Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rede vir menswording
Rede vir menswording [boodskap #35689 is 'n antwoord op boodskap #35703] Wo, 18 Oktober 2000 00:00 na volgende boodskap
KaapseKind  is tans af-lyn  KaapseKind
Boodskappe: 82
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek sal graag jou antwoord wou hoor Elaine:
Vraag: In die Christologie - of bloot volgens Christene - waarom het Jesus
mens geword?

Elaine skryf in boodskap news:39ed99bd.0@news1.mweb.co.za...
> Toe ek op skool was, was daar 'n outjie in my klas wat in die Rhema kerk is.
> Hy't dit nog in die bybel klas vir ons vertel, en 'n hele paar versies uit
> die bybel gehaal om dit te staaf. Hy't ook gesê dat Jesus deur al die dinge
> moes gaan, sodat hy kon verstaan hoe ons voel, anders was sy kruisdood vir
> niks. I kid you not, ek het dit daarna weer gehoor by 'n tannie wat ook aan
> die kerk behoort, en 'n pastoor wat by my ma se winkel ingekom het en dit
> vir ons vertel het.
> Real twisted people we're dealing with here. Hulle is ook nie die enigste
> sekte wat dit glo nie hoor, ek het dit al 'n paar keer gehoor.
>
> Elaine
>
> Oitaroh Margoloh wrote in message
> news:ZSfH5.2258$iY1.51951@sodalite.nbnet.nb.ca...
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:39ed74c4.0@news1.mweb.co.za...
>>> Jy laat my dink aan die mense van die Rhema kerk wat te vertelle het dat
>>> Jesus Vigs gehad het en saam met mans en prostitute geslaap het
>>
>> Elaine, is jy nou ernstig dat mense van die Rhema kerk sulke dinge sê?
>> Soos in Ray McCauley se Rhema kerk? Wanneer en waar is dit gesê?
>>
>
Re: Rede vir menswording [boodskap #35703 is 'n antwoord op boodskap #35689] Wo, 18 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
KaapseKind skryf in boodskap news:39edcc76.0@news1.mweb.co.za...
> Ek sal graag jou antwoord wou hoor Elaine:
> Vraag: In die Christologie - of bloot volgens Christene - waarom het Jesus
> mens geword?

Hy't mens geword om vir ons sondes op aarde te kom sterf, en omdat geen
ander mens behalwe God se eie seun sterk genoeg sou gewees het om so iets te
doen nie. Geen hemelse wese kan daai tipe van opoffering maak nie - want hy
kan nie doodgaan of hel toe gaan tensy hy uit die hemel geskop word nie (dis
nou engele waarvan ek praat hier). Jesus moes sterf en vir 3 dae hel toe
gaan, en slegs 'n mens kan so iets doen. So m.a.w Jesus moes hel toe gaan
sodat ons nie hoef te gaan nie.
Jesus tree ook op as "bemiddelaar" vir ons...kras gestel, Jesus is ons
prokureur, Hy doen voorspraak vir ons by God. En Hy was nie heeltemal
sonder sonde nie, maar Hy was so te sê perfek. Sal jy as jy aan 'n kruis
vasgespyker is, nog vir daai mense bid en vir God vra om hulle te vergewe?
Ek dink nie so nie
Ek hoop jy verstaan wat ek probeer sê, dis baie kras gestel ... ek sukkel om
hierdie een in skrif te verduidelik.

Elaine
Re: Rede vir menswording [boodskap #35796 is 'n antwoord op boodskap #35703] Vr, 20 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
KaapseKind  is tans af-lyn  KaapseKind
Boodskappe: 82
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek verstaan wat jy probeer sê. Ek is self 'n Christen.

Nog 'n vraag wat my lank laat dink het. Sou graag jou antwoord wou hoor: Jy
sê Jesus was as Seun van God s"sterk genoeg" om te sterf en dat geen mens
dit sou kon doen nie. Was Hy dan verteenwoordigend van God of van die mens
tydens Sy sterwe??

