Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Bynes....
Re: 'n Bynes.... [boodskap #36029 is 'n antwoord op boodskap #36004] Vr, 03 November 2000 06:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dit was dieselfde in die OU polisiemag gewees. Daar was dissipliene in jou
gedonner en. Ek is nou uit die mag vir 3 jaar na 18 jaar en as ek nog met n
offisier praat strek ek nog want ek is so geleer.

Vandag val al die magte uitmekaar en die rede is omdat daar nie dissipliene
is nie. n Manskap sit op sy gat as n offisier met hom praat en voer nie sy
opdragte uit nie en as iets gese word dan word hy aangekla van rassisme

Reenen van Niekerk

Skunk skryf in boodskap news:8ts63t$g6a$1@azure.nl.gxn.net...
> Frikkie, wat 'n verligting om te sien hier's iemand op die NG wat weet
> waarvan hy praat!!! Ek antwoord jou so tussendeur...
>
> "Frikkie Potgieter" wrote:
>> Hallo almal,
>> Hierdie gesprek oor die Army is een wat ek nou gevolg het en soos uit
>> die skrywes sien ek dat julle nie juis kennis dra van wat die
>> omstandighede was nie.
>>
>> Ek het in 83/84 diensplig gedoen en kampe tot en met 90 en glo my
>
> ...en ek in '86/87 - nie veel verskillend van jou nie... Kampe ook tot
> '90.
>
>> vandag dat ek `n keuse gehad het a.g.v. my werk daardie tyd maar ek is
>> Army toe want dit is wat van my verwag was en tot vandag is ek nie
>> spyt daaroor nie, net jammer dit was 2 jaar en nie 5 jaar nie, want
>> dan sou ek `n nog beter mens gewees het.
>
> Weet jou Ouers dat jy sê praat? Jy's die eerste wat ek hoor, wie sê dat
> hy 'n "opvoeding" in die army gekry het... Nee, my maat, hulle het ons
> almal eers afgebreek en dan opgebou - maar selde tot op die hoogte wat
> jy was toe jy daar ingestap het. Hoekom het jy nie vyf jaar gebly nie?
> Niemand sou jou keer nie...
>
>> Dit is elk geval die plek gewees waar skollies manne gemaak is en ek
>> merk vandag op dat noudat daar nie meer `n Army is nie die skollies
>
> ... en geleer steel het, en geleer drink het, en geleer rook het, en
> geleer hoe mens dwelms gebruik... In die army het jy géén keuse gehad
> met wie jy wil meng nie. Jou lewe het van jou "buddies" afgehang, so
> jy't jou bek gehou oor dinge wat jou pla...
>
>> ook meer geraak het, kyk maar net na die slegte bedelaars op
>> straat.....
>>
>> Ok ja, die politiek het ons befok en bedrieg.
>> Nee, dit is nie so nie, ons het op die grense insurgente voorgelê,
>> hulle vir ons en daar is mense doodgemaak. Defnatief meer aan die
>> ander kant as aan ons kant.
>
> Probeer jy daardeur sê dat ons die oorlog gewen het? LOL Of probeer jy
> sê dat die NP destyds meer mense moes doodmaak as SWAPO/ANC, om in elk
> geval die oorlog te verloor?
>
> Okay, ons word sewe teen een "outnumbered". (Julle kan reghelp, hierdie
> is uit syfers van ongeveer '95.) En die oorlog was tóg maar 'n swart/wit
> issue.
>
>> Nou praat julle van ons wat verplig was. Ja dit is so, maar ek neem
>> nêrens waar dat iemand vertel hoe die kommies hulle kinders ontvoer
>> het en baie met mooi beloftes vir skoolopleiding ens. geneem is na
>> hulle opleidingskampe waar daar geen keuse was nie, en as jy vrae
>> gevra het was jy in elk geval history en daar is van hulle
>> moordmasjiene gemaak wat nie kleur, famielie of selfs broers geken is
>> nie..
>
> Hier beskryf jy presies wat SAW met ons gedoen het!!! kommies? (komies,
> nè!!!)
>
>> Ek het gewerk saam met askaries.
>> 32 en Koevoet was van die suksesvolste eenhede in die Ops gebied en
>> waaruit het meeste van hulle lede bestaan. Ex terrs wat teen hulle eie
>> mense gedraai het wat gesien het wat aangaan man.
>> As daai terrs nie gekeer was nie, wat hulle eie mense vermoor het in
>> die krale, as ons nie daar was nie, sal die Vader alleen weet wie of
>> wat sou oorgebly het. Niks man, hulle het hulle eie mense uitvermoor.
>
> Mooi om te sien jy praat ook van "terrs". Soos ek 'n paar posts gelede
> gesê het, ék het ook geglo ons fight teen "terrs", maar op 'n stadium
> het ek gaan sit en dink aan name agter "terrs"... Het j� al?
>
>> Nou, oorlog is verby want ons is nou `n nasie van sonskyn en rose. Kak
>> man, julle moet wakker skrik.
>> Nou gaan die oorlog eers lekker aan met een verskil. >>>> Niemand is
>> daar om dit te bekamp of teen te staan nie, want die oorlog is dan nou
>> aan bewind van die land.
>
> ...en wie sit n�� agter die groot roere?
>
> ...en jippedie jap jap verder, ek tik baie stadig en het nou genoeg tyd
> aan jou post spandeer, jy dwaal in elk geval van die onderwerp af...
>
> Groete, en dink volgende keer voordat jy iets kwyt raak soos: "dat julle
> nie juis kennis dra..."
>
> Skunk
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>> Hoekom is die doodstraf afgestel. Die Polisieman op die straat het op
>> die oomblik `n groter sê as die HOOGSTE HOF in SA.
>> Hy kan in `n breukdeel van `n sekonde besluit of hy `n rower,
>> verkragter jy noem dit se lewe kan neem op `n tonbeel, maar as die
>> verdagte eers gevang is is dit ook history, want dan kan niemand niks
>> aan hom doen nie.
>> Onthou daar is nog `n strafproses wet wat `n Polisieman beskerm in die
>> uitvoering van sy pligte en waar hy `n lewe mag / kan neem in sekere
>> omstandighede.
>>
>> Kan jy glo, die rainbow nation se man op straat het wraggies `n groter
>> sê as die hoogste hof.
>> Lagwekkend ne...
>>
>> Gloudina, jy praat van Broederbonder en wie weet wat als. Ek dag jy is
>> nie `n voorstaander van Fred Rundle nie, nou praat jy alles wat op
>> Vryheid2000 se webblad geplaas is in artikels, so lyk my tog jy
>> berstudeer wat hy skryf. Lyk my dit is ook al kennis wat jy en ek merk
>> ook op menigde ander deelnemers van hierdie nuusgroep het van die
>> verlede is wat julle opswat uit dokkumente en verder boggerol weet van
>> die werklikheid nie.
>>
>> Groete
>> Frikkie
>>
>>
>>
>>
>> On Fri, 20 Oct 2000 15:53:31 +0200, "Skunk" wrote:
>>
>>> Die "oorlog" was ook maar meer om die magte af te (probeer) weer.
> Soos
>>> iemand vroeër genoem het, is daar al lankal van 'n swart president
>>> gepraat. Met swart politiek verban in SA, hoe't hulle ooit gedink dit
>>> sal gebeur?
>>>
>>
>
Re: 'n Bynes.... [boodskap #36030 is 'n antwoord op boodskap #35583] Vr, 03 November 2000 07:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
> Ek hetmy taal aan moedersknie
> geleer, en gebruik dit nog
> na baie baie jare in die vreemde.

