here, Here skree, maar nie
die Christelike praktyk van liefde vir jou God en jou naaste
volg nie, gebruik die Christelike mantel vir die verkeerde
redes.
Vir myself, ek is altyd bly as ek 'n opregte godsdienstige
persoon ontmoet, of hy nou 'n Moslem, Jood, Christen,
Buddhis, Hindoe of Noord-Amerikaanse Eerste Nasie is
wat glo in die Groot Gees. Ek voel 'n band met enigeen
van hulle.

Gloudina
Re: ABORSIE!!! [boodskap #36730 is 'n antwoord op boodskap #36540] Sa, 18 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vra die Priesters by die RK......hulle glo aan Satan as 'n aparte entiteit,
want hulle doen exorcism.....dryf sy demone uit mense uit.
Die Buddhiste aanbid 'n BEELD!!!!!!!!!! Hulle is die lasteraars nie ek nie
Gloudina......Ek aanbid 'n God wat leef, nie een wat uit koper gemaak is
nie.

Elaine

wrote

Rooms Katolieke Kerk hier in Kanada
wat baie simpatiek is met die aspirasies van
die Dalai Lama.
Ek dink, Elaine, dat jy eintlik godslastering
besig, as jy sê dat Buddhiste se aktiwiteite
geinspireer is deur "die duiwel." Gaan praat
met jou predikant daaroor.

Gloudina
Re: ABORSIE!!! [boodskap #36731 is 'n antwoord op boodskap #36540] Sa, 18 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Uit dieselfde bron wat se dat God magtig is en dat God magtiger is as satan
en dat deur God ,satan oorwin sal word

Reenen van Niekerk

Vlad skryf in boodskap news:8v5t0h$jd0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sal nogal graag wil hê iemand moet my 'n geloofwaardige bron gee van waar
> hulle dit kry dat Satan magtig is.
>
> Ek
>> Satan is magtig (Dink maar wat
>> het hy alles aan Job gedoen), maar God is ALMAGTIG.
>
Re: ABORSIE!!! [boodskap #36732 is 'n antwoord op boodskap #36540] Sa, 18 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Vra daardie vervloekte adderwyf eerder wat is die
verskil tusse "vloek" en "kragwoorde gebruik".

Jy mors jou kosbare Tyd met haar !

Elaine skryf in boodskap news:3a15c24a.0@news1.mweb.co.za...
> 1. Ek's net 'n mens
> 2. Een vloekwoord gaan my nie tot die hel verdoem nie.
> 3. 'n Mens moet vloek om tot jou harde kop deur te dring.
> 4. Jy weet nie waarvan jy praat nie
> 5. Killfile
>
> Elaine
>
> skryf:
>
> En nou begin die klein kerkgaande teleogie-
> verkondigende Elaine vloek soos 'n matroos.
>
> Gloudina
Re: ABORSIE!!! [boodskap #36733 is 'n antwoord op boodskap #36540] Sa, 18 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jou skeinheilige mening word gereinig met toiletpapier.

Davie Davis skryf in boodskap news:3a16ecd8.3050617@news.intekom.co.za...
>
>>
>> Blommetjie schreef in berichtnieuws
>> 3a167518$0$226@helios.is.co.za...
>>> Hier braak hierdie moroniese, goddelose adderwyf slegs verbale diareee
>> !
>
>
> en watter godsdiens hang jy aan met die slymerige skryfwyses wat jy
> beoefen? Is àl jòu mede_kerkgangers so welsprekend?
> Indien jy poog om die titel 'skuim van die nuusgroep' te wen, is jou
> wenkans heelgoed
>
> Jy moet 'n sielkundige gaan sien ou, die indruk wat jy dink jy maak op
> die nuusgroep, is nie werklik so nie. Jy's toe ook nie 'n blommetjie
> nie maar 'n stinkbos.
Re: ABORSIE!!! [boodskap #36735 is 'n antwoord op boodskap #36540] Sa, 18 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
As ek dit nou reg verstaan se jy Gloudina dat daar nie n satan is nie en dat
hy heeltemal magteloos is en ons glad nie oor hom gepla hoef te wees nie. So
al die jare is ons onder n wan indruk geplaas deur die kerke dat hy wel
bestaan en dat hy magtig is en dat ons hom slegs deur God kan oorwin.

