Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Swak Piketberg
Swak Piketberg [boodskap #36159] Wo, 08 November 2000 00:00 na volgende boodskap
Adoons  is tans af-lyn  Adoons
Boodskappe: 8
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Kan maar net my kop skud vir julle klomp op hiedie groep. Tog so tipies van
onse mense hier aan die suidpunt van afrika insluitende julle daar oorkant
die water wat hiervandaan kom. Niks waaroor enigeen saamstem nie. 'n Goeie
baklei is veel lekkerder.

Nou kom ons baklei sommer oor die polisiemanne met die honde.

As ons almal nou eensgesind moet wees, is hierdie poliesmanne nou
volkshelde. Dis ook reg so. Daardie soldaat van BOP wat die AWB manne op die
grond doodgeskiet het, is mos nou 'n volksheld. Die soldaat wat die blankes
by Tempe gedood het, ook. Sy familie wou sommer 'n militêre begrafnis vir
hom hê.

Die tydsberekening om die video op hierdie oomblik, 'n maand voor die
landswye munisipale verkiesings en twee jaar na die voorval aan die groot
klok te hang, laat mens maar net wonder.

Wie het die video opgeneem? Aan wie was die video destyds gegee? Is die
video opnemer net so skuldig soos die poliesmanne om dit terug te hou, of is
dit lankal aan 'n politikus gegee wat nou harde munt daaruit slaan?

Rassisme loop breed in hierdie land aan albei kante van die draad en die pot
kan nie die ketel verwyt nie.

Groete
Adoons
Re: Swak Piketberg [boodskap #36266 is 'n antwoord op boodskap #36159] Do, 09 November 2000 02:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoor jou Adoons. Maar, moet ek ook myself vra, wat maak my "beter" as
hierdie ander manne.
Nee - jy skop nie 'n man wat lê nie. As ons dit die dag goed praat het ons
tot 'n lae vlak gedaal. Dan, om boonop so onnosel te wees om dit voor 'n
video-kamera te maak sê bloot die manne gaan hulle straf verdien. Daar is
wel kaffers - wittes en swartes, en ongelukkig is die wittes erger aangesien
hulle meer kanse gehad het om hoër waardes uit te leef.
NS. Ek is nie 'n boereverraaier nie.

"Adoons" skryf in boodskap news:8uc1h5$n85$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kan maar net my kop skud vir julle klomp op hiedie groep. Tog so tipies van
> onse mense hier aan die suidpunt van afrika insluitende julle daar oorkant
> die water wat hiervandaan kom. Niks waaroor enigeen saamstem nie. 'n Goeie
> baklei is veel lekkerder.
>
> Nou kom ons baklei sommer oor die polisiemanne met die honde.
>
> As ons almal nou eensgesind moet wees, is hierdie poliesmanne nou
> volkshelde. Dis ook reg so. Daardie soldaat van BOP wat die AWB manne op die
> grond doodgeskiet het, is mos nou 'n volksheld. Die soldaat wat die blankes
> by Tempe gedood het, ook. Sy familie wou sommer 'n militêre begrafnis vir
> hom hê.
>
> Die tydsberekening om die video op hierdie oomblik, 'n maand voor die
> landswye munisipale verkiesings en twee jaar na die voorval aan die groot
> klok te hang, laat mens maar net wonder.
>
> Wie het die video opgeneem? Aan wie was die video destyds gegee? Is die
> video opnemer net so skuldig soos die poliesmanne om dit terug te hou, of is
> dit lankal aan 'n politikus gegee wat nou harde munt daaruit slaan?
>
> Rassisme loop breed in hierdie land aan albei kante van die draad en die pot
> kan nie die ketel verwyt nie.
>
> Groete
> Adoons
>
Re: Swak Piketberg [boodskap #36289 is 'n antwoord op boodskap #36159] Vr, 10 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Dis nes die sogenaamde aanvalle van wit boere op "onskuldge" swart mense wat
nou weer aandaag trek in koerante. Sake waarin boere kwansuis werkers
aangeval het is heropen, nadat die mense of nie vervolg kon word nie, of
onskuldig bevind was. Tot 5 jaar oue sake word heropen.

