|
|
| Re: Optog... [boodskap #36599 is 'n antwoord op boodskap #36105] |
Do., 16 November 2000 00:00   |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
Die probleem is jy haak van op die woord Calvinisme. Die gemiddelde
afrikaans sprekende het 'n sterk 'calvinisties' gerigte opvoeding -
miskien nie joune nie. Daarby ingesluit is dat die leiers - hetsy
godsdienstig, polities of in jou familie gewoonlik reg is - mikien joune
nie.
My punt in my vorige pos - wat jy heel kreatief uitgeny het - was
wanneer het jy 'gerebeleer'? Nadat jy uit jou ouer huis uit was? En
omdat ek aanvaar dat dit toe eers gebeur het, hoekom het jy nie
'gerebeleer' toe jy op skool of universiteit was nie? Hoekom toe eers?
@home.com wrote:
>
> lous wrote:
>
>> My punt is steeds
>> dat die opvoeding wat ons in die kerk, in skole en by die huis gekry het
>> on sin 'n groot mate gebreinspoel het om apartheid te aanvaar.
>
> En my punt (en dus 'n vraag aan jou) is nogsteeds: hoekom blameer jy jou
> Calvinistiese
> godsdienstige agtergrond daarvoor? Antwoord
> nou hierdie vraag, Lou. Hoekom blameer jy
> die Calvinisme? Ek blameer die witvelle wat
> uit Europa in Afrika kom instap het (dis nou
> Hollanders, Engelse, Portugese ens.ens.)
> se arrogantheid, nie hulle godsdienstige
> agtergrond nie. (Sommige van hulle, soos die
> sendelinge van die London Missionary
> Society, was nie daaraan skuldig nie, en
> aan die begin was die HOIK ook glo teen
> rasseskeiding. )
Glo?
> Kan jy my ook vertel hoekom jy blykbaar
> maar met die apartheid saamgegaan het en
> ek daarteen gerebelleer het? Ek neem aan
> ons het albei 'n Calvinistiese agtergrond gehad.
> So daar is iets anders aan die gang. Kan dit
> wees dat ek die woorde van Christus 'n
> bietjie ernstiger opgeneem het as jy? En
> P.W. Botha?
Ek het vroëer gesê waarom ons toegelaat het waarom apartheid 'n hele
klomp blankes aan hulle neuse gelei het. Selfde het in Kanada, NZ,
Australie, VSA gebeur toe die 'Eerste Nasies' uitgemoor en uitgedruk is
deur 'n klomp sogenaamde Christene.
Maar wanneer het jy 'gerebeleer' - dit is die vraag? En wat bedoel jy
met gerebeleer? Om te rebeleer beteken nie om jou tassies te pak en te
emmigreer nie want dit is eerder om die probleem te ontken deur weg te
hardloop maar dit is ook enigeen se keuse. Moet net nie nou vir my kom
vertel jy was dié GROOT AFRIKAANSE 'rebel' nie, ek dink jy moet meer
uitkom - jy begin in 'n waas lewe!
|
|
|
|
| Re: Optog... [boodskap #36680 is 'n antwoord op boodskap #36105] |
Vr., 17 November 2000 00:00   |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
Stilte ...
lous wrote:
>
> Die probleem is jy haak van op die woord Calvinisme. Die gemiddelde
> afrikaans sprekende het 'n sterk 'calvinisties' gerigte opvoeding -
> miskien nie joune nie. Daarby ingesluit is dat die leiers - hetsy
> godsdienstig, polities of in jou familie gewoonlik reg is - mikien joune
> nie.
>
> My punt in my vorige pos - wat jy heel kreatief uitgeny het - was
> wanneer het jy 'gerebeleer'? Nadat jy uit jou ouer huis uit was? En
> omdat ek aanvaar dat dit toe eers gebeur het, hoekom het jy nie
> 'gerebeleer' toe jy op skool of universiteit was nie? Hoekom toe eers?
>
> @home.com wrote:
>>
>> lous wrote:
>>
>>> My punt is steeds
>>> dat die opvoeding wat ons in die kerk, in skole en by die huis gekry het
>>> on sin 'n groot mate gebreinspoel het om apartheid te aanvaar.
>>
>> En my punt (en dus 'n vraag aan jou) is nogsteeds: hoekom blameer jy jou
>> Calvinistiese
>> godsdienstige agtergrond daarvoor? Antwoord
>> nou hierdie vraag, Lou. Hoekom blameer jy
>> die Calvinisme? Ek blameer die witvelle wat
>> uit Europa in Afrika kom instap het (dis nou
>> Hollanders, Engelse, Portugese ens.ens.)
>> se arrogantheid, nie hulle godsdienstige
>> agtergrond nie. (Sommige van hulle, soos die
>> sendelinge van die London Missionary
>> Society, was nie daaraan skuldig nie, en
>> aan die begin was die HOIK ook glo teen
>> rasseskeiding. )
>
> Glo?
