Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Seksistiese hanskakie Frikkie
Seksistiese hanskakie Frikkie [boodskap #36053] Sa, 04 November 2000 00:00 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> Niemand het met jou gepraat nie.
> Gaan maak skoon jou kombuis asseblief.

Ek hoop jy is nie getroud nie. Jy is 'nseksitiese bullebak.

Gloudina

>
Re: Seksistiese hanskakie Frikkie [boodskap #36068 is 'n antwoord op boodskap #36053] So, 05 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nee glad nie,
Ook nie 1n bullebak nie, maar wel `n apartheidsvark.

Hanskakie Frikkie groet jou...

On Sat, 04 Nov 2000 12:10:52 GMT, @home.com wrote:

> Frikkie Potgieter wrote:
>
>> Niemand het met jou gepraat nie.
>> Gaan maak skoon jou kombuis asseblief.
>
> Ek hoop jy is nie getroud nie. Jy is 'nseksitiese bullebak.
>
> Gloudina
>



>
Re: Seksistiese hanskakie Frikkie [boodskap #36069 is 'n antwoord op boodskap #36053] So, 05 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> Nee glad nie,
> Ook nie 1n bullebak nie, maar wel `n apartheidsvark.
>
> Hanskakie Frikkie groet jou...
>

Daar het ons dit nou uit die mond van die
suigeling. Frikkie gee toe dat hy 'n hanskakie
is. Die slaaf van ou Fred Rundle en ou Aida
Parker. Is dit nou hiervoor wat jy "terrs"
geveg het? En terloops, 'n bullebak sal
nooit self sê hy is 'n bullebak nie. Dis sy
woorde en dade wat spreek.

Gloudina
Re: Seksistiese hanskakie Frikkie [boodskap #36102 is 'n antwoord op boodskap #36053] Ma, 06 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter  is tans af-lyn  Wouter
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
So gepraat van name noem.

'n Hans-kakie klink nog heel O.K. [Wat-ookal dit is].

Maar hierdie Koue-Ou-Bitch Gloudiena is eerder 'n Hans-
Kakkie, of is dit nou 'n Kak-Handsakkie. Wel, Altwee klink
heel gepas vir haar. 'n Mens kan verstaan hoekom sy so graag
na mans wil "hap" en hulle "seksisties" noem. -Kan julle ouens
nie sien dat sy NOOIT 'n ou knippie kry nie. Sy smeek julle
onbewustelik vir so 'n bietjie lang "liefde" en "aandag".
As sy nou weer na "seksisme" verwys, dan moet julle net
onthou waarna sy eintlik smag. -Sy wys dit dan vir julle.
Kan julle nie sien dat sy Absoluut Mal is oor al die "seksuele
innuendo's" nie ? Gee vir haar meer. Sy sal dit "heel insluk".
[Haai-Oe , hoe stout !]
Sy fantaseer oor hierdie "rowwe bullebak" wat haar lekker
vasdruk en haar wild en hard "piets".

Toemaar liewe Stoute-Antie Gloudiena.
- Net wieps - woeps - waps , ... en dan voel jy sommer
weer myle beter.

Tatta skattie

Liefde en baie soentjies x x x x x x x x x x
(En 'n ou drukkie)