Die hele idee is om die sterk opposisie in die platteland af te takel. Dis
so deurskynend, dis lagwekkend. Net jammer dit werk so goed tussen die
minder intellektueel gestimuleerdes. Die ekstra werkslas wat dit vir die
howe bring is ook nie van belang vir politci in hierdie land nie.

"Adoons" skryf in boodskap news:8uc1h5$n85$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kan maar net my kop skud vir julle klomp op hiedie groep. Tog so tipies van
> onse mense hier aan die suidpunt van afrika insluitende julle daar oorkant
> die water wat hiervandaan kom. Niks waaroor enigeen saamstem nie. 'n Goeie
> baklei is veel lekkerder.
>
Re: Swak Piketberg [boodskap #36290 is 'n antwoord op boodskap #36159] Vr, 10 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
As n persoon onskuldig bevind was op n saak kan dit nie weer heropen word
nie. As n saak teruggetrek was kan dit jare daarna weer heropen word en dit
gebeur wel daagliks.

Ek dink daar is mense wat sit en soek vir sake wat teruggetrek is om dit te
heropen. Ek dink daar is n paar prokererurs wat geld maak daaruit

Reenen van Niekerk

clown skryf in boodskap news:8uhbgg$nql$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis nes die sogenaamde aanvalle van wit boere op "onskuldge" swart mense wat
> nou weer aandaag trek in koerante. Sake waarin boere kwansuis werkers
> aangeval het is heropen, nadat die mense of nie vervolg kon word nie, of
> onskuldig bevind was. Tot 5 jaar oue sake word heropen.
>
> Die hele idee is om die sterk opposisie in die platteland af te takel. Dis
> so deurskynend, dis lagwekkend. Net jammer dit werk so goed tussen die
> minder intellektueel gestimuleerdes. Die ekstra werkslas wat dit vir die
> howe bring is ook nie van belang vir politci in hierdie land nie.
>
>
>
> "Adoons" wrote in message
> news:8uc1h5$n85$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Kan maar net my kop skud vir julle klomp op hiedie groep. Tog so tipies
> van
>> onse mense hier aan die suidpunt van afrika insluitende julle daar oorkant
>> die water wat hiervandaan kom. Niks waaroor enigeen saamstem nie. 'n Goeie
>> baklei is veel lekkerder.
>>
>
Re: Swak Piketberg [boodskap #36323 is 'n antwoord op boodskap #36159] Vr, 10 November 2000 02:17 Na vorige boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
toets

"Adoons" skryf in boodskap news:8uc1h5$n85$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kan maar net my kop skud vir julle klomp op hiedie groep. Tog so tipies van
> onse mense hier aan die suidpunt van afrika insluitende julle daar oorkant
> die water wat hiervandaan kom. Niks waaroor enigeen saamstem nie. 'n Goeie
> baklei is veel lekkerder.
>
> Nou kom ons baklei sommer oor die polisiemanne met die honde.
>
> As ons almal nou eensgesind moet wees, is hierdie poliesmanne nou
> volkshelde. Dis ook reg so. Daardie soldaat van BOP wat die AWB manne op die
> grond doodgeskiet het, is mos nou 'n volksheld. Die soldaat wat die blankes
> by Tempe gedood het, ook. Sy familie wou sommer 'n militêre begrafnis vir
> hom hê.
>
> Die tydsberekening om die video op hierdie oomblik, 'n maand voor die
> landswye munisipale verkiesings en twee jaar na die voorval aan die groot
> klok te hang, laat mens maar net wonder.
>
> Wie het die video opgeneem? Aan wie was die video destyds gegee? Is die
> video opnemer net so skuldig soos die poliesmanne om dit terug te hou, of is
> dit lankal aan 'n politikus gegee wat nou harde munt daaruit slaan?
>
> Rassisme loop breed in hierdie land aan albei kante van die draad en die pot
> kan nie die ketel verwyt nie.
>
> Groete
> Adoons
>
Vorige onderwerp: Vraag vir JAn
Volgende onderwerp: Rassisme/Apartheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 25 18:28:26 MGT 2024