Reenen van Niekerk

Elaine skryf in boodskap news:3a15c24a.0@news1.mweb.co.za...
> 1. Ek's net 'n mens
> 2. Een vloekwoord gaan my nie tot die hel verdoem nie.
> 3. 'n Mens moet vloek om tot jou harde kop deur te dring.
> 4. Jy weet nie waarvan jy praat nie
> 5. Killfile
>
> Elaine
>
> skryf:
>
> En nou begin die klein kerkgaande teleogie-
> verkondigende Elaine vloek soos 'n matroos.
>
> Gloudina
>
Re: ABORSIE!!! [boodskap #36736 is 'n antwoord op boodskap #36540] Sa, 18 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Emmy skryf in boodskap news:uHBoyrYUAHA.316@net003s...
> Je praat als een alcoholist.....? Ziek en zielig.......ga in therapie
>
> Grt
> Emmy

Zies - Tokken - Fog, slijmerige viswijf !

Je praat alsof je schadelijk in de kop beneukt ben !
Re: ABORSIE!!! [boodskap #36737 is 'n antwoord op boodskap #36540] Sa, 18 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ekskuus??? Ek het dit dalk bietjie kras uit gedruk Maar hulle kerke is vol
afbeeldings van Jesus. Een van die 10 gebooie sê dat jy geen afbeelding van
Hom mag maak nie, maw afgodsdienaars. Hulle bid tot Moeder
Maria.......hoekom?! Wat kan Moeder Maria vir jou saligheid doen? Dan glo
hulle natuurlik aan die vage vuur ook.
Verder glo hulle dat die priester vir jou sondes moet bid en dat jy hom
daarna moet betaal anders word jou sondes nie vergewe nie.
Miskien is die Katolieke Kerke in Europa meer verlig as in SA, maar ek was
al 'n paar keer saam met my tannie Sandy daar en ek belowe jou, "Hail Mary
Full of Grace" gaan niemand se sondes vergewe nie, en ek hoef ook nie aan 'n
priester te bely sodat my sondes vergewe kan word nie. Nee ek kan direk tot
Jesus bid. Die katolieke dink jy moet deur hul priesters gaan.
Hulle preek ook dat die mens nie die tempel van God is nie, maar die kerk.
'n Kerk? 'n Gebou van stene en sement? Ek dink nou regtig nie so nie.
Ek's baie lief vir my Tannie, maar ek keur glad nie haar kerk of hulle
metodes toe nie. Al twee haar seuns het weggebreuk van die kerk, een is nou
'n Methodist en die ander een Reformed. Al twee het al met haar probeer
praat oor die vreeslike dinge wat die kerk te vertelle het, maar gewoonte
hou haar daar.

Elaine

Hilda en Gervaas skryf in boodskap news:itsR5.166679$iI2.3101851@afrodite.telenet-ops.be...
>
>
> "Elaine" schreef in bericht
> news:3a15c213.0@news1.mweb.co.za...
>> Uhm Gloudina......die Katolieke aanbid beelde en dink die kerk is die huis
>> van God......nie 'n baie betroubare bron van inligting nie.
>
> Ag, Elaine, jy's sê naief en weet sê min oor die res van die wêreld dat 'n
> mens jou al jou onbesonne uitsprake maar moet vergewe. Die katolieke aanbid
> beelde :-))). Ek kan baie oor die katolieke vertel, maar dat hulle beelde
> aanbid ... nee, jong, jy moet 'n bietjie meer inligtinge oor ander kulture
> inwin voor jy iets sê.
> Alhoewel, hierdie bydrae was regtig skreeusnaaks - dankie dat jy ons so
> lekker laat lag.
>
> Hilda.
>
Re: ABORSIE!!! [boodskap #36738 is 'n antwoord op boodskap #36540] Sa, 18 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Elaine, jy mors jou kosbare tyd !