Elaine skryf in boodskap news:39ee057f.0@news1.mweb.co.za...
>
> KaapseKind wrote in message
> news:39edcc76.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek sal graag jou antwoord wou hoor Elaine:
>> Vraag: In die Christologie - of bloot volgens Christene - waarom het Jesus
>> mens geword?
>
> Hy't mens geword om vir ons sondes op aarde te kom sterf, en omdat geen
> ander mens behalwe God se eie seun sterk genoeg sou gewees het om so iets te
> doen nie. Geen hemelse wese kan daai tipe van opoffering maak nie - want hy
> kan nie doodgaan of hel toe gaan tensy hy uit die hemel geskop word nie (dis
> nou engele waarvan ek praat hier). Jesus moes sterf en vir 3 dae hel toe
> gaan, en slegs 'n mens kan so iets doen. So m.a.w Jesus moes hel toe gaan
> sodat ons nie hoef te gaan nie.
> Jesus tree ook op as "bemiddelaar" vir ons...kras gestel, Jesus is ons
> prokureur, Hy doen voorspraak vir ons by God. En Hy was nie heeltemal
> sonder sonde nie, maar Hy was so te sê perfek. Sal jy as jy aan 'n kruis
> vasgespyker is, nog vir daai mense bid en vir God vra om hulle te vergewe?
> Ek dink nie so nie
> Ek hoop jy verstaan wat ek probeer sê, dis baie kras gestel ... ek sukkel om
> hierdie een in skrif te verduidelik.
>
> Elaine
>
Re: Rede vir menswording [boodskap #35834 is 'n antwoord op boodskap #35703] Vr, 20 Oktober 2000 22:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink altwee. Ek dink Hy't gekom om God se woord te versprei en Hom te
verteenwoordig, maar ook tersefdertyd vir ons sondes te sterf...so Hy was
vir ons almal (en ook God) hier gewees.

Elaine

KaapseKind skryf in boodskap news:39f073b2.0@news1.mweb.co.za...
> Ek verstaan wat jy probeer sê. Ek is self 'n Christen.
>
> Nog 'n vraag wat my lank laat dink het. Sou graag jou antwoord wou hoor: Jy
> sê Jesus was as Seun van God s"sterk genoeg" om te sterf en dat geen mens
> dit sou kon doen nie. Was Hy dan verteenwoordigend van God of van die mens
> tydens Sy sterwe??
Re: Rede vir menswording [boodskap #35854 is 'n antwoord op boodskap #35703] So, 22 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Net die feit alleen dat Jesus dit gedoen het, wys klaar dat Hy sterk genoeg
gewas...as dit ek was sou ek maar liewer erens gaan wegkruip het. Jesus was
bang ja.....Hy't dan die nag voor die kruisiging tot God gebid en hom gevra
om asb die lydingsbeker by Hom te laat verbygaan.
Daar is seker ander mense daarbuite wat sterk genoeg is om vir God te sterf,
maar is hulle sterk genoeg om 3 dae lank in die hel deur te bring?
Jesus was mens....maar tog ook Goddelik, Hy is nie met water gedoop nie,
maar met die Heilige Gees......die Heilige Gees het eers oor ons neergedaal
(en in ons kom leef) na Jesus opgevaar het na die hemel.

Elaine

KaapseKind skryf in boodskap news:39f3438d.0@news1.mweb.co.za...
> Dankie {smile}
>
> Ek stem saam. Dis immers waarom Hy dan gesê het: "My God my God waarom het U
> my verlaat".
> Hy moes as MENS sterf. Jou verwysing na die feit dat Hy "sterk genoeg" was
> om te sterf hou dus nie water nie.
> Of hoe?
>
> Dis nag in die Kaap.
Re: Rede vir menswording [boodskap #35855 is 'n antwoord op boodskap #35703] So, 22 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Elaine wrote:

> Daar is seker ander mense daarbuite wat sterk genoeg is om vir God te sterf,
> maar is hulle sterk genoeg om 3 dae lank in die hel deur te bring?

Ek sal graag wil weet hoe jy dit vir jouself interpreteer
dat Christus ter helle gedaal het. Wat beteken dit vir
jou om in die hel te wees? Dis 'n opregte vra, nie 'n
vasvra vraag nie.

Gloudina
Re: Rede vir menswording [boodskap #35856 is 'n antwoord op boodskap #35834] So, 22 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
KaapseKind  is tans af-lyn  KaapseKind
Boodskappe: 82
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Volle Lid
Elaine

Lees asseblief weer die vraag.
Ek vra spesifiek oor Jesus se "natuur" (God/mens) TYDENS sy sterwe.

Sien uit na jou inset hieroor.

