Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Archives: November 2, 1900
Re: Archives: November 2, 1900 [boodskap #35989] Do, 02 November 2000 13:20 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Haai ek het nooit eers geweet die Kanadese het ook hier gefight nie.....aan
wie se kant was hulle? Seker die Britte s'n nê? Want as ek dit reg kan
onthou was hulle toe nog 'n kolonie van Brittanje...die hele wêreld het mos
in 'n stadium aan die rooinekke behoort. Sê my bietjie (en ek bedoel niks
leliks hier by nie) wanneer het Amerika onafhanklikheid gekry? Ek sal nogal
graag wil weet.

Elaine

skryf in boodskap news:3A018312.77516559@home.com...
> On November 2, 1900 the Globe and Mail
> reported that Canadian soldiers returning from
> the war in South Africa received a warm
> reception from the citizens of Halifax.
>
Re: Archives: November 2, 1900 [boodskap #36013 is 'n antwoord op boodskap #35989] Do, 02 November 2000 21:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie....ek het dit nou vreeslik insiggewend gevind...Ek het matriek tot
St.10 gehad, maar ons het hier van st 8 af meer geleer oor Hitler en Stalin
as oor ons eie land, en nerens is aan ons vertel dat die Kanadese ook hier
was nie. Maar dan aan die ander kant altwee lande wat jy hier onder noem
het aan die Britte behoort.

Elaine

wrote

Ja, Elaine, daar het Kanadese en Australiërs in Suid-
Afrika geveg gedurende die Anglo-Boereoorlog. Daar
was onlangs hier 'n uitstalling in die Militêre Museum
om die oorlog te herdenk. Daar is 'n "Pretoria-brug"
hier in Ottawa.
Die Amerikaners het hulle onafhanklikheid van
Engeland gekry na die Amerikaanse Vryheids-oorlog
van 1775 - 1783.

Gloudina
Re: Archives: November 2, 1900 [boodskap #36017 is 'n antwoord op boodskap #35989] Vr, 03 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Roelof schreef...
>
> Hier is so stukkie nuttelose informasie. Die Canadian Mounted Rifles oftewel
> Mountys het in die Anglo boere oorlog geveg. Onder hulle was 'n Indiaan met
> die naam Wiliam Eagle, son of Big Eagle.

> Sy kolegas
> het vir hom 'n grafsteen by die Bloekombome op Munik opgerig en volgens
> iemand wat ek ken is die graf nog steeds daar.
> Interesant né.

Dit is zeker geen nutteloze informatie! Een heel leuk weetje. Ik hou van dit
soort verhalen. Het is een hele verademing om weer eens zo'n interessant
stukje te lezen tussen al het politieke gekrakeel (en erger) van de
afgelopen tijd op deze groep.

Arthur
Re: Archives: November 2, 1900 [boodskap #36021 is 'n antwoord op boodskap #35989] Do, 02 November 2000 23:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Elaine wrote:

> Haai ek het nooit eers geweet die Kanadese het ook hier gefight nie.....aan
> wie se kant was hulle? Seker die Britte s'n nê? Want as ek dit reg kan
> onthou was hulle toe nog 'n kolonie van Brittanje...die hele wêreld het mos
> in 'n stadium aan die rooinekke behoort. Sê my bietjie (en ek bedoel niks
> leliks hier by nie) wanneer het Amerika onafhanklikheid gekry? Ek sal nogal
> graag wil weet.
>

Ja, Elaine, daar het Kanadese en Australiërs in Suid-
Afrika geveg gedurende die Anglo-Boereoorlog. Daar
was onlangs hier 'n uitstalling in die Militêre Museum
om die oorlog te herdenk. Daar is 'n "Pretoria-brug"
hier in Ottawa.
Die Amerikaners het hulle onafhanklikheid van
Engeland gekry na die Amerikaanse Vryheids-oorlog
van 1775 - 1783.

Gloudina
Re: Archives: November 2, 1900 [boodskap #36046 is 'n antwoord op boodskap #36013] Vr, 03 November 2000 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roelof  is tans af-lyn  Roelof
Boodskappe: 13
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
"Elaine" skryf in boodskap news:3a0278f4.0@news1.mweb.co.za...

