Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mars attacks
Mars attacks [boodskap #3620] Do, 08 Januarie 2004 22:14
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote:
>
> Maar rerig, julle dink darem nie rerig dit is 'n hoax soos die stories
> wat vertel was oor die maan landing nie, nè? Nee, julle sal nooit so
> iets dink van Amerika nie. Definitief nie. Ek sal dit nooit glo
> nie!!
> ;-))

LOL! Nee, nee, maar ons dink wel dis waar Beagle 2 is! :-)


> Wie van julle kan nog die fliek "Mars Attacks" onthou?
> Ek hoop dat die nuwe Mars sendings en oorloë en dinge gaan die Sci-Fi
> skrywers bietjie laat wakker word en weer vir 'n slag iets goed
> skryf!! ;-)
> Ek sien nogal uit na iets soos 'n vervolg op Mars Attacks.

Daardie fliek was 'n juweel! Daar waar hulle so geduldig wag vir die
toespraak nadat hulle hulleself wysgemaak het dit was alles maar net
'n misverstand met die marsmannetjies, en toe pluk hy daai wapen uit..
LOL!! Dis 'n toneel om te onthou. :-))

Lorinda
Vorige onderwerp: Re: Try This Recipe
Volgende onderwerp: Van hekse en Pratchett
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 02:44:43 MGT 2024