Elaine skryf in boodskap news:3a16687e.0@news1.mweb.co.za...
> Vra die Priesters by die RK......hulle glo aan Satan as 'n aparte entiteit,
> want hulle doen exorcism.....dryf sy demone uit mense uit.
> Die Buddhiste aanbid 'n BEELD!!!!!!!!!! Hulle is die lasteraars nie ek nie
> Gloudina......Ek aanbid 'n God wat leef, nie een wat uit koper gemaak is
> nie.
>
> Elaine
>
>
> wrote
>
> Rooms Katolieke Kerk hier in Kanada
> wat baie simpatiek is met die aspirasies van
> die Dalai Lama.
> Ek dink, Elaine, dat jy eintlik godslastering
> besig, as jy sê dat Buddhiste se aktiwiteite
> geinspireer is deur "die duiwel." Gaan praat
> met jou predikant daaroor.
>
> Gloudina
>
Re: ABORSIE!!! [boodskap #36740 is 'n antwoord op boodskap #36540] Sa, 18 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan de Gavre  is tans af-lyn  Jan de Gavre
Boodskappe: 15
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Elaine

Ik ga niet meer met je in discussie hoor, maar ik wil alleen nog zeggen, dat
je een heel triest mens bent. Ik heb vreselijk met je te doen. Maar
waarschijnlijk ben je happy met je oogkleppen op en je rechtlijnige denken.
Eeen discussie met jou is zinloos, je bent zo bekrompen en veroordelend
bezig.
Alles en iedereen veroordeel je van Moslim tot Jood, van Katholiek tot
Boedhist, alleen jouw kerk deugd.
En nog iets, men maakt geen afbeelding van God hoor, dat was het enige wat
hij geloof ik verboden heeft. Jezus is op aarde geweest, als mens , dus
waarom kan hij niet afgebeeld worden.
Dan nog iets, Maria is de moeder van Jezus, uitverkoren door de Heer, om
zijn kind te baren, de Verlosser. Jij beweerd dan gewoon dat dat niets te
betekenen heeft.
Leef maar verder in je wereldje, gelukkig sterft jouw soort langzaam uit, de
wereld zal er beter door worden!!!
Religie heeft al veel ellende veroorzaakt op de wereld.
Boedhisten zeggen in ieder geval, leer God kennen en voel zijn aanwezigheid,
het zal je goed doen. Jij veroordeelt dat, omdat je gelijk begint te zeuren
over iets, wat volgens jou niet deugd. Het goede zie je niet.
Triest, triest triest, maar je kiest ervoor

Arno
"Elaine" skryf in boodskap news:3a16ea46.0@news1.mweb.co.za...
> Ek verstaan wat jy sê Hilda.....maar die bybel (een van die tien gebooie as
> a matter of fact) sê duidelik jy mag "Geen afbeelding maak van My nie" Dis
> nie soos 'n foto nie, dis 'n afbeelding want niemand weet hoe Jesus regtig
> gelyk het nie.
> Wat Buddha betref, wel ek kan dit glad nie goedkeur nie, want hulle bid nie
> tot dieselfde God as ek nie, en ek aanbid die Enigste Lewende God...so (hoe
> erg dit ookal mag klink vir jou) Ek is reg hulle is verkeerd, maak nie saak
> wat jy, Gloudina of die res van die wêreld sê nie. Hulle kniel wel voor daai
> beeld neer en bring vir hom offerande. Buddisme is en sal altyd verkeerd
> bly.
>
> Elaine
>
> Hilda en Gervaas wrote
> .
>> Dit is net so eienaardig om blindelings alles te glo wat in 'n vier
> duisend
>> jaar oue boek (die bybel) staan as om vir Maria (Jesus se ma) te bid.
>> En Elaine, nóg die katolieke nóg die buddhiste aanbid beelde - die
beelde
> is
>> net 'n voorstelling van hul god. Soos Emmy sê : ons sit ook foto's van ons
>> vriende/familie in ons huis, dit beteken nog nie dat ons dink dat die
> foto's
>> ons vriende/familie IS nie :-).
>> Hilda.
>
Re: ABORSIE!!! [boodskap #36741 is 'n antwoord op boodskap #36540] Sa, 18 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
Je praat als een alcoholist.....? Ziek en zielig.......ga in therapie

