Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Shosholoza
Shosholoza [boodskap #35889] Ma, 23 Oktober 2000 00:27 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Kan iemand vir my asseblief die woorde van
Shosholoza in Afrikaans (of Engels) gee.
Dis my veertien-maande-oud kleindogter
se geliefkoosde lied. As ek dit in die sit-
kamer sing en vir haar vra of sy dit wil
hoor, dan kruip sy na die kamer waarin
die rekenaar is, en dan moet haar Oupa
vir haar die lied speel op Napster. (Hy
het verskillende versions, maar daar is
een wat uit volle bors deur baie mense
gesing word, waarvan ek die meeste
hou.) Rachel sê "sho-sho" as sy dit
hoor, en wil net hê ons moet met haar
dans.

Gloudina
Re: Shosholoza [boodskap #35891 is 'n antwoord op boodskap #35889] Di, 24 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

nieuwslezer wrote:

> On Mon, 23 Oct 2000 00:27:55 GMT, @home.com wrote:
> als u wil zend ik u de versie van helmut lotti uit belgie.
> baie goed :-)
>
>

My man sê dat ons die helmut lotti-opname op ons
Napster het. Ek is geinteresseerd in die woorde van
die lied, vertaal in Afrikaans (of Engels of Nederlands.)
Kan jy my daarmee help?

Gloudina
Vorige onderwerp: Vir Blommetjie - die hele rusie oor Israel
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Planetêre Land Vullings Inisiatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:44:16 MGT 2024