>
>> Kan jy my ook vertel hoekom jy blykbaar
>> maar met die apartheid saamgegaan het en
>> ek daarteen gerebelleer het? Ek neem aan
>> ons het albei 'n Calvinistiese agtergrond gehad.
>> So daar is iets anders aan die gang. Kan dit
>> wees dat ek die woorde van Christus 'n
>> bietjie ernstiger opgeneem het as jy? En
>> P.W. Botha?
>
> Ek het vroëer gesê waarom ons toegelaat het waarom apartheid 'n hele
> klomp blankes aan hulle neuse gelei het. Selfde het in Kanada, NZ,
> Australie, VSA gebeur toe die 'Eerste Nasies' uitgemoor en uitgedruk is
> deur 'n klomp sogenaamde Christene.
>
> Maar wanneer het jy 'gerebeleer' - dit is die vraag? En wat bedoel jy
> met gerebeleer? Om te rebeleer beteken nie om jou tassies te pak en te
> emmigreer nie want dit is eerder om die probleem te ontken deur weg te
> hardloop maar dit is ook enigeen se keuse. Moet net nie nou vir my kom
> vertel jy was dié GROOT AFRIKAANSE 'rebel' nie, ek dink jy moet meer
> uitkom - jy begin in 'n waas lewe!
|
|
|
|
| Re: Optog... [boodskap #36851 is 'n antwoord op boodskap #36105] |
Ma., 20 November 2000 00:00  |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
... steeds stilte.
lous wrote:
>
> Stilte ...
>
> lous wrote:
>>
>> Die probleem is jy haak van op die woord Calvinisme. Die gemiddelde
>> afrikaans sprekende het 'n sterk 'calvinisties' gerigte opvoeding -
>> miskien nie joune nie. Daarby ingesluit is dat die leiers - hetsy
>> godsdienstig, polities of in jou familie gewoonlik reg is - mikien joune
>> nie.
>>
>> My punt in my vorige pos - wat jy heel kreatief uitgeny het - was
>> wanneer het jy 'gerebeleer'? Nadat jy uit jou ouer huis uit was? En
>> omdat ek aanvaar dat dit toe eers gebeur het, hoekom het jy nie
>> 'gerebeleer' toe jy op skool of universiteit was nie? Hoekom toe eers?
>>
>> @home.com wrote:
>>>
>>> lous wrote:
>>>
>>>> My punt is steeds
>>>> dat die opvoeding wat ons in die kerk, in skole en by die huis gekry het
>>>> on sin 'n groot mate gebreinspoel het om apartheid te aanvaar.
>>>
>>> En my punt (en dus 'n vraag aan jou) is nogsteeds: hoekom blameer jy jou
>>> Calvinistiese
>>> godsdienstige agtergrond daarvoor? Antwoord
>>> nou hierdie vraag, Lou. Hoekom blameer jy
>>> die Calvinisme? Ek blameer die witvelle wat
>>> uit Europa in Afrika kom instap het (dis nou
>>> Hollanders, Engelse, Portugese ens.ens.)
>>> se arrogantheid, nie hulle godsdienstige
>>> agtergrond nie. (Sommige van hulle, soos die
>>> sendelinge van die London Missionary
>>> Society, was nie daaraan skuldig nie, en
>>> aan die begin was die HOIK ook glo teen
>>> rasseskeiding. )
>>
>> Glo?
>>
>>> Kan jy my ook vertel hoekom jy blykbaar
>>> maar met die apartheid saamgegaan het en
>>> ek daarteen gerebelleer het? Ek neem aan
>>> ons het albei 'n Calvinistiese agtergrond gehad.
>>> So daar is iets anders aan die gang. Kan dit
>>> wees dat ek die woorde van Christus 'n
>>> bietjie ernstiger opgeneem het as jy? En
>>> P.W. Botha?
>>
>> Ek het vroëer gesê waarom ons toegelaat het waarom apartheid 'n hele
>> klomp blankes aan hulle neuse gelei het. Selfde het in Kanada, NZ,
>> Australie, VSA gebeur toe die 'Eerste Nasies' uitgemoor en uitgedruk is
>> deur 'n klomp sogenaamde Christene.
>>
>> Maar wanneer het jy 'gerebeleer' - dit is die vraag? En wat bedoel jy
>> met gerebeleer? Om te rebeleer beteken nie om jou tassies te pak en te
>> emmigreer nie want dit is eerder om die probleem te ontken deur weg te
>> hardloop maar dit is ook enigeen se keuse. Moet net nie nou vir my kom
>> vertel jy was dié GROOT AFRIKAANSE 'rebel' nie, ek dink jy moet meer
>> uitkom - jy begin in 'n waas lewe!
|
|
|
|