Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Flegmaat
Flegmaat [boodskap #36233] Do., 09 November 2000 00:00
Jaco  is tans af-lyn  Jaco
Boodskappe: 13
Geregistreer: Oktober 1998
Junior Lid
Oja, Sue. Daar is 'n skaal wat mense volgens hulle temperamente
klassifiseer. Die skaal het twee asse loodreg op mekaar. Op die een as word
jy as Emosioneel/Onemosioneel gerate, en op die ander een as
Introvert/Ekstrovert.

Die kombinasies is m.a.w. as volg:
Emosioneel-Ekstrovert: Sanguinies
Emosioneel-Introvert: Melankolies
Onemosioneel-Ekstrovert: Choleries (moeilike soort mens om mee saam te
leef :-))
Onemosioneel-Introvert: Flegmaties

Ek is flegmaties, m.a.w. raak nie te opgewonde oor dinge nie, en hou maar
meestal my mond.
J
Vorige onderwerp: Dictionary for new language
Volgende onderwerp: Aahh nou dis viir jou 'n topic!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Aug. 05 03:17:59 UTC 2026