Hier is so stukkie nuttelose informasie. Die Canadian Mounted Rifles oftewel
Mountys het in die Anglo boere oorlog geveg. Onder hulle was 'n Indiaan met
die naam Wiliam Eagle, son of Big Eagle. Hy was blykbaar 'n geleerde seun
van die Chief en het in berge in Kanada spoelgoud gedelf. Hy het een aand in
die koerant gelees dat die Mounty's opsoek is na soldate om te gaan veg in
ZAR. Na die oorlog het die Engelse van die oud soldate hier agter gelaat om
diens te doen as polisie manne. Wiliam Eagle het blykbaar nie belang gestel
daarin om Chief te word nie en het hier agter gebly. Hy was een van die
polisie manne op Munik naby Pietersburg in die Noord Transvaal. Op een van
sy patrolies na die noorde het hy op transportryers afgekom wat oppad was na
Tati goudvelde in Suid Rhodezia. Hulle het 'n probleem gehad met 'n leeu wat
hulle osse wou vang en het die leeu gekwes. Wiliam Eagle het toe na die
gekweste leeu gaan soek en dié het hom bespring. Wiliam het sy linker arm in
die leeu se bek gedruk en hom met sy bene omklem, (So sê die artikel) todat
die leeu dood was. Dit was somer 1908 met die gevolg dat die wonde aan sy
arms en bene het baie vinnig septies geword. Hy is na 'n karige
hospitaaltjie in Louis Trighard geneem waar hulle nie veel vir hom kon doen
nie, en het later oppad terug na Pietersburg aan sy wonde beswyk. Sy kolegas
het vir hom 'n grafsteen by die Bloekombome op Munik opgerig en volgens
iemand wat ek ken is die graf nog steeds daar.
Interesant né.
Re: Archives: November 2, 1900 [boodskap #36051 is 'n antwoord op boodskap #36046] Sa, 04 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja dankie, dit is nogal interesant, dankie ek vind dit nie nutteloos nie,
maar wel verrykend.

Dankie

Elaine

Roelof skryf in boodskap news:3a02c854.0@news1.mweb.co.za...

> Hier is so stukkie nuttelose informasie. Die Canadian Mounted Rifles oftewel
> Mountys het in die Anglo boere oorlog geveg. Onder hulle was 'n Indiaan met
> die naam Wiliam Eagle, son of Big Eagle. Hy was blykbaar 'n geleerde seun
> van die Chief en het in berge in Kanada spoelgoud gedelf. Hy het een aand in
> die koerant gelees dat die Mounty's opsoek is na soldate om te gaan veg in
> ZAR. Na die oorlog het die Engelse van die oud soldate hier agter gelaat om
> diens te doen as polisie manne. Wiliam Eagle het blykbaar nie belang gestel
> daarin om Chief te word nie en het hier agter gebly. Hy was een van die
> polisie manne op Munik naby Pietersburg in die Noord Transvaal. Op een van
> sy patrolies na die noorde het hy op transportryers afgekom wat oppad was na
> Tati goudvelde in Suid Rhodezia. Hulle het 'n probleem gehad met 'n leeu wat
> hulle osse wou vang en het die leeu gekwes. Wiliam Eagle het toe na die
> gekweste leeu gaan soek en dié het hom bespring. Wiliam het sy linker arm in
> die leeu se bek gedruk en hom met sy bene omklem, (So sê die artikel) todat
> die leeu dood was. Dit was somer 1908 met die gevolg dat die wonde aan sy
> arms en bene het baie vinnig septies geword. Hy is na 'n karige
> hospitaaltjie in Louis Trighard geneem waar hulle nie veel vir hom kon doen
> nie, en het later oppad terug na Pietersburg aan sy wonde beswyk. Sy kolegas
> het vir hom 'n grafsteen by die Bloekombome op Munik opgerig en volgens
> iemand wat ek ken is die graf nog steeds daar.
> Interesant né.
>
Vorige onderwerp: n artikel vier jaar gelede.
Volgende onderwerp: Re: This is complete KAK
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 15:44:32 MGT 2024