Stoute Woutie

Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:3a070f9f.381410@news.saix.net...
> Ag o hel M8,
> Kry asseblief in jou harde ronde dop dat ek nie sit en grappies maak
> met jou nie man.
> Ek is nie soos andere wat gesig koop nie. Ek soek nie soos jy
> geselskap by andere nie, en nog minder JOU geselskap. Ek het `n teveel
> trots daarvoor.
>
> Tipes soos julle is man, eenkeer die mistake gemaak om terug te
> antwoord op een van jou skrywes en nou dink jy sommer dat jy in is met
> my. Wel jy is nie, so aanvaar dit nou asseblief. Moet asseblief ook
> nie vêrder probeer in wees met my nie want jy sal dit nie regkry nie,
> nie nou nie, NOOIT.....
>
> Hardloop gou poliste toe.....
>
> Bullebak Hanskakie Frikkie / Frikkedel.....
> Net wat jy wil, kwaad sal jy my ook nie kry nie, maar eendag gaan
> hierdie wawiel nog in die rondte swaai en hoop dan maar net dat jy nie
> onder daardie wiel beland nie....
>
> Antwoord nou op hierdie brief en net voordat jy hom stuur dan delete
> jy hom, jy sal tog nie die verskil verstaan nie, maar tog goed voel...
>
> Is julle werklik so dikkop soos wat jou optrede dit bewys of is jy
> uitsonderlik... Ek glo nie, want dit is `n algemene verskynsel van IN
> wees....
>
>
>
> On Sun, 05 Nov 2000 17:46:02 GMT, @home.com wrote:
>
>> Frikkie Potgieter wrote:
>>
>>> Nee glad nie,
>>> Ook nie 1n bullebak nie, maar wel `n apartheidsvark.
>
>>> Hanskakie Frikkie groet jou...
>
>>
>> Daar het ons dit nou uit die mond van die
>> suigeling. Frikkie gee toe dat hy 'n hanskakie
>> is. Die slaaf van ou Fred Rundle en ou Aida
>> Parker. Is dit nou hiervoor wat jy "terrs"
>> geveg het? En terloops, 'n bullebak sal
>> nooit self sê hy is 'n bullebak nie. Dis sy
>> woorde en dade wat spreek.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Seksistiese hanskakie Frikkie [boodskap #36103 is 'n antwoord op boodskap #36053] Ma, 06 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wouter skryf in boodskap news:3a072472$0$232@helios.is.co.za...
> So gepraat van name noem.
>
> 'n Hans-kakie klink nog heel O.K. [Wat-ookal dit is].

'n Stukkie nuttelose gesk. Hanskakie is die naam wat hulle vir die boere
gegee het wat in die Anglo boere oorlog oorgeloop het na die Engelse kant
toe. M.A.W verraaiers. Hulle moes hulle hoede onderstebo dra sodat die
Engelse en die Afrikaners hulle kon uitken. Blykbaar het die rooinekke nie
veel ooghare gehad vir verraaiers nie.

Gloudina jy's 'n mooi een om vir Frikkie 'n hanskakie te noem.....ek stem
saam met baie dinge wat jy sê, maar (en al het ek nie 'n probleem daarmee as
mense emigreer nie) jy't jou land die rug gekeer, jy's dus 'n oorloper, 'n
verraaier van jou land en jou herkoms. Verder sit jy daar en jou tjops
rondgooi oor ons land waarvan jy niks meer weet nie. As jy jou land die rug
gekeer het, dan het jy nie meer 'n sê oor daai land nie, (dis maar net hoe
ek voel). Jy's moes seker lekker suur gewees het toe hulle verlede jaar met
die verkiesing verklaar het dat almal wat permanent geïmigreer het nie mag
stem nie.

Elaine
Re: Seksistiese hanskakie Frikkie [boodskap #36104 is 'n antwoord op boodskap #36053] Ma, 06 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ag o hel M8,
Kry asseblief in jou harde ronde dop dat ek nie sit en grappies maak
met jou nie man.
Ek is nie soos andere wat gesig koop nie. Ek soek nie soos jy
geselskap by andere nie, en nog minder JOU geselskap. Ek het `n teveel
trots daarvoor.

Tipes soos julle is man, eenkeer die mistake gemaak om terug te
antwoord op een van jou skrywes en nou dink jy sommer dat jy in is met
my. Wel jy is nie, so aanvaar dit nou asseblief. Moet asseblief ook
nie verder probeer in wees met my nie want jy sal dit nie regkry nie,
nie nou nie, NOOIT.....

Hardloop gou poliste toe.....

Bullebak Hanskakie Frikkie / Frikkedel.....
Net wat jy wil, kwaad sal jy my ook nie kry nie, maar eendag gaan
hierdie wawiel nog in die rondte swaai en hoop dan maar net dat jy nie
onder daardie wiel beland nie....

