Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » M. Althusser
M. Althusser [boodskap #363] So, 25 Mei 2003 19:04 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Conzales wrote:

> Gaaf, die uitslag was dat jy dieper in ons harte gekruip het. Sonder
> een enkele teenstem aanvaar.

Baie dankie.

> ns.
> (Die naam waaronder die vergadering kennisgewing geplaas was
> moes nooit gebeur het nie. Ek het dit minute gelede op 'n ander
> nuusgroep gebruik waar ek bekend is en lankal deel maar iets
> anoniem geplaas het. Wou nie eens gehad het dat hulle moes
> weet dat dit uit SA is nie)

Jou geheime dra van die beret en ondersteuning van obskure marxistiese
denkers, asook jou liefde vir boeke deur Marcel Proust is veilig by
ons.

Lorinda
Re: M. Althusser [boodskap #371 is 'n antwoord op boodskap #363] So, 25 Mei 2003 19:22 Na vorige boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On 25 May 2003 12:04:41 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Speedy Conzales wrote:
>
>> Gaaf, die uitslag was dat jy dieper in ons harte gekruip het. Sonder
>> een enkele teenstem aanvaar.
>
Baie dankie.

Lorinda
>
>> ns.
>> (Die naam waaronder die vergadering kennisgewing geplaas was
>> moes nooit gebeur het nie. Ek het dit minute gelede op 'n ander
>> nuusgroep gebruik waar ek bekend is en lankal deel maar iets
>> anoniem geplaas het. Wou nie eens gehad het dat hulle moes
>> weet dat dit uit SA is nie)
>
> Jou geheime dra van die beret en ondersteuning van obskure marxistiese
> denkers, asook jou liefde vir boeke deur Marcel Proust is veilig by
> ons.
>
> Lorinda

Baie dankie.

Speedy
Vorige onderwerp: Dreyersverdriet
Volgende onderwerp: Wynland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 00:01:17 MGT 2024