Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 36 Blanke vrou deur 3 swartes in Hercules PTA om die beurt verkrag
36 Blanke vrou deur 3 swartes in Hercules PTA om die beurt verkrag [boodskap #36320] |
Fri, 10 November 2000 00:00  |
krokkie[2]
Boodskappe: 60 Geregistreer: October 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
10 @ 1 gaan sy HIV opdoen, maar julle klomp patete dink mos dis reg
DARKANGEL wrote in message ...
> 'n Uitreksel uit die volksblad van
> 10/11/2000 - (SA)
>
>
> Polisiehond glo losgelaat op bejaarde
> Frans Coetzee
>
>
> KIMBERLEY. - 'n Bejaarde man is vandeesweek vir ernstige skok behandel nadat
> 'n polisiehond na bewering in die hoofstraat van De Aar op hom losgelaat is.
>
> Nadat die 71-jarige inwoner van die woonbuurt Nonzwakazi in hegtenis
> geneem is, is bevind dat hy niks gesteel het nie.
>
> Dit is die jongste geval van beweerde polisie-wreedheid in die Noord-Kaap
> wat gister deur me. Connie Seoposengwe, LUR vir veiligheidskakeling, bekend
> gemaak is.
>
> Sy het op 'n nuuskonferensie gesê die bejaarde mnr. Alfred Mathuza is glo
> Dinsdagaand deur die hond gejaag kort nadat geskokte kykers op die televisie
> gesien het hoe onwettige immigrante deur polisiehonde in Gauteng toegetakel
> word.
>
> Mathuza, wat erg getraumatiseer was, moes glo later self vir mediese
> behandeling betaal.
>
> Komm. Wally McKaiser, kommissaris van polisie in die Noord-Kaap, het
> bevestig aanklagte van aanranding en diefstal word teen die betrokke
> polisiebeampte ondersoek.
>
> Seoposengwe het verder aangekondig dat die ondersoek na die "verbale
> molestering" wat sy sowat vyf maande gelede in Hartswater se polisiekantien
> moes verduur, byna afgehandel is. Die uitslag kan moontlik vandag bekend
> gemaak word.
>
> Sy het gesê die uitwissing van rassisme en onmenslike optrede deur
> polisiebeamptes tenoor landsburgers is 'n uitdaging en uiters emosionele
> taak.
>
> "Ons gaan nie toelaat dat sulke barbaarse gedrag die moreel van die
> meerderheid hardwerkende lede van die diens verlaag nie. Ons gaan ook nie
> toelaat dat dié gedrag gemeenskappe opstandig maak en die rasseharmonie wat
> ons in die land ondervind, versteur nie."
>
>
> Ek wonder nogal of die regering nou vergoeding aan die slagoffers van
> polisie hond aanvalle gaan betaal siende dat hulle almal so wil vergoed
>
|
|
|
Re: 36 Blanke vrou deur 3 swartes in Hercules PTA om die beurt verkrag [boodskap #36321 is 'n antwoord op boodskap #36320] |
Fri, 10 November 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)
On 10 Nov 2000 12:02:07 GMT, "Jan" wrote:
> Gewoonweg word die kleur van die aanvallers nie genoem nie - slegs
> indien die aanvallers wit is en die slagoffers swart en die motivering
> van die aanval enigsins aan 'n rassistiese klok gehang kan word. Die
> volgende is 'n voorbeeld hiervan (gepubliseer in die Beeld van 17
> Oktober 2000).
Beeld se beleid is die volgende:
GEEN ras word vermeld nie tensy iemand wie se kommentaar gevra word
die ras vermeld. Met ander woorde as die polisie ras vermeld vermeld
die koerant ras.
Jou stelling is dus oningelig en verkeerd.
Kry jou feite reg.
|
|
|
|
|
|
Re: 36 Blanke vrou deur 3 swartes in Hercules PTA om die beurt verkrag [boodskap #36371 is 'n antwoord op boodskap #36337] |
Sat, 11 November 2000 05:07   |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is die teendeel nie eerder waar nie - wanneer die ras nie vermeld word nie,
word sekere misdrywe aan 'n bepaalde ras toegedig...