Elaine skryf in boodskap news:39f0813b.0@news1.mweb.co.za...
> Ek dink altwee. Ek dink Hy't gekom om God se woord te versprei en Hom te
> verteenwoordig, maar ook tersefdertyd vir ons sondes te sterf...so Hy was
> vir ons almal (en ook God) hier gewees.
>
> Elaine
>
> KaapseKind wrote in message
> news:39f073b2.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek verstaan wat jy probeer sê. Ek is self 'n Christen.
>>
>> Nog 'n vraag wat my lank laat dink het. Sou graag jou antwoord wou hoor: Jy
>> sê Jesus was as Seun van God s"sterk genoeg" om te sterf en dat geen mens
>> dit sou kon doen nie. Was Hy dan verteenwoordigend van God of van die mens
>> tydens Sy sterwe??
>
Re: Rede vir menswording [boodskap #35858 is 'n antwoord op boodskap #35703] So, 22 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
KaapseKind  is tans af-lyn  KaapseKind
Boodskappe: 82
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Volle Lid
Dankie {smile}

Ek stem saam. Dis immers waarom Hy dan gesê het: "My God my God waarom het U
my verlaat".
Hy moes as MENS sterf. Jou verwysing na die feit dat Hy "sterk genoeg" was
om te sterf hou dus nie water nie.
Of hoe?

Dis nag in die Kaap.

Elaine skryf in boodskap news:39f31cac.0@news1.mweb.co.za...
> Tydens Sy sterwe was Hy verteenwoordige van die mens (sorry ek moet regtig
> my oë oopmaak). Hy het immers in die eerste plek aarde toe gekom vir ons.
> So Hy was mens toe Hy gesterf het aan die kruis, en tydens sy leeftyd ook.
> Skuus ek het jou vraag lelik verkeerd verstaan.
>
> Elaine
>
> KaapseKind wrote in message
> news:39f31819.0@news1.mweb.co.za...
>> Elaine
>>
>> Lees asseblief weer die vraag.
>> Ek vra spesifiek oor Jesus se "natuur" (God/mens) TYDENS sy sterwe.
>>
>> Sien uit na jou inset hieroor.
>
Re: Rede vir menswording [boodskap #35859 is 'n antwoord op boodskap #35703] So, 22 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tydens Sy sterwe was Hy verteenwoordige van die mens (sorry ek moet regtig
my oë oopmaak). Hy het immers in die eerste plek aarde toe gekom vir ons.
So Hy was mens toe Hy gesterf het aan die kruis, en tydens sy leeftyd ook.
Skuus ek het jou vraag lelik verkeerd verstaan.

Elaine

KaapseKind skryf in boodskap news:39f31819.0@news1.mweb.co.za...
> Elaine
>
> Lees asseblief weer die vraag.
> Ek vra spesifiek oor Jesus se "natuur" (God/mens) TYDENS sy sterwe.
>
> Sien uit na jou inset hieroor.
Re: Rede vir menswording [boodskap #35885 is 'n antwoord op boodskap #35703] Ma, 23 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis 'n plek waar God nie is nie. Dis 'n plek van pyn en hartseer. Die
bybel sê "daar sal 'n geween en 'n gekners van tande wees". Baie mense sê
dis letterlik 'n plek van vuur, ander sê weer dis 'n plek waar al die sondes
van jou verlede jou teister en jy kan nie daarvan af wegkom nie. Ek dink
dit kan dalk albei wees.
Wat ek van die hel dink is ongelukkig kompleks en 'n lang storie en moeilik
vir my om te verduidelik. Baie mense sê Jesus was nie regtig daar nie, dat
Hy nie regtig dood is nie, maar dat Hy in 'n koma was en Hy "gedroom" het.
Dis natuurlik baie meer kompleks as wat ek nou net hier verduidelik het.
Maar ek glo dit nie, ek glo dat Jesus regtig daar was sodat ek en jy nie
daai pyn hoef te ervaar nie.

Elaine

wrote

> Ek sal graag wil weet hoe jy dit vir jouself interpreteer
> dat Christus ter helle gedaal het. Wat beteken dit vir
> jou om in die hel te wees? Dis 'n opregte vra, nie 'n
> vasvra vraag nie.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Afrikaans bands?
Volgende onderwerp: Re: Shosholoza
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 22:16:55 MGT 2024