Grt
Emmy

Blommetjie schreef in berichtnieuws
3a167518$0$226@helios.is.co.za...
> Hier braak hierdie moroniese, goddelose adderwyf slegs verbale diareee !
>
> skryf in boodskap news:3A158563.500796A9@home.com...
>>
>>
>> Reenen van Niekerk wrote:
>>
>>> .Jy kan egter nie deur
>>> die lewe gaan en nie glo dat daar nie n satan is nie.Dit is daarom dat n
>>> mens aan God glo om jou te help om satan te oorwin.
>>>
>>
>> O so, nou word God maar sommer net 'n stuk
>> hulpapparaat om jou te help om Satan te oorwin.
>> Praat van God verneder. Nee, Reenen, in die
>> Christelike konteks is God die fondament van
>> jou wese. Jou wese is gegrond in God, volgens
>> die Christelike referensiepunte. As julle so oor
>> die krag en die mag van Satan praat, dan gee
>> dit my koue rillings. Daar is net een stappie
>> verder en dan aanbid julle hom.
>>
>> Gloudina
>
Re: ABORSIE!!! [boodskap #36743 is 'n antwoord op boodskap #36540] Sa, 18 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Elaine, jy mors jou kosbare Tyd !

Elaine skryf in boodskap news:3a16681b.0@news1.mweb.co.za...
> Ekskuus??? Ek het dit dalk bietjie kras uit gedruk Maar hulle kerke is vol
> afbeeldings van Jesus. Een van die 10 gebooie sê dat jy geen afbeelding van
> Hom mag maak nie, maw afgodsdienaars. Hulle bid tot Moeder
> Maria.......hoekom?! Wat kan Moeder Maria vir jou saligheid doen? Dan glo
> hulle natuurlik aan die vage vuur ook.
> Verder glo hulle dat die priester vir jou sondes moet bid en dat jy hom
> daarna moet betaal anders word jou sondes nie vergewe nie.
> Miskien is die Katolieke Kerke in Europa meer verlig as in SA, maar ek was
> al 'n paar keer saam met my tannie Sandy daar en ek belowe jou, "Hail Mary
> Full of Grace" gaan niemand se sondes vergewe nie, en ek hoef ook nie aan 'n
> priester te bely sodat my sondes vergewe kan word nie. Nee ek kan direk tot
> Jesus bid. Die katolieke dink jy moet deur hul priesters gaan.
> Hulle preek ook dat die mens nie die tempel van God is nie, maar die kerk.
> 'n Kerk? 'n Gebou van stene en sement? Ek dink nou regtig nie so nie.
> Ek's baie lief vir my Tannie, maar ek keur glad nie haar kerk of hulle
> metodes toe nie. Al twee haar seuns het weggebreuk van die kerk, een is nou
> 'n Methodist en die ander een Reformed. Al twee het al met haar probeer
> praat oor die vreeslike dinge wat die kerk te vertelle het, maar gewoonte
> hou haar daar.
>
> Elaine
>
>
> Hilda en Gervaas wrote in message
> news:itsR5.166679$iI2.3101851@afrodite.telenet-ops.be...
>>
>>
>> "Elaine" schreef in bericht
>> news:3a15c213.0@news1.mweb.co.za...
>>> Uhm Gloudina......die Katolieke aanbid beelde en dink die kerk is die
> huis
>>> van God......nie 'n baie betroubare bron van inligting nie.
>>
>> Ag, Elaine, jy's só naief en weet só min oor die res van die wêreld dat 'n
>> mens jou al jou onbesonne uitsprake maar moet vergewe. Die katolieke
> aanbid
>> beelde :-))). Ek kan baie oor die katolieke vertel, maar dat hulle beelde
>> aanbid ... nee, jong, jy moet 'n bietjie meer inligtinge oor ander kulture
>> inwin voor jy iets sê.
>> Alhoewel, hierdie bydrae was regtig skreeusnaaks - dankie dat jy ons so
>> lekker laat lag.
>>
>> Hilda.
>>
>
Re: ABORSIE!!! [boodskap #36744 is 'n antwoord op boodskap #36540] Sa, 18 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Reenen van Niekerk" skryf in boodskap news:3a158b3a.0@news1.mweb.co.za...
> Nou " jump jy weer die gun"
>
> Wie maak God net n stuk Hulpapparaat. As jy aan God glo moet jy glo dat daar
> ook sleg in die lewe is en om die sleg te oorkom moet jy aan God glo want
> glo jy nie aan God nie dan word jy net soos die sleg wat in ons samelewing
> is en die sleg is satan. Satan is magtig en jy kan dit nie wegstry nie en hy
> is orals en al wat magtiger is as satan is God.