Persoonlik sou ek wou sien dat geweldmisdrywe oor die kleurgrens swaarder
strawwe moet dra - maw, waar 'n Blanke 'n Swarte mishandel, of die
omgekeerde, moet daar swaarder strawwe wees. Want, dit is nie bloot 'n
geweldsmisdryf nie, maar stook ook rassehaat aan.
Een van die groter bydraende faktore tot rassisme, myns insiens, is
rasse-ervaring?
"Evelyn" skryf in boodskap news:3a0c7bf4$0$17225@hades.is.co.za...
>
> skryf in boodskap news:3a10f32f.18594301@news.is.co.za...
>> On 10 Nov 2000 12:02:07 GMT, "Jan" wrote:
>>
>> >> indien die aanvallers wit is en die slagoffers swart en die motivering
>>> van die aanval enigsins aan 'n rassistiese klok gehang kan word. Die
>>> volgende is 'n voorbeeld hiervan (gepubliseer in die Beeld van 17
>>> Oktober 2000).
>>
>> Beeld se beleid is die volgende:
>>
>> GEEN ras word vermeld nie tensy iemand wie se kommentaar gevra word
>> die ras vermeld. Met ander woorde as die polisie ras vermeld vermeld
>> die koerant ras.
>>
>> Jou stelling is dus oningelig en verkeerd.
>>
>> Kry jou feite reg.
>
> Ek wil graag heelhartig met Ferdi saamstem.
> Waarom sou dit nou nodig wees om onnodiglik
> nog meer rassehaat aan te blaas deur met opset
> koerantberigte met die kleur van ras te skend ?
>
> Liefde Groete
>
> Evelyn
>
|
|
|
Re: 36 Blanke vrou deur 3 swartes in Hercules PTA om die beurt verkrag [boodskap #36373 is 'n antwoord op boodskap #36371] |
Sat, 11 November 2000 05:49  |
GROOTBAAS
Boodskappe: 25 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek dink rassimse of rassehaat word by die dag erger. Alles wat gebeur in die
land
is maar eintlik ras gesentreer. Blankes word direk benadeel en as hulle iets
se
om hulle misnoee te kenne te gee word hulle uitgekryt as rassiste.
Ek dink daar is verskillende vlakke of "strains" van rassisme.
Miskien kan ons bietjie terug sit en al die "strains" definieer
"Jonas" skryf in boodskap news:3a0cd4c5$0$235@hades.is.co.za...
> Is die teendeel nie eerder waar nie - wanneer die ras nie vermeld word nie,
> word sekere misdrywe aan 'n bepaalde ras toegedig...
> Persoonlik sou ek wou sien dat geweldmisdrywe oor die kleurgrens swaarder
> strawwe moet dra - maw, waar 'n Blanke 'n Swarte mishandel, of die
> omgekeerde, moet daar swaarder strawwe wees. Want, dit is nie bloot 'n
> geweldsmisdryf nie, maar stook ook rassehaat aan.
> Een van die groter bydraende faktore tot rassisme, myns insiens, is
> rasse-ervaring?
> "Evelyn" wrote in message
> news:3a0c7bf4$0$17225@hades.is.co.za...
>>
>> wrote in message
news:3a10f32f.18594301@news.is.co.za...
>>> On 10 Nov 2000 12:02:07 GMT, "Jan" wrote:
>>>
>>> >>> indien die aanvallers wit is en die slagoffers swart en die
motivering
>>>> van die aanval enigsins aan 'n rassistiese klok gehang kan word. Die
>>>> volgende is 'n voorbeeld hiervan (gepubliseer in die Beeld van 17
>>>> Oktober 2000).
>>>
>>> Beeld se beleid is die volgende:
>>>
>>> GEEN ras word vermeld nie tensy iemand wie se kommentaar gevra word
>>> die ras vermeld. Met ander woorde as die polisie ras vermeld vermeld
>>> die koerant ras.
>>>
>>> Jou stelling is dus oningelig en verkeerd.
>>>
>>> Kry jou feite reg.
>>
>> Ek wil graag heelhartig met Ferdi saamstem.
>> Waarom sou dit nou nodig wees om onnodiglik
>> nog meer rassehaat aan te blaas deur met opset
>> koerantberigte met die kleur van ras te skend ?
>>
>> Liefde Groete
>>
>> Evelyn
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:28:55 UTC 2025
|