|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hoe sit jy 'n kappie op die ^e ? en ook 'n : ? Byvoorbaat dankie ! [boodskap #35964 is 'n antwoord op boodskap #35957] |
Di., 31 Oktober 2000 16:22  |
Skunk
Boodskappe: 192 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
"Dooie" toetse is heerlik om te hê. (Ek gebruik dit self ook)
Die enigste probleem is as bv Internetversswartes eis dat jy 'n ^ of
iets in jou wagwoord moet hê. Jy moet elke keer as jy inlog dink aan jou
toetsbordinstelling. Veral as jy op meerdere PC's werk...
Dis dus vir my ook handig om die twee of drie ALT kodes te ken. Ek
verstaan wat Dave bedoel.
Skunk
"lous" skryf in boodskap news:39FE6667.8950910A@hotmail.dinges.com...
> Dave skryf:
> Gebruik gerus jou 'ALT' sleutels Jan en jy sal dit die beter alternatief
> vind. Voorbeelde waarvan jy hope meer sal vind
> is:
> alt 136 vir ê alt 137 vir ë 403 = ô en 139 = ï ens ens ens
>
> DD
>
> Nou hoekom sou jy dink dit is beter Dave? Deur Jan se alternatief te
> gebruik kan ek tussen verskillende alternatiewe skakel deur
> left-alt-shift te druk, wat makliker is as om elke keer alt 999 in te
> tik en dan nog die kode te moet onthou ook. Dit help nie om dit op 'n
> nota te skryf nie want dit raak altyd soek.
>
> äáàùüëèé
|
|
|
|