Waar lees jy dit of waar kom jy aan die gedagte. Ek dink julle gee te veel
mag aan Satan.
>
> Dit is nie dat jy satan gaan aanbid as jy se hy is magtig nie maar jy moet
> weet wie die vyand is en jy moet nooit jou vyand onderskat nie want sodra jy
> hom onderskat vang hy jou. Al wat gaan keer dat jy onder sy invloed gaan val
> is as jy aan God glo.
>
Net so moet jy hom ookn ie oorskat nie en te veel mag en dinge aan hom toe
dis nie

> Jy sal verbaas wees hoeveel mense satan aanbid en hy teer op die jong
> mense.Ek het redelik met dit te doen gekry toe ek in die polisie was en op
> my laaste stasie en dit was in Kraaifontein in Kaapstad was daar n hele sel
> van hulle wat gereeld die begrafplaas beskadig het en kerke bekadig het en
> hulle dienste daar gehou het.Daar was onlangs in Welgelegen en Panorama wat
> beskou word as n gegoede buurt op pleke afgekom waar hulle dienste gehou
> was.Dus hy is daar en hy is besig met sy goed en jy kan dit nie afmaak nie.
> Al wat verbywend is ,is om te sien hoeveel jong mense deesdae by die kerk
> aansluit en dit wys jou God werk nog sterk onder die mense en Hy sal oorwin
>
> Reenen van Niekerk
>
Dit is nie Satan wat doenig is nie, maar die mense wat met sy dinge besig
is. Satan kan jou nie laat sondig nie, nee hy versoek jou net en as jy
sondig is jy en moet jy verantwoordlikheid daarvoor neem. Ek basser wat ek
sê op onder andere die volgende vers wat sê "Hy wat in my is is sterke as hy
wat in die wêreld is" (soos ek dit onthou).

Al die gevalle waar Jesus na die satan of duiwel verwys het het hy met sy
dissipels of met die wetgeleerdes gepraat, m.a.w. mense wat sy genade ken of
veronderstel was om dit te ken. Dan ook net as Hy hulle as 'n groep
aangespreek het. Wanneer hy met individue gepraat het of met ongelowiges
het hy altyd die "lig" voorgehou en dan gesê wat hulle moet doen en nie wat
hulle nie moet doen nie. Hy konsentreer dus op die positiewe en nie die
negatiewe

Ek
Re: ABORSIE!!! [boodskap #36745 is 'n antwoord op boodskap #36540] Sa, 18 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Hilda en Gervaas wrote:

> Nie dat ék dit glo nie - ek stem saam met Emmy, godsdienste is té eensydig
> en té bekrompe vir my.

Dit hang alles af wat mens onder "godsdienste" verstaan. Mens
moet nie vaskyk teen die waninterpretasies en vooroordele
wat die sogenaamde volgelinge van so 'n godsdiens verkondig
nie, maar soek na die energie agter so 'n gods-diens. Ek het
al vantevore gesê: dis eers deur die studie van Buddhisme
dat ek weer onder die indruk kom van die energie-wekkende
en reddende aksie wat 'n Christen onderneem as hy "glo in
die reddende mag van Christus." Hy beoefen wat die Buddhis
guru-yoga noem. Maar die krag is alleen daar as hy dit
beoefen. Dus hierdie ouens wat Here, Here skree, maar nie
die Christelike praktyk van liefde vir jou God en jou naaste
volg nie, gebruik die Christelike mantel vir die verkeerde
redes.
Vir myself, ek is altyd bly as ek 'n opregte godsdienstige
persoon ontmoet, of hy nou 'n Moslem, Jood, Christen,
Buddhis, Hindoe of Noord-Amerikaanse Eerste Nasie is
wat glo in die Groot Gees. Ek voel 'n band met enigeen
van hulle.

