| Midlands vir Jonas [boodskap #3636] |
Sa., 10 Januarie 2004 21:08  |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
Het jy die boek Midlands deur Jonny Steinberg gelees? Ek het gehoor
dit gaan oor 'n plaasmoord in Natal, maar is nie seker presies waaroor
dit is nie, hoekom byvoorbeeld hierdie spesifieke moord, wat is sy
idees daaromtrent ens. As jy dit nie gelees het nie, sal jy net asb.
deur die boek blaai as jy weer in 'n boekwinkel is, en my laat weet?
Steinberg het mos eens op 'n tyd vir Business Day geskryf.
Ek was eers nogal verward toe ek daarvan hoor, want hier as mens van
die Midlands praat bedoel jy Birmingham..:-) maar toe onthou ek darem.
Lorinda
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Midlands vir Jonas [boodskap #3658 is 'n antwoord op boodskap #3657] |
Di., 13 Januarie 2004 16:34  |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Jonas" skryf in boodskap news:bu0esc$r2c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hi Lorinda - ek het dit na jou eposadres versend vanoggend. Ek hoop dit is
> wat jy in gedagte gehad het. Dit kom voor asof die "plaasmoord" nie
> persoonlik vantoepassing is op Jonny nie(?).
Baie baie dankie Jonas, dit was baie interessant, en dit beantwoord wat ek
wou geweet het.
Lorinda
|
|
|
|