Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » Jou mening asseblief!!
Jou mening asseblief!! [boodskap #35669 is 'n antwoord op boodskap #35754] Thu, 19 October 2000 01:13 na volgende boodskap
tamix  is tans af-lyn  tamix
Boodskappe: 16
Geregistreer: October 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek is nogal baie geinteresseerd om te weet om welke redes verskeie mense SA
verlaat het. Maak nie saak of dit vir enigiemand anders sin maak nie -
die feit is - daar is 'n rede.

Noem dit hier aseblief - sal interressant wees!
Re: jou mening asseblief!! [boodskap #35715 is 'n antwoord op boodskap #35669] Thu, 19 October 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: February 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hai,

Ek het dit eerder verwoord op dese NG - Ek is gebore op 'n plaas in
die vrystaat, my familie woon op die plaas. My familie woon in die dorpie,
my family woon op baie plekke. My familie gaan sondag's kerk toe - almal.
Hulle is nie Christelik nie, hulle lieg en bedrieg maar sondags nie,
ieder vertel my wat ek in my lewe sal doen, of nie sal doen, ek sal boer
moet wees soos my Pa, soos my oupa, soos my oupa se broers, my swaers.
Hulle vertel my watter klere ek sal moet aantrek. Hulle bemoei hulle met
alles. Wat sal die dominee se, wat sal jou ou omie se, wat sal die tannies se,
jij is 'n disgrace.
Ek is baie bly weg te wees van die plaas, weg van die alles-beter-wetende
familie, die dominee, die bure, die skoolmeesters en allerly ander volk
wat my vertel hoe ek my sal moet gedraag.
Ek is Nederland toe, eers noodgedwonge by Nederlanders wat my opgeneem het
as hulle eie seun. Hulle het my beoordeel soos een van hulle met begrip en
liefde vir my persoon. Hulle het my nie beoordeel na bekrompe standpunte nie
soos ek van die huis uit gewoon was.
Nederland is vir my die egte VRYHEID om my lewe in te rig soos my dat goeddunk,
sonder bemoeienisse van my omgewing.
Ek is 'n Nederlander nou, my vrou kom van hier, my kindere is Nederlanders.
Ek sal nie huil nie as ek nooit na die Vrystaat trug kom nie.

P.
Re: jou mening asseblief!! [boodskap #35716 is 'n antwoord op boodskap #35669] Thu, 19 October 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: January 1999
Karma: 0
Senior Lid
P&L wrote:
>
> Hai,
> Ek sal nie huil nie as ek nooit na die Vrystaat trug kom nie.
>
Maar ek wed jou familie sal en het ...
Re: jou mening asseblief!! [boodskap #35717 is 'n antwoord op boodskap #35669] Thu, 19 October 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek en my vrou het 'n paar jaar gelede die film "Antonia's Line" so
geniet dat ons gesê het ons wil ook dáár bly.

Ons móés net Nederland toe trek, toe ek later werk hier kry! Ons was al
sak en pak hier toe ons besef die film is in België geskiet!!!

NL is in elk geval beter! - Of so voel ons...
Skunk

"P&L" skryf in boodskap news:ant191006bc8M3Mb@camerama.demon.nl...
>
>
> Hai,
>
> Ek het dit eerder verwoord op dese NG - Ek is gebore op 'n plaas in
> die vrystaat, my familie woon op die plaas. My familie woon in die dorpie,
> my family woon op baie plekke. My familie gaan sondag's kerk toe - almal.
> Hulle is nie Christelik nie, hulle lieg en bedrieg maar sondags nie,
> ieder vertel my wat ek in my lewe sal doen, of nie sal doen, ek sal boer
> moet wees soos my Pa, soos my oupa, soos my oupa se broers, my swaers.
> Hulle vertel my watter klere ek sal moet aantrek. Hulle bemoei hulle met
> alles. Wat sal die dominee se, wat sal jou ou omie se, wat sal die tannies se,
> jij is 'n disgrace.
> Ek is baie bly weg te wees van die plaas, weg van die alles-beter-wetende
> familie, die dominee, die bure, die skoolmeesters en allerly ander volk
> wat my vertel hoe ek my sal moet gedraag.
> Ek is Nederland toe, eers noodgedwonge by Nederlanders wat my opgeneem het
> as hulle eie seun. Hulle het my beoordeel soos een van hulle met begrip en
> liefde vir my persoon. Hulle het my nie beoordeel na bekrompe standpunte nie
> soos ek van die huis uit gewoon was.
> Nederland is vir my die egte VRYHEID om my lewe in te rig soos my dat goeddunk,
> sonder bemoeienisse van my omgewing.
> Ek is 'n Nederlander nou, my vrou kom van hier, my kindere is Nederlanders.
> Ek sal nie huil nie as ek nooit na die Vrystaat trug kom nie.
>
> P.
>
Re: Jou mening asseblief!! [boodskap #35718 is 'n antwoord op boodskap #35669] Thu, 19 October 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: January 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek is nog hier maar myns insiens gaan meeste mense om veiligheids,
ekonomiese redes en vir beter geleenthede. Dit is in elk geval die redes
wat meeste van my vriende en kollegas wat nou die diaspora bevolk gesê
het. Dit is ook natuurlik so dat die mense wat gaan nie net wit is nie
maar ook heelwat anderskleuriges wat hulle kans waarneem om hul toekoms
in 'n ander land te verbeter.