Gloudina
Re: ABORSIE!!! [boodskap #36746 is 'n antwoord op boodskap #36540] Sa, 18 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal nogal graag wil hê iemand moet my 'n geloofwaardige bron gee van waar
hulle dit kry dat Satan magtig is.

Ek
> Satan is magtig (Dink maar wat
> het hy alles aan Job gedoen), maar God is ALMAGTIG.
Re: ABORSIE!!! [boodskap #36767 is 'n antwoord op boodskap #36540] Vr, 17 November 2000 23:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Uhm Gloudina......die Katolieke aanbid beelde en dink die kerk is die huis
van God......nie 'n baie betroubare bron van inligting nie. Die jode erken
nie vir Jesus nie, en die Dalai Lama dink Hy is gereënkarneer!!!!! Nee wat
try maar weer. Waar dink jy het ek gehoor van die duiwel? En hoe dink jy
weet ek al hierdie goed?

Elaine

wrote :
Gaan vertel dit nou vir die Gemeenskap vanJode en Christene. Gaan vertel dit
nou
vir
die Rooms Katolieke Kerk hier in Kanada
wat baie simpatiek is met die aspirasies van
die Dalai Lama.
Ek dink, Elaine, dat jy eintlik godslastering
besig, as jy sê dat Buddhiste se aktiwiteite
geinspireer is deur "die duiwel." Gaan praat
met jou predikant daaroor.

Gloudina
Re: ABORSIE!!! [boodskap #36768 is 'n antwoord op boodskap #36540] Vr, 17 November 2000 23:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
1. Ek's net 'n mens
2. Een vloekwoord gaan my nie tot die hel verdoem nie.
3. 'n Mens moet vloek om tot jou harde kop deur te dring.
4. Jy weet nie waarvan jy praat nie
5. Killfile

Elaine

skryf:

En nou begin die klein kerkgaande teleogie-
verkondigende Elaine vloek soos 'n matroos.

Gloudina
Re: ABORSIE!!! [boodskap #36769 is 'n antwoord op boodskap #36540] Sa, 18 November 2000 01:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Elaine wrote:

> Uhm Gloudina......die Katolieke aanbid beelde en dink die kerk is die huis
> van God......nie 'n baie betroubare bron van inligting nie.

So jy en 'n Katoliek aanbid nou dieselfdeGod nie, Elaine?

Gloudina
Re: ABORSIE!!! [boodskap #36770 is 'n antwoord op boodskap #36540] Sa, 18 November 2000 05:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Elaine,
God sê dat jy sulkes nie eens oor die drumpel van jou deur moet
toelaat nie.

Los hierdie stryery nou uit met `n ding wat soos jy nou alreeds weet
van die pad af is.

Groete
Frikkie
Glo my: Dit is nie die moeiete werd nie:.

On Fri, 17 Nov 2000 22:28:22 +0200, "Elaine" wrote:

> My goeie FOK Gloudina is dit moontlik om met jou te stry?!!!!!!!! Hy is nie
> so almagtig soos God nie. Ek het dit mos gesê!!!!!!!! Hy 's
> magtig.....hy't krag ja.......maar hy's nie verdomp ALMAGTIG NIE!!!!!!!!
> Daar's is groot verdompde verskil!!!!!!!!
>
> Elaine
>
> wrote :
Re: ABORSIE!!! [boodskap #36771 is 'n antwoord op boodskap #36770] Sa, 18 November 2000 06:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, Elaine en Frikkie, as die teen-argumentasie té logies is en jy het g'n
sinnige antwoorde nie, dan moet jy eers vloek en daarna mense op julle
killfile sit.
Elaine, as jy moet vloek om iemand te oortuig, dan is jou punt maar baie
swak.

Hilda.