Antwoord nou op hierdie brief en net voordat jy hom stuur dan delete
jy hom, jy sal tog nie die verskil verstaan nie, maar tog goed voel...

Is julle werklik so dikkop soos wat jou optrede dit bewys of is jy
uitsonderlik... Ek glo nie, want dit is `n algemene verskynsel van IN
wees....

On Sun, 05 Nov 2000 17:46:02 GMT, @home.com wrote:

> Frikkie Potgieter wrote:
>
>> Nee glad nie,
>> Ook nie 1n bullebak nie, maar wel `n apartheidsvark.

>> Hanskakie Frikkie groet jou...

>
> Daar het ons dit nou uit die mond van die
> suigeling. Frikkie gee toe dat hy 'n hanskakie
> is. Die slaaf van ou Fred Rundle en ou Aida
> Parker. Is dit nou hiervoor wat jy "terrs"
> geveg het? En terloops, 'n bullebak sal
> nooit self sê hy is 'n bullebak nie. Dis sy
> woorde en dade wat spreek.
>
> Gloudina
>
Re: Seksistiese hanskakie Frikkie [boodskap #36131 is 'n antwoord op boodskap #36053] Di, 07 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Elaine wrote:

> jy's dus 'n oorloper, 'n
> verraaier van jou land en jou herkoms.

So is al die mense in jou voorgeslag, as jouvoorsate uit Europa kom, Elaine.

> Jy's moes seker lekker suur gewees het toe hulle verlede jaar met
> die verkiesing verklaar het dat almal wat permanent geëmigreer het nie mag
> stem nie

Nee, Elaine, ek het nie gestem in 1994 nie, nieeens geweet dat eks-SAners kon
stem nie. Ek is 'n
Kanadese burger, en sou nie eens wou stem
nie. Maar ek waag om te sê dat daar gebiede
is waarop ek vandag nog meer as jy van SA
weet - soos byvoorbeeld op letterkundige
gebied. So moenie so gou sulke wye aannames
maak nie.

Gloudina
Re: Seksistiese hanskakie Frikkie [boodskap #36132 is 'n antwoord op boodskap #36053] Di, 07 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee mense wat vir werksdoeleindes en studie doeleindes daar was mag gestem
het....dis net die ouens wat burgerskap van 'n ander land aanvaar het of wat
permanent daarheen gegaan het. As jy reg kan onthou was ons krieketspan nie
hier daai tyd gewees nie, maar hulle het almal gestem.

Elaine

Dummy skryf in boodskap news:8ubacc$4o7$1@azure.nl.gxn.net...
>> "Elaine" wrote
>> die verkiesing verklaar het dat almal wat permanent geïmigreer het nie mag
>> stem nie.
>
> Miskien het ek die inligting verkeerd deurgekry, maar ek het gehoor dat
> NIEMAND in die buiteland kon stem nie... Cut your nose to spite your face!!!
>
Re: Seksistiese hanskakie Frikkie [boodskap #36133 is 'n antwoord op boodskap #36053] Di, 07 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis reg vertel haar

"Elaine" skryf in boodskap news:3a07d0d1.0@news1.mweb.co.za...
>
> Wouter wrote in message
> news:3a072472$0$232@helios.is.co.za...
>> So gepraat van name noem.
>>
>> 'n Hans-kakie klink nog heel O.K. [Wat-ookal dit is].
>
> 'n Stukkie nuttelose gesk. Hanskakie is die naam wat hulle vir die boere
> gegee het wat in die Anglo boere oorlog oorgeloop het na die Engelse kant
> toe. M.A.W verraaiers. Hulle moes hulle hoede onderstebo dra sodat die
> Engelse en die Afrikaners hulle kon uitken. Blykbaar het die rooinekke nie
> veel ooghare gehad vir verraaiers nie.
>
> Gloudina jy's 'n mooi een om vir Frikkie 'n hanskakie te noem.....ek stem
> saam met baie dinge wat jy sê, maar (en al het ek nie 'n probleem daarmee as
> mense emigreer nie) jy't jou land die rug gekeer, jy's dus 'n oorloper, 'n
> verraaier van jou land en jou herkoms. Verder sit jy daar en jou tjops
> rondgooi oor ons land waarvan jy niks meer weet nie. As jy jou land die rug
> gekeer het, dan het jy nie meer 'n sê oor daai land nie, (dis maar net hoe
> ek voel). Jy's moes seker lekker suur gewees het toe hulle verlede jaar met
> die verkiesing verklaar het dat almal wat permanent geïmigreer het nie mag
> stem nie.
>
> Elaine
>
Re: Seksistiese hanskakie Frikkie [boodskap #36138 is 'n antwoord op boodskap #36053] Di, 07 November 2000 03:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
krokkie[2]  is tans af-lyn  krokkie[2]
Boodskappe: 60
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ja Wouter hoe se hulle in Orkney.

