Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Niet inheemse planten in ZA
Niet inheemse planten in ZA [boodskap #36054] Vr, 03 November 2000 23:20 na volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
In het weekblad Elsevier (nr 40, oktober 2000) las ik een artikel over een
aktie om Zuid Afrika te ontdoen van bomen en planten die er van origine niet
thuis horen. De redenen daarvoor zouden zijn dat ze de beschikbare
hoeveelheid water in het land opmaken en dat ze veel vatbaarder zijn voor
bosbrand.

Er werd in dit artikel gesproken over de akties "Bionic Bug", "Mechanical
Man" en "Chemical Man". De naam van minister Ronnie Kasrils werd ook
genoemd.

Er werd gesproken over een waterverbruik van 3.000.000 kubieke meter door
deze exoten. Dit zou gelijk zijn aan 7% van de afvoer van rivieren in Zuid
Afrika ofwel even veel als een middelgrote stad in een jaar verbuikt (even
narekenen leert me dat een stad van 65000 inwoners in Nederland inderdaad
zoveel water gebruikt, dus deze bewering op zich klopt). De exoten zouden
momenteel een oppervlak van 10.000.000 hectare beslaan.

Wat mij in dit verhaal verbaast is de kleine hoeveelheid water. 3.000.000
kubieke meter klinkt als heel veel, maar het is maar een plasje van 1 bij 1
kilometer van 3 meter diep. In een land zo groot als Zuid Afrika. Voor het
genoemde oppervlak komt het neer op slechts 0,03 milimeter waterverbruik per
vierkante meter. Volgens mij valt er voor Zuid Afrika als geheel gemiddeld
ongeveer 500 milimeter. Daar zouden die planten dan 0,006 % van gebruiken.
Dat lijkt me niet een groot probleem!

Ik vermoed dus dat er ergens in dit artikel een fout is geslopen (een factor
1000 ergens vergeten of zo).

Wie is bekend met dit probleem en heeft de beschikking over bronnen die meer
geloofwaardige cijfers produceren?

Groeten,
Arthur
Re: Niet inheemse planten in ZA [boodskap #36076 is 'n antwoord op boodskap #36054] So, 05 November 2000 06:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Wat 'n flinke observasie van jou, Arthur!

Ek dink die probleem is nie soseer die hoeveelheid water wat hier verbruik
word nie, maar dat die uitheemse bos die inheemse bos verdring. Die
uitheemse plante dien ook nie as voedingsbronne vir die inheemse diereryk
nie, en dien dus geen doel nie. Dit word wel kommersieel deur sommige mense
benut om "charcoal" mee te vervaardig.

Jou berekeninge bevestig maar weer eens dat daar nie behoorlike navorsing
gedoen is aan hierdie kant nie, en dat aannames op onakkurate skattings
berus.

Daar is baie soortgelyke projekte hier met dieselfde ondeurdagte denke
daaraan gekoppel.

Die uitroei van die bosse verskaf egter baie nuwe werksgeleenthede aan mense
en is een van die maniere wat gebruik word deur die staat om werk te skep.
Dis ook baie sukssesvol.

Sid-Afrika het wel beperkte waterbronne, en hierdie probleem is 'n werklike
probleem in die bestuur van hierdie waterbronne.

"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:8tvh9d$15su$1@news.kabelfoon.nl...
> In het weekblad Elsevier (nr 40, oktober 2000) las ik een artikel over een
> aktie om Zuid Afrika te ontdoen van bomen en planten die er van origine niet
> thuis horen. De redenen daarvoor zouden zijn dat ze de beschikbare
> hoeveelheid water in het land opmaken en dat ze veel vatbaarder zijn voor
> bosbrand.
Re: Niet inheemse planten in ZA [boodskap #36080 is 'n antwoord op boodskap #36076] Ma, 06 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Onthou dat die grootse deel van SA Semi- Woestyn is en daar daar dele
met hoe reenval is terwyl die oorgrote meerderheid - baie lae reenval
het. Dit is dan duidelik net in die water ryker gedeeltes of langs
rivier lope waar die indringer plante 'n probleem is. Dit is ook
statisties bewys dat die afloop afgeneem het in die riviere wat deur die
Kruger wildtuin loop soos wat denne en bloekoms plantasies aangeplant
word in die oos-transvaal - e ... mpumalanga.

