Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 36 Blanke vrou deur 3 swartes in Hercules PTA om die beurt verkrag
36 Blanke vrou deur 3 swartes in Hercules PTA om die beurt verkrag [boodskap #36320] Vr, 10 November 2000 00:00 na volgende boodskap
krokkie[2]  is tans af-lyn  krokkie[2]
Boodskappe: 60
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
10 @ 1 gaan sy HIV opdoen, maar julle klomp patete dink mos dis reg

DARKANGEL wrote in message ...
> 'n Uitreksel uit die volksblad van
> 10/11/2000 - (SA)
>
>
> Polisiehond glo losgelaat op bejaarde
> Frans Coetzee
>
>
> KIMBERLEY. - 'n Bejaarde man is vandeesweek vir ernstige skok behandel nadat
> 'n polisiehond na bewering in die hoofstraat van De Aar op hom losgelaat is.
>
> Nadat die 71-jarige inwoner van die woonbuurt Nonzwakazi in hegtenis
> geneem is, is bevind dat hy niks gesteel het nie.
>
> Dit is die jongste geval van beweerde polisie-wreedheid in die Noord-Kaap
> wat gister deur me. Connie Seoposengwe, LUR vir veiligheidskakeling, bekend
> gemaak is.
>
> Sy het op 'n nuuskonferensie gesê die bejaarde mnr. Alfred Mathuza is glo
> Dinsdagaand deur die hond gejaag kort nadat geskokte kykers op die televisie
> gesien het hoe onwettige immigrante deur polisiehonde in Gauteng toegetakel
> word.
>
> Mathuza, wat erg getraumatiseer was, moes glo later self vir mediese
> behandeling betaal.
>
> Komm. Wally McKaiser, kommissaris van polisie in die Noord-Kaap, het
> bevestig aanklagte van aanranding en diefstal word teen die betrokke
> polisiebeampte ondersoek.
>
> Seoposengwe het verder aangekondig dat die ondersoek na die "verbale
> molestering" wat sy sowat vyf maande gelede in Hartswater se polisiekantien
> moes verduur, byna afgehandel is. Die uitslag kan moontlik vandag bekend
> gemaak word.
>
> Sy het gesê die uitwissing van rassisme en onmenslike optrede deur
> polisiebeamptes tenoor landsburgers is 'n uitdaging en uiters emosionele
> taak.
>
> "Ons gaan nie toelaat dat sulke barbaarse gedrag die moreel van die
> meerderheid hardwerkende lede van die diens verlaag nie. Ons gaan ook nie
> toelaat dat dié gedrag gemeenskappe opstandig maak en die rasseharmonie wat
> ons in die land ondervind, versteur nie."
>
>
> Ek wonder nogal of die regering nou vergoeding aan die slagoffers van
> polisie hond aanvalle gaan betaal siende dat hulle almal so wil vergoed
>
Re: 36 Blanke vrou deur 3 swartes in Hercules PTA om die beurt verkrag [boodskap #36321 is 'n antwoord op boodskap #36320] Vr, 10 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)

On 10 Nov 2000 12:02:07 GMT, "Jan" wrote:

> Gewoonweg word die kleur van die aanvallers nie genoem nie - slegs
> indien die aanvallers wit is en die slagoffers swart en die motivering
> van die aanval enigsins aan 'n rassistiese klok gehang kan word. Die
> volgende is 'n voorbeeld hiervan (gepubliseer in die Beeld van 17
> Oktober 2000).

Beeld se beleid is die volgende:

GEEN ras word vermeld nie tensy iemand wie se kommentaar gevra word
die ras vermeld. Met ander woorde as die polisie ras vermeld vermeld
die koerant ras.

Jou stelling is dus oningelig en verkeerd.

Kry jou feite reg.
Re: 36 Blanke vrou deur 3 swartes in Hercules PTA om die beurt verkrag [boodskap #36322 is 'n antwoord op boodskap #36320] Vr, 10 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
krokkie[2]  is tans af-lyn  krokkie[2]
Boodskappe: 60
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
Dit work elke uur om radio uitgesaai.

Hulle het nie gese dit was swartes nie , maar kom nou , almal weet dat dit
wel swartes was.

