Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir die Subie Karakter
| Re: Vir die Subie Karakter [boodskap #35544 is 'n antwoord op boodskap #35473] |
So., 15 Oktober 2000 00:00   |
Dirkie
Boodskappe: 103 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
Inkorrek
Hy sê: "...al die nasies..." en nie alle nasies nie.
Hy praat daar van al die Israel-Nasies.
Blommetjie help my, het jy nie die volgende gesê nie:
"Besluit asb GOU van watter verwysing jy wil gebruik
maak, nl; JOUSELF of 'n ANDER BRON of DIE BYBEL."
"And that repentance [with a view to and as the condition of] forgiveness of sins should be preached in His name to all nations, beginning from Jerusalem." Luke 24:47 Amplified Bible. Soos jy kan sien is daar geen "the" nie. Verdere ontleding bring my die volgende:
1. Die woord wat vertaal is as "all" is "pas" wat "includ. all the forms of declension." en kan vertaal word met alle, enige, elke en onder andere die geheel.
2. Die woord wat vertaal is as "nations" is "ethnos" wat beteken " a race (as of the same habit), i.e. a tribe; spec a foreign (non-Jewish) one (usually by impl. pagan): - Gentile, heathen, nation, people."
Ek glo nie ek hoef meer te sê nie, maar dit sover dit jou geloofwaardigheid betref. 'n Man wat hom beroep op die Bybel en op feite.
Ek
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vir die Subie Karakter [boodskap #35642 is 'n antwoord op boodskap #35372] |
Di., 17 Oktober 2000 00:00   |
Sakkie[2]
Boodskappe: 36 Geregistreer: Julie 2000
|
Volle Lid |
|
|
Elaine wrote in message
> Kyk verstaan my nou mooi. Ek het niks teen mense wat oor die kleur of ras
> grens trou nie. Niks nie!!! Ek as persoon het niks teen hulle kinders nie.
> Liefde sien immers nie kleur raak nie. Ongelukkig is ek in die minderheid.
> Want grotendeels aanvaar die meerderheid van die samelewing hulle nie. Ek
> het al te veel gesien hoe kinders en selfs grootmense kinders wat uit so
> huwelik kom spot en selfs sielkundig vernietig. Dis al wat ek sê. Self het
> ek 'n kleintjie dood aan sulke mense (mense wat ander afkraak), maar ek is
> net een mense tussen miljoene.
>
> Elaine
Ja Elaine, jy is tog so bekommerd oor die arme ou kindertjies wat dalk
gespot mag word, maar ek dink jy steek jou rassistiese gevoelens
gerieflikheidshalwe daaragter weg.
As dit dan so 'n groot "oordeelsfout" is dat mense in 'n gemengde huwelik
kinders het, wat sê jy van vet mense, of arm mense? Toe ek 'n kind was, was
my ma buitengewoon vet. Ooral waar ek gegaan het, is ek deur ander kinders
daaroor gespot. Dan was ons nog arm ook. Ek en my suster is gereeld op
skool daaroor gespot - ons is selfs deur sommige van die onderwysers
uitgesonder.
So indien ek jou reg verstaan, behoort mense wie nie aan die "norm" voldoen
nie, glad nie kinders te hê, of selfs te trou nie. Met ander woorde, ook
vet mense en arm mense. Wat van gestremdes? Maar hoekom daar stop? Indien
dit taboe is vir mense met verskillende velkleure om te trou, dan behoort
mense met verskillende haarkleure ook nie te trou nie. Op die manier kan
ons dan streef na die Ariese ideaal.
En wat jy sê van kinders uit so 'n gemengde huwelik wat nêrens aanvaar word
nie, is snert. Dit is net sekere mense - oorwegend witmense, wat hulle nie
aanvaar nie. Hier waar ek woon in Durban, is daar honderde sulke kinders,
pragtige kinders, van oorwegend wit/Indiër ouers, wat volkome deur die
gemeenskap aanvaar word, sonder enige voorbehoude. Dit is net 'n paar
verkrampte witmense (meestal vakansiegangers van Gauteng en die Vrystaat)
wat hulle soms onderlangs aangluur.
Sakkie
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vir die Subie Karakter [boodskap #35655 is 'n antwoord op boodskap #35372] |
Ma., 16 Oktober 2000 23:11   |
Blommetjie
Boodskappe: 157 Geregistreer: Februarie 2000
|
Senior Lid |
|
|
Vlad skryf in boodskap news:8scfcg$jn7$2@ctb-nnrp2.saix.net...
Inkorrek
Hy sê: "...al die nasies..." en nie alle nasies nie.
Hy praat daar van al die Israel-Nasies.
Blommetjie help my, het jy nie die volgende gesê nie:
"Besluit asb GOU van watter verwysing jy wil gebruik
maak, nl; JOUSELF of 'n ANDER BRON of DIE BYBEL."
"And that repentance [with a view to and as the condition of] forgiveness of sins should be preached in His name to all nations, beginning from Jerusalem." Luke 24:47 Amplified Bible. Soos jy kan sien is daar geen "the" nie. Verdere ontleding bring my die volgende:
1. Die woord wat vertaal is as "all" is "pas" wat "includ. all the forms of declension." en kan vertaal word met alle, enige, elke en onder andere die geheel.