Oepsie woepsie se worsie wapsie is baie lief vir Kakadina

Wouter wrote in message ...
> So gepraat van name noem.
>
> 'n Hans-kakie klink nog heel O.K. [Wat-ookal dit is].
>
> Maar hierdie Koue-Ou-Bitch Gloudiena is eerder 'n Hans-
> Kakkie, of is dit nou 'n Kak-Handsakkie. Wel, Altwee klink
> heel gepas vir haar. 'n Mens kan verstaan hoekom sy so graag
> na mans wil "hap" en hulle "seksisties" noem. -Kan julle ouens
> nie sien dat sy NOOIT 'n ou knippie kry nie. Sy smeek julle
> onbewustelik vir so 'n bietjie lang "liefde" en "aandag".
> As sy nou weer na "seksisme" verwys, dan moet julle net
> onthou waarna sy eintlik smag. -Sy wys dit dan vir julle.
> Kan julle nie sien dat sy Absoluut Mal is oor al die "seksuele
> innuendo's" nie ? Gee vir haar meer. Sy sal dit "heel insluk".
> [Haai-Oe , hoe stout !]
> Sy fantaseer oor hierdie "rowwe bullebak" wat haar lekker
> vasdruk en haar wild en hard "piets".
>
> Toemaar liewe Stoute-Antie Gloudiena.
> - Net wieps - woeps - waps , ... en dan voel jy sommer
> weer myle beter.
>
> Tatta skattie
>
> Liefde en baie soentjies x x x x x x x x x x
> (En 'n ou drukkie)
>
> Stoute Woutie
>
> Frikkie Potgieter wrote in message
> news:3a070f9f.381410@news.saix.net...
>> Ag o hel M8,
>> Kry asseblief in jou harde ronde dop dat ek nie sit en grappies maak
>> met jou nie man.
>> Ek is nie soos andere wat gesig koop nie. Ek soek nie soos jy
>> geselskap by andere nie, en nog minder JOU geselskap. Ek het `n teveel
>> trots daarvoor.

>> Tipes soos julle is man, eenkeer die mistake gemaak om terug te
>> antwoord op een van jou skrywes en nou dink jy sommer dat jy in is met
>> my. Wel jy is nie, so aanvaar dit nou asseblief. Moet asseblief ook
>> nie verder probeer in wees met my nie want jy sal dit nie regkry nie,
>> nie nou nie, NOOIT.....

>> Hardloop gou poliste toe.....

>> Bullebak Hanskakie Frikkie / Frikkedel.....
>> Net wat jy wil, kwaad sal jy my ook nie kry nie, maar eendag gaan
>> hierdie wawiel nog in die rondte swaai en hoop dan maar net dat jy nie
>> onder daardie wiel beland nie....

>> Antwoord nou op hierdie brief en net voordat jy hom stuur dan delete
>> jy hom, jy sal tog nie die verskil verstaan nie, maar tog goed voel...

>> Is julle werklik so dikkop soos wat jou optrede dit bewys of is jy
>> uitsonderlik... Ek glo nie, want dit is `n algemene verskynsel van IN
>> wees....