Jan wrote in message ...
> krokkie wrote in article
> ...
>> 10 @ 1 gaan sy HIV opdoen, maar julle klomp patete dink mos dis reg


>
> Niemand kan dink dis reg nie. Dis 'n uiters ernstige misdaad en behoort
> so hanteer te word, onafhanklik van enige rassisme wat daarby betrokke
> is. Waar het jy die berig gesien Krokkie? Is die kleur van die
> aanvallers werklik vermeld?
>
> Gewoonweg word die kleur van die aanvallers nie genoem nie - slegs
> indien die aanvallers wit is en die slagoffers swart en die motivering
> van die aanval enigsins aan 'n rassistiese klok gehang kan word. Die
> volgende is 'n voorbeeld hiervan (gepubliseer in die Beeld van 17
> Oktober 2000).
>
> Twee inbrekers verkrag vrou
>
> Adele Stiehler
>
> 'n Vrou (35) van Christoburg is deur twee inbrekers verkrag nadat hulle
> haar en haar man in hul huis in Erasmia oorval het.
> Die mans het die vrou se handsak gevat en haar na buite gesleep waar
> hulle haar verkrag het, het insp. Gideon Thessner, polisiewoordvoerder
> in Pretoria, gesê
> Die egpaar het omstreeks drie-uur gisteroggend wakker geword toe twee
> inbrekers 'n ruit van hul huis gebreek het.
> Thessner het gesê die mans het die man en sy vrou met vuurwapens
> aangehou.
> Die mans was gistermiddag steeds op vrye voete. Niks anders word uit
> die egpaar se huis vermis nie.
>
Re: 36 Blanke vrou deur 3 swartes in Hercules PTA om die beurt verkrag [boodskap #36337 is 'n antwoord op boodskap #36320] Vr, 10 November 2000 22:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Evelyn  is tans af-lyn  Evelyn
Boodskappe: 12
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
skryf in boodskap news:3a10f32f.18594301@news.is.co.za...
> On 10 Nov 2000 12:02:07 GMT, "Jan" wrote:
>
> > indien die aanvallers wit is en die slagoffers swart en die motivering
>> van die aanval enigsins aan 'n rassistiese klok gehang kan word. Die
>> volgende is 'n voorbeeld hiervan (gepubliseer in die Beeld van 17
>> Oktober 2000).
>
> Beeld se beleid is die volgende:
>
> GEEN ras word vermeld nie tensy iemand wie se kommentaar gevra word
> die ras vermeld. Met ander woorde as die polisie ras vermeld vermeld
> die koerant ras.
>
> Jou stelling is dus oningelig en verkeerd.
>
> Kry jou feite reg.

Ek wil graag heelhartig met Ferdi saamstem.
Waarom sou dit nou nodig wees om onnodiglik
nog meer rassehaat aan te blaas deur met opset
koerantberigte met die kleur van ras te skend ?

Liefde Groete

Evelyn
Re: 36 Blanke vrou deur 3 swartes in Hercules PTA om die beurt verkrag [boodskap #36369 is 'n antwoord op boodskap #36337] Sa, 11 November 2000 04:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
GROOTBAAS  is tans af-lyn  GROOTBAAS
Boodskappe: 25
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
As 'n blanke die sondaar was weet jy dit dadelik, in baie gevalle 'n foto
by.

> Ek wil graag heelhartig met Ferdi saamstem.
> Waarom sou dit nou nodig wees om onnodiglik
> nog meer rassehaat aan te blaas deur met opset
> koerantberigte met die kleur van ras te skend ?
>
> Liefde Groete
>
> Evelyn
>
Re: 36 Blanke vrou deur 3 swartes in Hercules PTA om die beurt verkrag [boodskap #36371 is 'n antwoord op boodskap #36337] Sa, 11 November 2000 05:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Is die teendeel nie eerder waar nie - wanneer die ras nie vermeld word nie,
word sekere misdrywe aan 'n bepaalde ras toegedig...
Persoonlik sou ek wou sien dat geweldmisdrywe oor die kleurgrens swaarder
strawwe moet dra - maw, waar 'n Blanke 'n Swarte mishandel, of die
omgekeerde, moet daar swaarder strawwe wees. Want, dit is nie bloot 'n
geweldsmisdryf nie, maar stook ook rassehaat aan.
Een van die groter bydraende faktore tot rassisme, myns insiens, is
rasse-ervaring?

