Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Dr. W. Basson verhoor Inisiatief
Toekoms Advies vir: Dr. W. Basson verhoor Inisiatief [boodskap #36609] Do, 16 November 2000 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Ondersteuning gelewer vir 'n
suksesvolle 1e Demokratiese verkiesings. Effektiewe vestiging van die
RNE vir ons Paradys na die 1e Demokratiese verkiesing. Effektiewe
handhawing van wet en orde. Die menige inisiatiewe geneem deur
President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor, ten
bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet.
Holistiese benadering vir die rol van die imuun stelsel, aangaande 'n
geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog. Verskaffing
van miv+/vigs medisyne. Menige inisiatiewe om die vrede en voorspoed
van die persone van die Afrika Kontinent te verhoog. Insluitend die
menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat
baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Stel voor om ontmoetings te verhoog met leiers en lede van die ANC,
asook wets verteenwoordigers en getuies. Om meer effektiewe
kommunikasie aangaande hierdie saak te verhoog, indien enigsinds
moontlik.

Hoogstens aangeraai, om vergunning te verhoog, indien dit nie alreeds
die geval is, indien enigsinds moontlik, vir die rol wat Dr. Basson
gespeel het ten voordeel van ons Paradys, veral oor die lang termyn,
wat nog steeds geniet word - Die gebuik van geheue manipulasie
materiale aan verskeie groep(e). Asook om die mags balans tussen
verskeie groepe te verhoog. Vir die uitsluitlike doel om asemrowende
suksesse te verhoog vir 'n suksesvolle 1e Demokratiese verkiesing.
Vergunning kan ook verhoog word vir invoere wat aangegaan is om bg.
doelwitte te bereik, indien enigsinds moontlik, indien dit nie alreeds
die geval is.

Hoogstens aangeraai, om kommunikasie en uitkoms van hierdie saak, asook
redes aangaande die neem van sekere besluite, te verhoog deur die
gebruik van sosiaal aanvaarde metodes, plaaslik en/of internasionaal,
aan die Persone van ons Paradys. En elders op die Planeet, indien
enigsinds nodig. (In die geval van hofsake word daar verkies om indirek
na hierdie medium verkies.)

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n Ekonomiese bloei
tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die verband deur
die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Die standpunte van die ANC kan asemrowend verhoog word.
Voordelige verhoudings tussen die Persone van ons Paradys, kan
asemrowend verhoog word.

Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
asb.

(Hierdie bydrae word gelewer in beide tale. Om die bewuswording te
verhoog aangaande die positiewe rol in bg. gevalle, word geglo, deur
Dr. Basson gespeel is om die vrede en voorspoed van die Persone van ons
Paradys te verhoog.)

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Vorige onderwerp: Seks met Hollanders en misdaad en SA
Volgende onderwerp: Re: Afrikaans (vervolg)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 12:56:40 MGT 2024