Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Surf's up!
Surf's up! [boodskap #3665] |
Do., 15 Januarie 2004 20:18  |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
En hoe was die surfing, DD? :-)
Lorinda
|
|
|
|
|
Re: Surf's up! [boodskap #3676 is 'n antwoord op boodskap #3673] |
Sa., 17 Januarie 2004 20:06  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 17 Jan 2004 11:44:52 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> DD skryf in boodskap news:...
>>
>> Glo my maar, Lorinda, dat ek, slegs 150 treë van die strand af gewoon
>> het, en tog meer die strate gesurf het. Ek was nie daar vir surfness
>> nie girl, maar vir busness:-)
>>
>> DD
>
> Ag nee, DD, wat van jou image?:-)
> En het die business toe goed afgeloop? Kon jy en Andries toe darem
> iets maak uit die Beagle 2? :-))
>
> Lorinda
Andries het met hom weggeloop, Lorinda:-(
Was jy in jou ander woonstel, of waarom is jy so skaars?
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 12:47:26 UTC 2025
|