"Evelyn" skryf in boodskap news:3a0c7bf4$0$17225@hades.is.co.za...
>
> skryf in boodskap news:3a10f32f.18594301@news.is.co.za...
>> On 10 Nov 2000 12:02:07 GMT, "Jan" wrote:
>>
>> >> indien die aanvallers wit is en die slagoffers swart en die motivering
>>> van die aanval enigsins aan 'n rassistiese klok gehang kan word. Die
>>> volgende is 'n voorbeeld hiervan (gepubliseer in die Beeld van 17
>>> Oktober 2000).
>>
>> Beeld se beleid is die volgende:
>>
>> GEEN ras word vermeld nie tensy iemand wie se kommentaar gevra word
>> die ras vermeld. Met ander woorde as die polisie ras vermeld vermeld
>> die koerant ras.
>>
>> Jou stelling is dus oningelig en verkeerd.
>>
>> Kry jou feite reg.
>
> Ek wil graag heelhartig met Ferdi saamstem.
> Waarom sou dit nou nodig wees om onnodiglik
> nog meer rassehaat aan te blaas deur met opset
> koerantberigte met die kleur van ras te skend ?
>
> Liefde Groete
>
> Evelyn
>
Re: 36 Blanke vrou deur 3 swartes in Hercules PTA om die beurt verkrag [boodskap #36373 is 'n antwoord op boodskap #36371] Sa, 11 November 2000 05:49 Na vorige boodskap
GROOTBAAS  is tans af-lyn  GROOTBAAS
Boodskappe: 25
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek dink rassimse of rassehaat word by die dag erger. Alles wat gebeur in die
land
is maar eintlik ras gesentreer. Blankes word direk benadeel en as hulle iets
se
om hulle misnoee te kenne te gee word hulle uitgekryt as rassiste.

Ek dink daar is verskillende vlakke of "strains" van rassisme.

Miskien kan ons bietjie terug sit en al die "strains" definieer

"Jonas" skryf in boodskap news:3a0cd4c5$0$235@hades.is.co.za...
> Is die teendeel nie eerder waar nie - wanneer die ras nie vermeld word nie,
> word sekere misdrywe aan 'n bepaalde ras toegedig...
> Persoonlik sou ek wou sien dat geweldmisdrywe oor die kleurgrens swaarder
> strawwe moet dra - maw, waar 'n Blanke 'n Swarte mishandel, of die
> omgekeerde, moet daar swaarder strawwe wees. Want, dit is nie bloot 'n
> geweldsmisdryf nie, maar stook ook rassehaat aan.
> Een van die groter bydraende faktore tot rassisme, myns insiens, is
> rasse-ervaring?
> "Evelyn" wrote in message
> news:3a0c7bf4$0$17225@hades.is.co.za...
>>
>> wrote in message
news:3a10f32f.18594301@news.is.co.za...
>>> On 10 Nov 2000 12:02:07 GMT, "Jan" wrote:
>>>
>>> >>> indien die aanvallers wit is en die slagoffers swart en die
motivering
>>>> van die aanval enigsins aan 'n rassistiese klok gehang kan word. Die
>>>> volgende is 'n voorbeeld hiervan (gepubliseer in die Beeld van 17
>>>> Oktober 2000).
>>>
>>> Beeld se beleid is die volgende:
>>>
>>> GEEN ras word vermeld nie tensy iemand wie se kommentaar gevra word
>>> die ras vermeld. Met ander woorde as die polisie ras vermeld vermeld
>>> die koerant ras.
>>>
>>> Jou stelling is dus oningelig en verkeerd.
>>>
>>> Kry jou feite reg.
>>
>> Ek wil graag heelhartig met Ferdi saamstem.
>> Waarom sou dit nou nodig wees om onnodiglik
>> nog meer rassehaat aan te blaas deur met opset
>> koerantberigte met die kleur van ras te skend ?
>>
>> Liefde Groete
>>
>> Evelyn
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Noord Kaap se mense
Volgende onderwerp: Voetslaan roetes in Suid-Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 18:40:36 MGT 2024