--
*>No te mueras sin decirme adónde vas Hallo Elaine,[/color]
> God sê dat jy sulkes nie eens oor die drumpel van jou deur moet
> toelaat nie.
>
> Los hierdie stryery nou uit met `n ding wat soos jy nou alreeds weet
> van die pad af is.
>
> Groete
> Frikkie
> Glo my: Dit is nie die moeiete werd nie:.
>
>
>
> On Fri, 17 Nov 2000 22:28:22 +0200, "Elaine"
> wrote:
>
>> My goeie FOK Gloudina is dit moontlik om met jou te stry?!!!!!!!! Hy is nie
>> so almagtig soos God nie. Ek het dit mos gesê!!!!!!!! Hy 's
>> magtig.....hy't krag ja.......maar hy's nie verdomp ALMAGTIG NIE!!!!!!!!
>> Daar's is groot verdompde verskil!!!!!!!!
>>
>> Elaine
>>
>> wrote :
>
>
Re: ABORSIE!!! [boodskap #36789 is 'n antwoord op boodskap #36540] So, 19 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ok Reenen, ek glo egter dat Satan reeds deur God oorwin is deur Jesus se
kruisiging, opstanding en hemelvaart en gevolglik kan iets of iemand wat
oorwin is nie meer magtig wees nie. Ek kry deel aan die oorwinning deur dat
ek Christus aangeneem het as my verlosser en saligmaker en heer en dit is
slegs deur hom, tot hom en in hom wat ek meer as 'n oorwinnaar is. Uit
myself is ek tot niks in staat nie.

Verstaan my mooi ek sal nie 'n satanis sonder die nodig voorsorg (soos gebed
en dan ook nie net my eie nie) aandurf nie, ek is nie dom nie. Net soos ek
ook nie alleen in die aand in Soweto sal gaan rondloop nie. (deesdae selfs
enige ander plek in SA)

Ek

"Reenen van Niekerk" skryf in boodskap news:3a16796b.0@news1.mweb.co.za...
> Uit dieselfde bron wat se dat God magtig is en dat God magtiger is as satan
> en dat deur God ,satan oorwin sal word
>
> Reenen van Niekerk
>
> Vlad wrote in message
> news:8v5t0h$jd0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek sal nogal graag wil hê iemand moet my 'n geloofwaardige bron gee van
> waar
>> hulle dit kry dat Satan magtig is.
>>
>> Ek
>>> Satan is magtig (Dink maar wat
>>> het hy alles aan Job gedoen), maar God is ALMAGTIG.
>>
>
Re: ABORSIE!!! [boodskap #36793 is 'n antwoord op boodskap #36540] So, 19 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nasty Quaker  is tans af-lyn  Nasty Quaker
Boodskappe: 72
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Besef julle Nederlanders dat sommige van ons nie Hollands verstaan nie?