Een van my eertydse kollegas nou in Utah, het gegaan nadat sy suster en
haar drie jarige seuntjie helder oordag doodgeslaan is in hulle huis. My
hare staan steeds orent as ek net aan sy reaksie dink toe hy die tyding
op kantoor gekry het.

Meeste gaan omdat hulle nie meer kans sien vir die geweld, agteruitgang
en diskriminasie nie. So weet ken ek mense wat nadat hulle hier oorbodig
verklaar is goeie betrekkings oorsee gekry het. Dit laat jou wonder -
hulle is hier gefire maar het maklik oorsee met sy mededigende werksmag
'n pos losgeslaan?

tamix wrote:
>
> Ek is nogal baie geinteresseerd om te weet om welke redes verskeie mense SA
> verlaat het. Maak nie saak of dit vir enigiemand anders sin maak nie -
> die feit is - daar is 'n rede.
>
> Noem dit hier aseblief - sal interressant wees!
Re: Jou mening asseblief!! [boodskap #35754 is 'n antwoord op boodskap #35669] Wed, 18 October 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
OK, hier gaan ek eerste . . . ek was baie gelukkig in S.A. . . . het n goeie
werk gehad, en was geensins van plan om ooit land uit te gaan nie. Was nog
taamlik jonk. Toe
ontmoet ek n Amerikaner (in Johannesburg), en raak verlief, en die res
is geskiedenis. Dit was in die tagtigerjare . . . was baie ongelukkig in
Amerika eers, want ek het my familie en vriende vreeslik gemis. Nou
is ek baie gelukkig met my nuwe land, maar is ook lief vir S.A., my eerste
liefde - meeste van my familie en vriende woon nog daar, en dit gaan redelik
goed met hulle - hier en daar n robbery, maar geen moorde of so iets nie.

pop

tamix skryf in boodskap news:QUrH5.346$xpid.6684743@news.xtra.co.nz...
> Ek is nogal baie geinteresseerd om te weet om welke redes verskeie mense SA
> verlaat het. Maak nie saak of dit vir enigiemand anders sin maak nie -
> die feit is - daar is 'n rede.
>
> Noem dit hier aseblief - sal interressant wees!
>
Re: Jou mening asseblief!! [boodskap #35755 is 'n antwoord op boodskap #35754] Thu, 19 October 2000 02:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
tamix  is tans af-lyn  tamix
Boodskappe: 16
Geregistreer: October 2000
Karma: 0
Junior Lid
Inderdaad 'n baie goeie rede, ek sou ook so gemaak het - dankie vir die
terugvoer. Moet se dat ons self uiters gelukkig is in NZ, en netso lief
is vir SA. Dis net 'n spytigheid dat daar nie meer werk vir ons was nie.

