Tuis » Taal » Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe » Wat is dit in Afrikaans?
|
|
|
|
|
Re: Wat is dit in Afrikaans? [boodskap #36605 is 'n antwoord op boodskap #36453] |
Thu, 16 November 2000 00:00  |
bongo
Boodskappe: 10 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Al jare nie meer nie.
Vroulik= Kajuitbeampte (Cabin Attendant/Flight Attendant)
Manlik= Kajuitbeampte
Bzmn
Dries Venter wrote in message ...
> Vroulik: lugwaardin. Manlik: vlugkelner.
>
> Dries Venter
> skryf in boodskap news:3A107C9C.E4F3F9F6@home.com...
>> Dark Angel wrote:
>>> Lugwaardin
>>>
>> As dit 'n vrou is. As dit man is, weet ek nie.
>> Seker maar kelner.
>> Gloudina
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 18:15:17 UTC 2025
|