Die Kwalifikasie vir hierdie nasies bly dieselfde. -Israel.
In een etniese groep [die blankes] kry 'n mens baie nasies, nl:
Engelse, Franse, Duitse, Deense, Noorweegse, Flaamse, Italiaanse,
Griekse, Spaanse, Nederlandse, Skotse, Ierse, Russiese, Switserse,
ens, ens. ...
2. Die woord wat vertaal is as "nations" is "ethnos" wat beteken " a race (as of the same habit), i.e. a tribe; spec a foreign (non-Jewish) one (usually by impl. pagan): - Gentile, heathen, nation, people."
Nee. "Race" [ethnos] word nie gedefiniëer as; 'as of the same habit' nie.
"Ethnos" beteken etnies, soos in 'geneties'.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vir die Subie Karakter [boodskap #35751 is 'n antwoord op boodskap #35655] |
Wo., 18 Oktober 2000 22:06   |
Dirkie
Boodskappe: 103 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
Weereens gee my jou bron. Die het ek nie uit my duim gesuig nie, maar uit twee verskillende bronne gekry nl.: Strongs & "The complete WordStudy Dictionary"
Ek
"Blommetjie" skryf in boodskap news:39eb88e0$0$233@helios.is.co.za...
Vlad skryf in boodskap news:8scfcg$jn7$2@ctb-nnrp2.saix.net...
Inkorrek
Hy sê: "...al die nasies..." en nie alle nasies nie.
Hy praat daar van al die Israel-Nasies.
Blommetjie help my, het jy nie die volgende gesê nie:
"Besluit asb GOU van watter verwysing jy wil gebruik
maak, nl; JOUSELF of 'n ANDER BRON of DIE BYBEL."
"And that repentance [with a view to and as the condition of] forgiveness of sins should be preached in His name to all nations, beginning from Jerusalem." Luke 24:47 Amplified Bible. Soos jy kan sien is daar geen "the" nie. Verdere ontleding bring my die volgende:
1. Die woord wat vertaal is as "all" is "pas" wat "includ. all the forms of declension." en kan vertaal word met alle, enige, elke en onder andere die geheel.
Die Kwalifikasie vir hierdie nasies bly dieselfde. -Israel.
In een etniese groep [die blankes] kry 'n mens baie nasies, nl:
Engelse, Franse, Duitse, Deense, Noorweegse, Flaamse, Italiaanse,
Griekse, Spaanse, Nederlandse, Skotse, Ierse, Russiese, Switserse,
ens, ens. ...
2. Die woord wat vertaal is as "nations" is "ethnos" wat beteken " a race (as of the same habit), i.e. a tribe; spec a foreign (non-Jewish) one (usually by impl. pagan): - Gentile, heathen, nation, people."
Nee. "Race" [ethnos] word nie gedefiniëer as; 'as of the same habit' nie.
"Ethnos" beteken etnies, soos in 'geneties'.
|
|
|
|
| Re: Vir die Subie Karakter [boodskap #35759 is 'n antwoord op boodskap #35372] |
Do., 19 Oktober 2000 05:12  |
krokkie[2]
Boodskappe: 60 Geregistreer: Oktober 2000
|
Volle Lid |
|
|
Was die tuinboy nie dalk betrokke by die "onderonsie" nie?
Elaine wrote in message ...
> Nee Simon.....ek ken so outjie..sy ma en pa is nie gemeng nie..hulle is
> altwee wit. Sy ma besit een van die SuperSport bars. Anyway...die kind se
> grootjie het saam met 'n swart vrou geslaap. Haar seun was wit en sy seun
> was ook wit...maar toe slaan dit horribly deur by die derde gelsag. Die
> arme kind is so ongenadiglik gespot in daai bar. Die kind het 'n donker
> vel, kroes hare, maar blou oë. Ek het glad eenkeer 'n oom op hom oor skreeu
> toe die kind hom wou gaan help. Die oom se presiese woorde was "Fokof jou
> halfnaai....ons het nie jou tipe nodig nie" Een ou het hom ook eenkeer vir
> hom gesê: "Hay kaffertjie....kom maak bietjie skoon hier" Dis nou nadat hy
> die hele tafel met tamatiesous bemors het - aspris ook. Hy't ook vir my
> vertel hoe hy gespot is op skool, en hoe mense hom op straat aangestaar het.
> So jy sien......ek praat nie net van die Oprah show nie, maar ook uit
> "hoorsê" van 'n wit en swat gemenge kind.
>
> Elaine
>
> Simon skryf:
>
>> Trouens, volgens my is jou bewering dat die meerderheid van die
>> samelewing sulke kinders nie aanvaar nie 'n skim van jou
>> verbeelding. Hoeveel van die huwelike waarvan jy praat is daar
>> in Suid-Afrika, en ken jy werklik so baie van daardie kinders? Of
>> praat jy nou van ondervinding in ander lande of wat jy op die
>> Oprah-show gesien het? Jou bewering laat my nogal baie dink aan
>> die tipe van quasi-teologie wat Afrikaner-intelligentsia soos
>> Blommetjie en kie besig is om hier te verkondig.
>> Swart Simon
>
|
|
|
|
| Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 13:32:18 UTC 2026
|