>> On Sun, 05 Nov 2000 17:46:02 GMT, @home.com wrote:

>>> Frikkie Potgieter wrote:
>>>
>>>> Nee glad nie,
>>>> Ook nie 1n bullebak nie, maar wel `n apartheidsvark.
>>
>>>> Hanskakie Frikkie groet jou...
>>
>>>
>>> Daar het ons dit nou uit die mond van die
>>> suigeling. Frikkie gee toe dat hy 'n hanskakie
>>> is. Die slaaf van ou Fred Rundle en ou Aida
>>> Parker. Is dit nou hiervoor wat jy "terrs"
>>> geveg het? En terloops, 'n bullebak sal
>>> nooit self sê hy is 'n bullebak nie. Dis sy
>>> woorde en dade wat spreek.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>

>
Re: Seksistiese hanskakie Frikkie [boodskap #36192 is 'n antwoord op boodskap #36053] Wo, 08 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hotnotsgot  is tans af-lyn  hotnotsgot
Boodskappe: 59
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
> "Elaine" wrote
> die verkiesing verklaar het dat almal wat permanent geïmigreer het nie mag
> stem nie.

Miskien het ek die inligting verkeerd deurgekry, maar ek het gehoor dat
NIEMAND in die buiteland kon stem nie... Cut your nose to spite your face!!!
Re: Seksistiese hanskakie Frikkie [boodskap #36193 is 'n antwoord op boodskap #36053] Wo, 08 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
ooooooo ja as hulle net daar was om na die games te kyk en daarna weer terug
te kom, kon hulle by die Suid Afrikaanse konsulaat of ambassade gaan stem.

Dummy skryf in boodskap news:8ubgrd$6ej$1@azure.nl.gxn.net...
> 'tuurlik. Ek wou weet of die ondersteuners wat in die buiteland was saam met
> die krieketspelers, ook kon stem. Ek dink nie so nie...
>
> Elaine pik verward rond en vra:
>> Wie die krieketspan s'n? Sallie weetie, ek het gestem vir wat dit werd
> was.
>
Re: Seksistiese hanskakie Frikkie [boodskap #36194 is 'n antwoord op boodskap #36053] Wo, 08 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hotnotsgot  is tans af-lyn  hotnotsgot
Boodskappe: 59
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
...en hulle supporters?

Elaine schreef in berichtnieuws
3a092f96.0@news1.mweb.co.za...
> Nee mense wat vir werksdoeleindes en studie doeleindes daar was mag gestem
> het....dis net die ouens wat burgerskap van 'n ander land aanvaar het of wat
> permanent daarheen gegaan het. As jy reg kan onthou was ons krieketspan nie
> hier daai tyd gewees nie, maar hulle het almal gestem.
>
> Elaine
>
> Dummy skryf in boodskap news:8ubacc$4o7$1@azure.nl.gxn.net...
>>> "Elaine" wrote
>>> die verkiesing verklaar het dat almal wat permanent geïmigreer het nie mag
>>> stem nie.
>>
>> Miskien het ek die inligting verkeerd deurgekry, maar ek het gehoor dat
>> NIEMAND in die buiteland kon stem nie... Cut your nose to spite your face!!!
>>
>
Re: Seksistiese hanskakie Frikkie [boodskap #36195 is 'n antwoord op boodskap #36053] Wo, 08 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wie die krieketspan s'n? Sallie weetie, ek het gestem vir wat dit werd was.