Ne?
Re: 'n Bynes.... [boodskap #36034 is 'n antwoord op boodskap #35583] Vr, 03 November 2000 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek sleep nie ander mense se name in nie,
Maar so by the way M8 daar is `n spasie tussen het en my vir hetmy
taal.....

Sien ek het net op een of twee van jou briewe geantwoord en hier raak
jy alweer wit./....

Het jy nie vriende van jou eie kultuur waarmee jy kan sit en nonsens
praat nie????

Frikkie
Apartheidsvark SA

On Thu, 02 Nov 2000 19:00:58 GMT, @home.com wrote:

> Frikkie Potgieter wrote:
>
>> Ps: O ja Gloudina,
>> Ek sit nie soos jy met `n woordeboek voor my om soos `n skeinheilige
>> nie verkeerd te tik nie en ook geen tiklesse gehad nie...
>
> Ek sit nie met 'n woordeboek voor my nie. Ek hetmy taal aan moedersknie
> geleer, en gebruik dit nog
> na baie baie jare in die vreemde. Watter verskoning
> het jy? Is dit skynheilig om nie verkeerd te probeer
> tik nie? Watter kodes volg jy, ou Frikkie die hanskakie,
> wat sy eie taal radbraak en verraai. En boonop nog
> vir mense wat net soos jy in die SA Weermag was,
> sit en beledig. Wie is jy, dat jy alleen altyd reg
> is. Of ou Fred Rundle en ou Aida Parker (wat net
> probeer geld maak uit ander se blinde rassisme.)
>
> Gloudina
>



>
Re: 'n Bynes.... [boodskap #36035 is 'n antwoord op boodskap #36028] Vr, 03 November 2000 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hel Jonas, ek weet nie wie of wat jy is nie, maar miskien is jy ook al
jare op hierdie Nuusgroep, maar as my naam so gat gemaak word soos
daardie M8 in Canada was ek al lankal history, maar soos ek voorheen
ook gesê het, dis seker lekker om te dink jy is in met die Witbase se
geselskap.
Gee nou ook nie om wat jy is nie...Ha

Frikkie

On Fri, 3 Nov 2000 06:49:35 +0200, "Jonas" wrote:

> Frikkie
> Ignoreer asb die gele in Kanada soos 'n stopstraat.
Re: 'n Bynes.... [boodskap #36043 is 'n antwoord op boodskap #35583] Vr, 03 November 2000 13:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> Maar so by the way M8 daar is `n spasie tussen het en my vir hetmy
> taal.....
>
> Sien ek het net op een of twee van jou briewe geantwoord en hier raak
> jy alweer wit./....
>
> Het jy nie vriende van jou eie kultuur waarmee jy kan sit en nonsens
> praat nie????
>

Ja-nee, ou Frikkie, daar is werklik 'n spasie tussen my
taal en kultuur en jou gebrabbel oor "'n spasie tussen het
en my vir hetmy taal." Los vir ou Fred en ou Aida uit.
Jy kan nie eens meer eenvoudige Afrikaans praat nie.

M8 (dis nou "meid" , vir die mense wat nie
Frikkie die hanskakie se snelskrif kan
verstaan nie.

Gloudina
Re: 'n Bynes.... [boodskap #36044 is 'n antwoord op boodskap #36035] Vr, 03 November 2000 13:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> maar as my naam so gat gemaak word soos
> daardie M8 in Canada was ek al lankal history, maar soos ek voorheen
> ook gesê het, dis seker lekker om te dink jy is in met die Witbase se
> geselskap.

Hoofstuk twee.

Gloudina
Re: 'n Bynes.... [boodskap #36047 is 'n antwoord op boodskap #36035] Vr, 03 November 2000 15:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> daardie M8 in Canada

Ou Frikkie dink nou al geheel en alin Engels, selfs in sy rassistiese
snelskrif. Dis nie "eight" nie, Frikkie,
maar "ag." Dit is dus daardie
"Mag" in Kanada, ou Frikkie
Eendrag maak mag, ou Frikkie,
verdeeldheid breek krag, ou
Frikkie. Kan jy vir my nou weer
vertel aan watter splintergroep
van die ver-regse verkramptes
jy behoort? Is dit nou die groep
om Constand Viljoen, of die
volgelinge van daardie ou wat
van die perd afgeval het, ens,
ens. Of het jy en Aida Parker
en Fred Rundle julle eie
splintergroep, ou Frikkie?

Tant Hessie met die tuitkappie

>
Re: 'n Bynes.... [boodskap #36065 is 'n antwoord op boodskap #35583] So, 05 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
KaapseKind  is tans af-lyn  KaapseKind
Boodskappe: 82
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek kon nie help om te glimlag oor die nuwe tegnologies-gelaaide terminologie
nie.

Ek dog toe (in my onskuld) dat Frikkie se "M8" bloot die verberging van die
kras "mAGTig" is. Moet sê: Dit het nie lekker sin gemaak nie. Ek neem dus
aan dat "mEIGHT" 'n
beter verklaring is, aldus Gloudina.

Dis lekker om weer in die Nuusgroep in te loer en te vind dat sommige dinge
net nie verander nie. Daar is werklik 'n vreemde stabiliteit en sekuriteit
hier - te midde van die
syberchaos. Selfs gerusstellend.

Dankie.

Uit die mistige Kaap.
KaapseKind

skryf in boodskap news:3A02BE58.695C79F6@home.com...
> Frikkie Potgieter wrote:
>
>> Maar so by the way M8 daar is `n spasie tussen het en my vir hetmy
>> taal.....
>>
>> Sien ek het net op een of twee van jou briewe geantwoord en hier raak
>> jy alweer wit./....
>>
>> Het jy nie vriende van jou eie kultuur waarmee jy kan sit en nonsens
>> praat nie????
>>
>
> Ja-nee, ou Frikkie, daar is werklik 'n spasie tussen my
> taal en kultuur en jou gebrabbel oor "'n spasie tussen het
> en my vir hetmy taal." Los vir ou Fred en ou Aida uit.
> Jy kan nie eens meer eenvoudige Afrikaans praat nie.
>
> M8 (dis nou "meid" , vir die mense wat nie
> Frikkie die hanskakie se snelskrif kan
> verstaan nie.
>
> Gloudina
>
Re: 'n Bynes.... [boodskap #36066 is 'n antwoord op boodskap #35583] So, 05 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

KaapseKind wrote:

> Ek dog toe (in my onskuld) dat Frikkie se "M8" bloot die verberging van die
> kras "mAGTig" is. Moet sê: Dit het nie lekker sin gemaak nie. Ek neem dus
> aan dat "mEIGHT" 'n
> beter verklaring is, aldus Gloudina.
>
> Dis lekker om weer in die Nuusgroep in te loer en te vind dat sommige dinge
> net nie verander nie. Daar is werklik 'n vreemde stabiliteit en sekuriteit
> hier - te midde van die
> syberchaos. Selfs gerusstellend.

We aim to please.

Tant Hessie en Neef Frikkie

>
Vorige onderwerp: briefie vir antie gloudiena
Volgende onderwerp: Gesels....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 10:44:07 MGT 2024