Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: 'n stukkie musiek- 656kb aanhangsel
Re: 'n stukkie musiek- 656kb aanhangsel [boodskap #35971] Wo, 01 November 2000 05:40
Nasty Quaker  is tans af-lyn  Nasty Quaker
Boodskappe: 72
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Baie dankie ou angel ;-) Luister, as jy musiek wil pos, is dit so eenvoudig
en gratis om 'n blad op www.homestead.com of so-iets te plaas. Neem dan die
musiek teen hoër kodering op, en pos die adres hier.
Groete,
Nasty

"Dark Angel" skryf in boodskap news:8t4h5v$la7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hier is 'n stukkie musiek ek moes die encoding laag hou anders was dit dalk
> groter.
>
Vorige onderwerp: Re: Archives : October 27, 1900
Volgende onderwerp: Afrikaans questions
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 04:49:45 MGT 2024