"poppie" skryf in boodskap news:8sljvn$kru$1@slb0.atl.mindspring.net...
> OK, hier gaan ek eerste . . . ek was baie gelukkig in S.A. . . . het n goeie
> werk gehad, en was geensins van plan om ooit land uit te gaan nie. Was nog
> taamlik jonk. Toe
> ontmoet ek n Amerikaner (in Johannesburg), en raak verlief, en die res
> is geskiedenis. Dit was in die tagtigerjare . . . was baie ongelukkig in
> Amerika eers, want ek het my familie en vriende vreeslik gemis. Nou
> is ek baie gelukkig met my nuwe land, maar is ook lief vir S.A., my eerste
> liefde - meeste van my familie en vriende woon nog daar, en dit gaan redelik
> goed met hulle - hier en daar n robbery, maar geen moorde of so iets nie.
>
> pop
>
>
> tamix wrote in message
> news:QUrH5.346$xpid.6684743@news.xtra.co.nz...
>> Ek is nogal baie geinteresseerd om te weet om welke redes verskeie mense
> SA
>> verlaat het. Maak nie saak of dit vir enigiemand anders sin maak nie -
>> die feit is - daar is 'n rede.
>>
>> Noem dit hier aseblief - sal interressant wees!
>>
>
Re: jou mening asseblief!! [boodskap #35761 is 'n antwoord op boodskap #35754] Fri, 20 October 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jy't duidelik nog nie die film gesien nie, anders sou jy beter verstaan
het... Ja, ek het in my lewe al 'n paar keer my rieme styfgeloop omdat
ek so impulsief is... Maar ek het ook die beste dinge in my lewe gedoen
as gevolg daarvan. Mens leef tog net een keer, en dan ook nie vir baie
lank nie. Ou moet maar doen wat jy wil as die geleentheid daar is...

Groete
Skunk

"krokkie" skryf in boodskap news:39efbecb$0$229@helios.is.co.za...
> So julle het besluit om na 'n land te trek nadat julle 'n film gesien het
> wat daar verfilm was?
>
> Wees bly julle het nie verhuis na die plek waar "The Bold & THe Beautiful"
> verfilm was nie.
>
>
> Skunk wrote in message ...
>> Ek en my vrou het 'n paar jaar gelede die film "Antonia's Line" so
>> geniet dat ons gesê het ons wil ook dáár bly.
>>
>> Ons móés net Nederland toe trek, toe ek later werk hier kry! Ons was al
>> sak en pak hier toe ons besef die film is in België geskiet!!!
>>
>> NL is in elk geval beter! - Of so voel ons...
>> Skunk
>>
>> "P&L" wrote in message
>> news:ant191006bc8M3Mb@camerama.demon.nl...
>
>
>>> Hai,
>
>>> Ek het dit eerder verwoord op dese NG - Ek is gebore op 'n plaas in
>>> die vrystaat, my familie woon op die plaas. My familie woon in die dorpie,
>>> my family woon op baie plekke. My familie gaan sondag's kerk toe - almal.
>>> Hulle is nie Christelik nie, hulle lieg en bedrieg maar sondags nie,
>>> ieder vertel my wat ek in my lewe sal doen, of nie sal doen, ek sal boer
>>> moet wees soos my Pa, soos my oupa, soos my oupa se broers, my swaers.
>>> Hulle vertel my watter klere ek sal moet aantrek. Hulle bemoei hulle met
>>> alles. Wat sal die dominee se, wat sal jou ou omie se, wat sal die tannies se,
>>> jij is 'n disgrace.
>>> Ek is baie bly weg te wees van die plaas, weg van die alles-beter-wetende
>>> familie, die dominee, die bure, die skoolmeesters en allerly ander volk
>>> wat my vertel hoe ek my sal moet gedraag.
>>> Ek is Nederland toe, eers noodgedwonge by Nederlanders wat my opgeneem het
>>> as hulle eie seun. Hulle het my beoordeel soos een van hulle met begrip en
>>> liefde vir my persoon. Hulle het my nie beoordeel na bekrompe standpunte nie
>>> soos ek van die huis uit gewoon was.
>>> Nederland is vir my die egte VRYHEID om my lewe in te rig soos my dat goeddunk,
>>> sonder bemoeienisse van my omgewing.
>>> Ek is 'n Nederlander nou, my vrou kom van hier, my kindere is Nederlanders.
>>> Ek sal nie huil nie as ek nooit na die Vrystaat trug kom nie.
>
>>> P.
>>
>
Re: jou mening asseblief!! [boodskap #35762 is 'n antwoord op boodskap #35754] Fri, 20 October 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bonheur  is tans af-lyn  Bonheur
Boodskappe: 14
Geregistreer: January 1999
Karma: 0
Junior Lid
P&L schreef in berichtnieuws
ant191006bc8M3Mb@camerama.demon.nl...
>
>
> Hai,
>
> Ek het dit eerder verwoord op dese NG - Ek is gebore op 'n plaas in
> die vrystaat, my familie woon op die plaas. My familie woon in die dorpie,
> my family woon op baie plekke. My familie gaan sondag's kerk toe - almal.
> Hulle is nie Christelik nie, hulle lieg en bedrieg maar sondags nie,
> ieder vertel my wat ek in my lewe sal doen, of nie sal doen, ek sal boer
> moet wees soos my Pa, soos my oupa, soos my oupa se broers, my swaers.
> Hulle vertel my watter klere ek sal moet aantrek. Hulle bemoei hulle met
> alles. Wat sal die dominee se, wat sal jou ou omie se, wat sal die tannies se,
> jij is 'n disgrace.
> Ek is baie bly weg te wees van die plaas, weg van die alles-beter-wetende
> familie, die dominee, die bure, die skoolmeesters en allerly ander volk
> wat my vertel hoe ek my sal moet gedraag.
> Ek is Nederland toe, eers noodgedwonge by Nederlanders wat my opgeneem het
> as hulle eie seun. Hulle het my beoordeel soos een van hulle met begrip en
> liefde vir my persoon. Hulle het my nie beoordeel na bekrompe standpunte nie
> soos ek van die huis uit gewoon was.
> Nederland is vir my die egte VRYHEID om my lewe in te rig soos my dat goeddunk,
> sonder bemoeienisse van my omgewing.
> Ek is 'n Nederlander nou, my vrou kom van hier, my kindere is Nederlanders.
> Ek sal nie huil nie as ek nooit na die Vrystaat trug kom nie.
>
> P.
>