Dummy skryf in boodskap news:8ubb80$50k$1@azure.nl.gxn.net...
> ...en hulle supporters?
>
> Elaine schreef in berichtnieuws
> 3a092f96.0@news1.mweb.co.za...
>> Nee mense wat vir werksdoeleindes en studie doeleindes daar was mag gestem
>> het....dis net die ouens wat burgerskap van 'n ander land aanvaar het of wat
>> permanent daarheen gegaan het. As jy reg kan onthou was ons krieketspan nie
>> hier daai tyd gewees nie, maar hulle het almal gestem.
>>
>> Elaine
>>
>> Dummy skryf in boodskap news:8ubacc$4o7$1@azure.nl.gxn.net...
>>>> "Elaine" wrote
>>>> die verkiesing verklaar het dat almal wat permanent geïmigreer het nie mag stem nie.
>>>
>>> Miskien het ek die inligting verkeerd deurgekry, maar ek het gehoor dat
>>> NIEMAND in die buiteland kon stem nie... Cut your nose to spite your face!!!
>>>
>>
>
Re: Seksistiese hanskakie Frikkie [boodskap #36196 is 'n antwoord op boodskap #36053] Wo, 08 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hotnotsgot  is tans af-lyn  hotnotsgot
Boodskappe: 59
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
'tuurlik. Ek wou weet of die ondersteuners wat in die buiteland was saam met
die krieketspelers, ook kon stem. Ek dink nie so nie...

Elaine pik verward rond en vra:
> Wie die krieketspan s'n? Sallie weetie, ek het gestem vir wat dit werd
was.
Re: Seksistiese hanskakie Frikkie [boodskap #36197 is 'n antwoord op boodskap #36053] Wo, 08 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Verkeerd. Ek wás tydens die verkiesing in die buiteland met werk. Daar was
géén stemgeriewe in die buiteland vir enigiemand nie - emigrant óf werker
nie. Glo te veel gekos vir die aantal stemme.

Groete,
Dries Venter

"Elaine" wrote in message
> Nee mense wat vir werksdoeleindes en studie doeleindes daar was mag gestem
> het....dis net die ouens wat burgerskap van 'n ander land aanvaar het of wat
> permanent daarheen gegaan het. As jy reg kan onthou was ons krieketspan nie
> hier daai tyd gewees nie, maar hulle het almal gestem.
Re: Seksistiese hanskakie Frikkie [boodskap #36260 is 'n antwoord op boodskap #36053] Do, 09 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Nee hulle kon nie stem nie.

Elaine wrote:
>
> ooooooo ja as hulle net daar was om na die games te kyk en daarna weer terug
> te kom, kon hulle by die Suid Afrikaanse konsulaat of ambassade gaan stem.
>
> Dummy skryf in boodskap news:8ubgrd$6ej$1@azure.nl.gxn.net...
>> 'tuurlik. Ek wou weet of die ondersteuners wat in die buiteland was saam met
>> die krieketspelers, ook kon stem. Ek dink nie so nie...
>>
>> Elaine pik verward rond en vra:
>>> Wie die krieketspan s'n? Sallie weetie, ek het gestem vir wat dit werd was.
>>
>>
Re: Seksistiese hanskakie Frikkie [boodskap #36261 is 'n antwoord op boodskap #36053] Do, 09 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Okay julle wen....ek het regtig gedog die mense wat net oorsee op vakansie
was kon maar stem. Ek was verkeerd, julle is reg ek erken dit. heheheeheh
Sien ek is oop vir oortuiging!!!

Elaine

lous skryf in boodskap news:3A0A5D12.DB63C80@hotmail.dinges.com...
> Nee hulle kon nie stem nie.
>
> Elaine wrote:
>>
>> ooooooo ja as hulle net daar was om na die games te kyk en daarna weer terug
>> te kom, kon hulle by die Suid Afrikaanse konsulaat of ambassade gaan stem.
>>
>> Dummy skryf in boodskap news:8ubgrd$6ej$1@azure.nl.gxn.net...
>>> 'tuurlik. Ek wou weet of die ondersteuners wat in die buiteland was saam met
>>> die krieketspelers, ook kon stem. Ek dink nie so nie...
>>>
>>> Elaine pik verward rond en vra:
>>>> Wie die krieketspan s'n? Sallie weetie, ek het gestem vir wat dit werd was.
>>>
>>>
Re: Seksistiese hanskakie Frikkie [boodskap #36334 is 'n antwoord op boodskap #36053] Vr, 10 November 2000 07:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Aishh! Wens ek kon my vrou so maklik oortuig :)