Natuurlik word ons inheemse plante ook deur die indringers verdring.

clown wrote:
>
> Wat 'n flinke observasie van jou, Arthur!
>
> Ek dink die probleem is nie soseer die hoeveelheid water wat hier verbruik
> word nie, maar dat die uitheemse bos die inheemse bos verdring. Die
> uitheemse plante dien ook nie as voedingsbronne vir die inheemse diereryk
> nie, en dien dus geen doel nie. Dit word wel kommersieel deur sommige mense
> benut om "charcoal" mee te vervaardig.
>
> Jou berekeninge bevestig maar weer eens dat daar nie behoorlike navorsing
> gedoen is aan hierdie kant nie, en dat aannames op onakkurate skattings
> berus.
>
> Daar is baie soortgelyke projekte hier met dieselfde ondeurdagte denke
> daaraan gekoppel.
>
> Die uitroei van die bosse verskaf egter baie nuwe werksgeleenthede aan mense
> en is een van die maniere wat gebruik word deur die staat om werk te skep.
> Dis ook baie sukssesvol.
>
> Sid-Afrika het wel beperkte waterbronne, en hierdie probleem is 'n werklike
> probleem in die bestuur van hierdie waterbronne.
>
> "Arthur Hagen" wrote in message
> news:8tvh9d$15su$1@news.kabelfoon.nl...
>> In het weekblad Elsevier (nr 40, oktober 2000) las ik een artikel over een
>> aktie om Zuid Afrika te ontdoen van bomen en planten die er van origine
> niet
>> thuis horen. De redenen daarvoor zouden zijn dat ze de beschikbare
>> hoeveelheid water in het land opmaken en dat ze veel vatbaarder zijn voor
>> bosbrand.
Re: Niet inheemse planten in ZA [boodskap #36151 is 'n antwoord op boodskap #36054] Wo, 08 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Clown ek het iewers gehoor dat die uitheemse plante in die Kalaharie die
beskikbare water beinvloed en soos wat die bome uitgewis word die beskikbare
water toe neem. So dit is nie net in die waterryke gedeeltes waar dit 'n
probleem is nie.

Ek

"lous" skryf in boodskap news:3A066CCD.AFFEA824@hotmail.dinges.com...
> Onthou dat die grootse deel van SA Semi- Woestyn is en daar daar dele
> met hoe reenval is terwyl die oorgrote meerderheid - baie lae reenval
> het. Dit is dan duidelik net in die water ryker gedeeltes of langs
> rivier lope waar die indringer plante 'n probleem is. Dit is ook
> statisties bewys dat die afloop afgeneem het in die riviere wat deur die
> Kruger wildtuin loop soos wat denne en bloekoms plantasies aangeplant
> word in die oos-transvaal - e ... mpumalanga.
>
>
> Natuurlik word ons inheemse plante ook deur die indringers verdring.
>
> clown wrote:
>>
>> Wat 'n flinke observasie van jou, Arthur!
>>
>> Ek dink die probleem is nie soseer die hoeveelheid water wat hier verbruik
>> word nie, maar dat die uitheemse bos die inheemse bos verdring. Die
>> uitheemse plante dien ook nie as voedingsbronne vir die inheemse diereryk
>> nie, en dien dus geen doel nie. Dit word wel kommersieel deur sommige mense
>> benut om "charcoal" mee te vervaardig.
>>
>> Jou berekeninge bevestig maar weer eens dat daar nie behoorlike navorsing
>> gedoen is aan hierdie kant nie, en dat aannames op onakkurate skattings
>> berus.
>>
>> Daar is baie soortgelyke projekte hier met dieselfde ondeurdagte denke
>> daaraan gekoppel.
>>
>> Die uitroei van die bosse verskaf egter baie nuwe werksgeleenthede aan mense
>> en is een van die maniere wat gebruik word deur die staat om werk te skep.
>> Dis ook baie sukssesvol.
>>
>> Sid-Afrika het wel beperkte waterbronne, en hierdie probleem is 'n werklike
>> probleem in die bestuur van hierdie waterbronne.
>>
>> "Arthur Hagen" wrote in message
>> news:8tvh9d$15su$1@news.kabelfoon.nl...
>>> In het weekblad Elsevier (nr 40, oktober 2000) las ik een artikel over een
>>> aktie om Zuid Afrika te ontdoen van bomen en planten die er van
origine
>> niet
>>> thuis horen. De redenen daarvoor zouden zijn dat ze de beschikbare
>>> hoeveelheid water in het land opmaken en dat ze veel vatbaarder zijn voor
>>> bosbrand.
Vorige onderwerp: Fotoverhaal
Volgende onderwerp: Re: Polisiegeweld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 21:16:13 MGT 2024