"Arno en Theo" skryf in boodskap news:8v6t67$mhs$1@news1.xs4all.nl...
> Elaine
>
> Ik ga niet meer met je in discussie hoor, maar ik wil alleen nog zeggen, dat
> je een heel triest mens bent. Ik heb vreselijk met je te doen. Maar
> waarschijnlijk ben je happy met je oogkleppen op en je rechtlijnige denken.
> Eeen discussie met jou is zinloos, je bent zo bekrompen en veroordelend
> bezig.
> Alles en iedereen veroordeel je van Moslim tot Jood, van Katholiek tot
> Boedhist, alleen jouw kerk deugd.
> En nog iets, men maakt geen afbeelding van God hoor, dat was het enige wat
> hij geloof ik verboden heeft. Jezus is op aarde geweest, als mens , dus
> waarom kan hij niet afgebeeld worden.
> Dan nog iets, Maria is de moeder van Jezus, uitverkoren door de Heer, om
> zijn kind te baren, de Verlosser. Jij beweerd dan gewoon dat dat niets te
> betekenen heeft.
> Leef maar verder in je wereldje, gelukkig sterft jouw soort langzaam uit, de
> wereld zal er beter door worden!!!
> Religie heeft al veel ellende veroorzaakt op de wereld.
> Boedhisten zeggen in ieder geval, leer God kennen en voel zijn aanwezigheid,
> het zal je goed doen. Jij veroordeelt dat, omdat je gelijk begint te zeuren
> over iets, wat volgens jou niet deugd. Het goede zie je niet.
> Triest, triest triest, maar je kiest ervoor
>
> Arno
> "Elaine" schreef in bericht
> news:3a16ea46.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek verstaan wat jy sê Hilda.....maar die bybel (een van die tien gebooie
> as
>> a matter of fact) sê duidelik jy mag "Geen afbeelding maak van My nie"
> Dis
>> nie soos 'n foto nie, dis 'n afbeelding want niemand weet hoe Jesus regtig
>> gelyk het nie.
>> Wat Buddha betref, wel ek kan dit glad nie goedkeur nie, want hulle bid
> nie
>> tot dieselfde God as ek nie, en ek aanbid die Enigste Lewende God...so
> (hoe
>> erg dit ookal mag klink vir jou) Ek is reg hulle is verkeerd, maak nie
> saak
>> wat jy, Gloudina of die res van die wêreld sê nie. Hulle kniel wel voor
> daai
>> beeld neer en bring vir hom offerande. Buddisme is en sal altyd verkeerd
>> bly.
>>
>> Elaine
>>
>> Hilda en Gervaas wrote
>> .
>>> Dit is net so eienaardig om blindelings alles te glo wat in 'n vier
>> duisend
>>> jaar oue boek (die bybel) staan as om vir Maria (Jesus se ma) te bid.
>>> En Elaine, nóg die katolieke nóg die buddhiste aanbid beelde - die
> beelde
>> is
>>> net 'n voorstelling van hul god. Soos Emmy sê : ons sit ook foto's van
> ons
>>> vriende/familie in ons huis, dit beteken nog nie dat ons dink dat die
>> foto's
>>> ons vriende/familie IS nie :-).
>>> Hilda.
>>
>
Re: ABORSIE!!! [boodskap #36842 is 'n antwoord op boodskap #36540] Ma, 20 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
So met ander woorde as ek jou reg verstaan is satan nie meer n faktor nie en
hoef ons nie gepla te wees nie.

Ek stem saam dat satan oorwin is maar hy is nog besig met sy planne om vir
God te oorwin. Hy het nie gaan le nie en ons moet op ons hoede wees vir
hom,nie net vir ons self nie maar ook vir ons kinders.

Reenen van Niekerk

Vlad skryf in boodskap news:8vaesv$3uq$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ok Reenen, ek glo egter dat Satan reeds deur God oorwin is deur Jesus se
> kruisiging, opstanding en hemelvaart en gevolglik kan iets of iemand wat
> oorwin is nie meer magtig wees nie. Ek kry deel aan die oorwinning deur dat
> ek Christus aangeneem het as my verlosser en saligmaker en heer en dit is
> slegs deur hom, tot hom en in hom wat ek meer as 'n oorwinnaar is. Uit
> myself is ek tot niks in staat nie.
>
> Verstaan my mooi ek sal nie 'n satanis sonder die nodig voorsorg (soos gebed
> en dan ook nie net my eie nie) aandurf nie, ek is nie dom nie. Net soos ek
> ook nie alleen in die aand in Soweto sal gaan rondloop nie. (deesdae selfs
> enige ander plek in SA)
>
> Ek
> "Reenen van Niekerk" wrote in message
> news:3a16796b.0@news1.mweb.co.za...
>> Uit dieselfde bron wat se dat God magtig is en dat God magtiger is as
> satan
>> en dat deur God ,satan oorwin sal word
>>
>> Reenen van Niekerk
>>
>> Vlad wrote in message
>> news:8v5t0h$jd0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek sal nogal graag wil hê iemand moet my 'n geloofwaardige bron gee
van
>> waar
>>> hulle dit kry dat Satan magtig is.
>>>
>>> Ek
>>>> Satan is magtig (Dink maar wat
>>>> het hy alles aan Job gedoen), maar God is ALMAGTIG.
>>>
>>
>
Re: ABORSIE!!! [boodskap #36961 is 'n antwoord op boodskap #36768] Wo, 22 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Drie hoera's vir jou, meisie!

Skunk

Elaine:

> 5. Killfile

> skryf:
>
> En nou begin die klein kerkgaande teleogie-
> verkondigende Elaine vloek soos 'n matroos.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Prestasies van ANC regering
Volgende onderwerp: Economische crisis???
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 19:24:06 MGT 2024