Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Paul O'Neill
Paul O'Neill [boodskap #3660] Wo, 14 Januarie 2004 22:11 na volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn, hier word daar nogal heelwat radio tyd ens. aan sy bewerings bestee.
Bush ondersteuners word ook natturlik altyd 'n kans gegun om hulle kant van
die saak te stel, maar ek het gewonder of sy bewerings enige effek in die
VSA gehad het?

Lorinda
Re: Paul O'Neill [boodskap #3661 is 'n antwoord op boodskap #3660] Do, 15 Januarie 2004 02:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Katryn, hier word daar nogal heelwat radio tyd ens. aan sy bewerings bestee.

Ja, hier ook. ;-)

> Bush ondersteuners word ook natturlik altyd 'n kans gegun om hulle kant van
> die saak te stel, maar ek het gewonder of sy bewerings enige effek in die
> VSA gehad het?

Die meeste mense hier is al so blasé oor politiek en related dinge wat
gesê en gedoen word, dat hulle hullself maar bittermin steur. Dis
omdat ons elke verkiesingsjaar blootgestel word aan erge mudslinging
van albei kante af. Mense sluit dan maar af, en gaan net aan met
hulle alledaagse lewens. So, die effek is dalk minimaal, maar ek dink
vir mense soos myself wat hou van politiek, en ook aktief betrokke is,
maak dit 'n groot verskil. Ek het regop gesit toe ek die storie oor
die radio gehoor het. Later het ek dit ook gevolg op CNN en ons lokale
nuusstasies. Ek is veral nuuskurig om te sien hoe dié ene toegesmeer
gaan word, en eventueel gaan "verdwyn".
Never a dull moment, eh?
;-))
Re: Paul O'Neill [boodskap #3662 is 'n antwoord op boodskap #3660] Do, 15 Januarie 2004 02:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat het aanleiding gegeeO'Neill se "ontnugtering" ?

"Lorinda" skryf in boodskap news:4005be75_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> Katryn, hier word daar nogal heelwat radio tyd ens. aan sy bewerings bestee.
> Bush ondersteuners word ook natturlik altyd 'n kans gegun om hulle kant van
> die saak te stel, maar ek het gewonder of sy bewerings enige effek in die
> VSA gehad het?
>
> Lorinda
>
Re: Paul O'Neill [boodskap #3663 is 'n antwoord op boodskap #3662] Do, 15 Januarie 2004 20:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:bu4tdf$hml$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat het aanleiding gegeeO'Neill se "ontnugtering" ?

Ek weet nie, miskien kan Katryn meer lig werp. Hier sê hulle dat O'Neill
altyd baie "uitgesproke" was, en dat hy nooit goed met die Bush
Administrasie klaargekom het nie.


Lorinda
Re: Paul O'Neill [boodskap #3664 is 'n antwoord op boodskap #3661] Do, 15 Januarie 2004 20:15 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:ngqb009c9bq2nr2m74ffgrnmnnc1ve0ci9@4ax.com...


> Never a dull moment, eh?
> ;-))
>

Dis reg, en dit verskaf darem vermaak, as mens nie te hard dink oor die
tragiek van dit alles nie.

Lorinda
Vorige onderwerp: OosKaapse deurbraak
Volgende onderwerp: Koning bouwt negen paleizen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 20:34:54 MGT 2024