Nou "P" welkom in Nederland en dat juk ben je eindelijk kwijt!

Bonheur
Re: jou mening asseblief!! [boodskap #35806 is 'n antwoord op boodskap #35754] Fri, 20 October 2000 03:38 Na vorige boodskap
krokkie[2]  is tans af-lyn  krokkie[2]
Boodskappe: 60
Geregistreer: October 2000
Karma: 0
Volle Lid
So julle het besluit om na 'n land te trek nadat julle 'n film gesien het
wat daar verfilm was?

Wees bly julle het nie verhuis na die plek waar "The Bold & THe Beautiful"
verfilm was nie.

Skunk wrote in message ...
> Ek en my vrou het 'n paar jaar gelede die film "Antonia's Line" so
> geniet dat ons gesê het ons wil ook dáár bly.
>
> Ons móés net Nederland toe trek, toe ek later werk hier kry! Ons was al
> sak en pak hier toe ons besef die film is in België geskiet!!!
>
> NL is in elk geval beter! - Of so voel ons...
> Skunk
>
> "P&L" wrote in message
> news:ant191006bc8M3Mb@camerama.demon.nl...


>> Hai,

>> Ek het dit eerder verwoord op dese NG - Ek is gebore op 'n plaas in
>> die vrystaat, my familie woon op die plaas. My familie woon in die dorpie,
>> my family woon op baie plekke. My familie gaan sondag's kerk toe - almal.
>> Hulle is nie Christelik nie, hulle lieg en bedrieg maar sondags nie,
>> ieder vertel my wat ek in my lewe sal doen, of nie sal doen, ek sal boer
>> moet wees soos my Pa, soos my oupa, soos my oupa se broers, my swaers.
>> Hulle vertel my watter klere ek sal moet aantrek. Hulle bemoei hulle met
>> alles. Wat sal die dominee se, wat sal jou ou omie se, wat sal die tannies se,
>> jij is 'n disgrace.
>> Ek is baie bly weg te wees van die plaas, weg van die alles-beter-wetende
>> familie, die dominee, die bure, die skoolmeesters en allerly ander volk
>> wat my vertel hoe ek my sal moet gedraag.
>> Ek is Nederland toe, eers noodgedwonge by Nederlanders wat my opgeneem het
>> as hulle eie seun. Hulle het my beoordeel soos een van hulle met begrip en
>> liefde vir my persoon. Hulle het my nie beoordeel na bekrompe standpunte nie
>> soos ek van die huis uit gewoon was.
>> Nederland is vir my die egte VRYHEID om my lewe in te rig soos my dat goeddunk,
>> sonder bemoeienisse van my omgewing.
>> Ek is 'n Nederlander nou, my vrou kom van hier, my kindere is Nederlanders.
>> Ek sal nie huil nie as ek nooit na die Vrystaat trug kom nie.

>> P.
>
Vorige onderwerp: emigrasie
Volgende onderwerp: Boobskap vir Marie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 20 20:56:25 UTC 2025