Elaine wrote:
>
> Okay julle wen....ek het regtig gedog die mense wat net oorsee op vakansie
> was kon maar stem. Ek was verkeerd, julle is reg ek erken dit. heheheeheh
> Sien ek is oop vir oortuiging!!!
>
> Elaine
>
> lous wrote in message
> news:3A0A5D12.DB63C80@hotmail.dinges.com...
>> Nee hulle kon nie stem nie.
>>
>> Elaine wrote:
>>>
>>> ooooooo ja as hulle net daar was om na die games te kyk en daarna weer terug
>>> te kom, kon hulle by die Suid Afrikaanse konsulaat of ambassade gaan stem.
>>>
>>> Dummy skryf in boodskap news:8ubgrd$6ej$1@azure.nl.gxn.net...
>>>> 'tuurlik. Ek wou weet of die ondersteuners wat in die buiteland was saam
>>> met
>>>> die krieketspelers, ook kon stem. Ek dink nie so nie...
>>>>
>>>> Elaine pik verward rond en vra:
>>>> > Wie die krieketspan s'n? Sallie weetie, ek het gestem vir wat dit werd was.
>>>>
>>>>
Re: Seksistiese hanskakie Frikkie [boodskap #36360 is 'n antwoord op boodskap #36334] Sa, 11 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Na 5 jaar saam met 'n man wat glo dat hy altyd reg is, is dit nie moeilik
nie

lous skryf in boodskap news:3A0BA177.5F4545B@hotmail.dinges.com...
> Aishh! Wens ek kon my vrou so maklik oortuig :)
>
> Elaine wrote:
>>
>> Okay julle wen....ek het regtig gedog die mense wat net oorsee op vakansie
>> was kon maar stem. Ek was verkeerd, julle is reg ek erken dit. heheheeheh
>> Sien ek is oop vir oortuiging!!!
>>
>> Elaine
Re: Seksistiese hanskakie Frikkie [boodskap #36413 is 'n antwoord op boodskap #36053] So, 12 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit kom nou van 'n man met die naam Grootbaas? heheheheeh ek het dit tong
in die kies gesê grote, ek word darem nie so erg onderdruk nie. Ek kom en
gaan soos ek lekker kry (meestal) het my eie vriende, geld en werk. Hy's
maar net hardegat soos meeste mans.

Elaine

GROOTBAAS skryf in boodskap news:3a0e9fd9$0$234@hades.is.co.za...
> Elaine ek is jammer om te se maar as jou man jou nou al so onderdruk gaan jy
> hier van so 26 28 jaar begin rebeleer daarteen. `Jy moet as jy 'n lang
> toekoms saam met hom wil he nou al daarteen skop , anders gaan hy jou stadig
> "dood" maak.
Re: Seksistiese hanskakie Frikkie [boodskap #36414 is 'n antwoord op boodskap #36053] So, 12 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
GROOTBAAS  is tans af-lyn  GROOTBAAS
Boodskappe: 25
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Elaine ek is jammer om te se maar as jou man jou nou al so onderdruk gaan jy
hier van so 26 28 jaar begin rebeleer daarteen. `Jy moet as jy 'n lang
toekoms saam met hom wil he nou al daarteen skop , anders gaan hy jou stadig
"dood" maak.

"Elaine" skryf in boodskap news:3a0db14d.0@news1.mweb.co.za...
> Na 5 jaar saam met 'n man wat glo dat hy altyd reg is, is dit nie moeilik
> nie
>
> lous wrote in message
> news:3A0BA177.5F4545B@hotmail.dinges.com...
>> Aishh! Wens ek kon my vrou so maklik oortuig :)
>>
>> Elaine wrote:
>>>
>>> Okay julle wen....ek het regtig gedog die mense wat net oorsee op vakansie
>>> was kon maar stem. Ek was verkeerd, julle is reg ek erken dit. heheheeheh
>>> Sien ek is oop vir oortuiging!!!
>>>
>>> Elaine
>
Vorige onderwerp: Blommetjie en Israel
Volgende onderwerp: Polisiegeweld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 00:56:48 MGT 2024