Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Eksamen- inligting!
Eksamen- inligting! [boodskap #35948] |
Sun, 29 October 2000 19:26  |
Hixnet.news
Boodskappe: 5 Geregistreer: November 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek wil 'n nuwe webruimte begin vanaf 2001 af, waar leerlinge vakinligting
kan aflaai om hulself voor te berei vir eksamens, en spesifiek vir Graad 12
leerlinge. Vakke wat ek wil op konsentreer is: -
1. Biologie & Aardrykskunde,
2. Chemie & Wiskunde,
3. Fisika & Ekonomie/ Bedryfsekonomie,
4. Tegnologie,
5. Programmering, VB en in Turbo-Pascal.
Ek sal graag konstruktiewe inligting waardeer.
Groete
EMC
|
|
|
|
|
|
Re: Eksamen- inligting! [boodskap #35972 is 'n antwoord op boodskap #35961] |
Wed, 01 November 2000 08:37  |
Barrie
Boodskappe: 40 Geregistreer: October 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
VIR ALLE SKOLIERE :
Hier is nou 'n positiewe geleentheid vir diegene wat in meer as die
alledaagse belangstel. Gaan kyk wat sê Mel en sy span op hierdie webruimte.
As dit die tendens op die Net verteenwoordig, kry hierdie ou oom moed vir
die toekoms.
' n Pluimpie vir jou, Mel. JY verdien dit!
Barrie (Oom)
Mel skryf in boodskap news:8tmhki$r6h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "EMC" wrote in message
> news:39ff5536@informer.hixnet.co.za...
>> Ek wil 'n nuwe webruimte begin vanaf 2001 af, waar leerlinge vakinligting
>> kan aflaai om hulself voor te berei vir eksamens, en spesifiek vir Graad 12
>> leerlinge. Vakke wat ek wil op konsentreer is: -
>> 1. Biologie & Aardrykskunde,
>> 2. Chemie & Wiskunde,
>> 3. Fisika & Ekonomie/ Bedryfsekonomie,
>> 4. Tegnologie,
>> 5. Programmering, VB en in Turbo-Pascal.
>> Ek sal graag konstruktiewe inligting waardeer.
>
> Hallo EMC. Ek is die Webmaster van die ondergenoemde website. Ek het ook die
> selfde vrae gehad toe ek my eie ding wil aan die gang kry. Ek kan u help met
> domain registrasie (gratis - net die R200) en webhosting dienste wat baie
> goedkoop is. Ek betaal minder as R50 per maand vir myne.
>
> Jy kan my email vanaf my site en daar is ook 'n link op die site vir verder
> inligting.
>
> Groete
> Mel
>
> -------------- www.AdderleyStreet.co.za ---------------
> The DOUBT is gone! Only one thing remains: the Fear!
> Universal SMS. Any cellphone. Anywhere. Any time. Baby. Live soon!
> The Weekly Chirp - Has the ANC already lost the December elections?
> Get a Cape Town address - last chance to win an 18" LCD monitor!
> Get your cool addy at http://freemail.adderleystreet.co.za
>
> Ultra fun-loving Mel's new supersonic design
> |
> ---oo-O-oo---
> (Crash and burn!)
> -------------------------------------------------------
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:44:18 UTC 2025
|