Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » Jou mening asseblief!!
| Jou mening asseblief!! [boodskap #35669 is 'n antwoord op boodskap #35754] |
Do., 19 Oktober 2000 01:13  |
tamix
Boodskappe: 16 Geregistreer: Oktober 2000
|
Junior Lid |
|
|
Ek is nogal baie geinteresseerd om te weet om welke redes verskeie mense SA
verlaat het. Maak nie saak of dit vir enigiemand anders sin maak nie -
die feit is - daar is 'n rede.
Noem dit hier aseblief - sal interressant wees!
|
|
|
|
| Re: jou mening asseblief!! [boodskap #35715 is 'n antwoord op boodskap #35669] |
Do., 19 Oktober 2000 00:00   |
loes&patrick
Boodskappe: 238 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Hai,
Ek het dit eerder verwoord op dese NG - Ek is gebore op 'n plaas in
die vrystaat, my familie woon op die plaas. My familie woon in die dorpie,
my family woon op baie plekke. My familie gaan sondag's kerk toe - almal.
Hulle is nie Christelik nie, hulle lieg en bedrieg maar sondags nie,
ieder vertel my wat ek in my lewe sal doen, of nie sal doen, ek sal boer
moet wees soos my Pa, soos my oupa, soos my oupa se broers, my swaers.
Hulle vertel my watter klere ek sal moet aantrek. Hulle bemoei hulle met
alles. Wat sal die dominee se, wat sal jou ou omie se, wat sal die tannies se,
jij is 'n disgrace.
Ek is baie bly weg te wees van die plaas, weg van die alles-beter-wetende
familie, die dominee, die bure, die skoolmeesters en allerly ander volk
wat my vertel hoe ek my sal moet gedraag.
Ek is Nederland toe, eers noodgedwonge by Nederlanders wat my opgeneem het
as hulle eie seun. Hulle het my beoordeel soos een van hulle met begrip en
liefde vir my persoon. Hulle het my nie beoordeel na bekrompe standpunte nie
soos ek van die huis uit gewoon was.
Nederland is vir my die egte VRYHEID om my lewe in te rig soos my dat goeddunk,
sonder bemoeienisse van my omgewing.
Ek is 'n Nederlander nou, my vrou kom van hier, my kindere is Nederlanders.
Ek sal nie huil nie as ek nooit na die Vrystaat trug kom nie.
P.
|
|
|
|
|
|
| Re: jou mening asseblief!! [boodskap #35717 is 'n antwoord op boodskap #35669] |
Do., 19 Oktober 2000 00:00   |
Skunk
Boodskappe: 192 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
Ek en my vrou het 'n paar jaar gelede die film "Antonia's Line" so
geniet dat ons gesê het ons wil ook dáár bly.
Ons móés net Nederland toe trek, toe ek later werk hier kry! Ons was al
sak en pak hier toe ons besef die film is in België geskiet!!!
NL is in elk geval beter! - Of so voel ons...
Skunk
"P&L" skryf in boodskap news:ant191006bc8M3Mb@camerama.demon.nl...
>
>
> Hai,
>
> Ek het dit eerder verwoord op dese NG - Ek is gebore op 'n plaas in
> die vrystaat, my familie woon op die plaas. My familie woon in die dorpie,
> my family woon op baie plekke. My familie gaan sondag's kerk toe - almal.
> Hulle is nie Christelik nie, hulle lieg en bedrieg maar sondags nie,
> ieder vertel my wat ek in my lewe sal doen, of nie sal doen, ek sal boer
> moet wees soos my Pa, soos my oupa, soos my oupa se broers, my swaers.
> Hulle vertel my watter klere ek sal moet aantrek. Hulle bemoei hulle met
> alles. Wat sal die dominee se, wat sal jou ou omie se, wat sal die tannies se,
> jij is 'n disgrace.
> Ek is baie bly weg te wees van die plaas, weg van die alles-beter-wetende
> familie, die dominee, die bure, die skoolmeesters en allerly ander volk
> wat my vertel hoe ek my sal moet gedraag.
> Ek is Nederland toe, eers noodgedwonge by Nederlanders wat my opgeneem het
> as hulle eie seun. Hulle het my beoordeel soos een van hulle met begrip en
> liefde vir my persoon. Hulle het my nie beoordeel na bekrompe standpunte nie
> soos ek van die huis uit gewoon was.
> Nederland is vir my die egte VRYHEID om my lewe in te rig soos my dat goeddunk,
> sonder bemoeienisse van my omgewing.
> Ek is 'n Nederlander nou, my vrou kom van hier, my kindere is Nederlanders.
> Ek sal nie huil nie as ek nooit na die Vrystaat trug kom nie.
>
> P.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Jou mening asseblief!! [boodskap #35754 is 'n antwoord op boodskap #35669] |
Wo., 18 Oktober 2000 00:00   |
poppie
Boodskappe: 188 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
OK, hier gaan ek eerste . . . ek was baie gelukkig in S.A. . . . het n goeie
werk gehad, en was geensins van plan om ooit land uit te gaan nie. Was nog
taamlik jonk. Toe
ontmoet ek n Amerikaner (in Johannesburg), en raak verlief, en die res
is geskiedenis. Dit was in die tagtigerjare . . . was baie ongelukkig in
Amerika eers, want ek het my familie en vriende vreeslik gemis. Nou
is ek baie gelukkig met my nuwe land, maar is ook lief vir S.A., my eerste
liefde - meeste van my familie en vriende woon nog daar, en dit gaan redelik
goed met hulle - hier en daar n robbery, maar geen moorde of so iets nie.
pop
tamix skryf in boodskap news:QUrH5.346$xpid.6684743@news.xtra.co.nz...
> Ek is nogal baie geinteresseerd om te weet om welke redes verskeie mense SA
> verlaat het. Maak nie saak of dit vir enigiemand anders sin maak nie -
> die feit is - daar is 'n rede.
>
> Noem dit hier aseblief - sal interressant wees!
>
|
|
|
|
| Re: Jou mening asseblief!! [boodskap #35755 is 'n antwoord op boodskap #35754] |
Do., 19 Oktober 2000 02:08   |
tamix
Boodskappe: 16 Geregistreer: Oktober 2000
|
Junior Lid |
|
|
Inderdaad 'n baie goeie rede, ek sou ook so gemaak het - dankie vir die
terugvoer. Moet se dat ons self uiters gelukkig is in NZ, en netso lief
is vir SA. Dis net 'n spytigheid dat daar nie meer werk vir ons was nie.
"poppie" skryf in boodskap news:8sljvn$kru$1@slb0.atl.mindspring.net...
> OK, hier gaan ek eerste . . . ek was baie gelukkig in S.A. . . . het n goeie
> werk gehad, en was geensins van plan om ooit land uit te gaan nie. Was nog
> taamlik jonk. Toe
> ontmoet ek n Amerikaner (in Johannesburg), en raak verlief, en die res
> is geskiedenis. Dit was in die tagtigerjare . . . was baie ongelukkig in
> Amerika eers, want ek het my familie en vriende vreeslik gemis. Nou
> is ek baie gelukkig met my nuwe land, maar is ook lief vir S.A., my eerste
> liefde - meeste van my familie en vriende woon nog daar, en dit gaan redelik
> goed met hulle - hier en daar n robbery, maar geen moorde of so iets nie.
>
> pop
>
>
> tamix wrote in message
> news:QUrH5.346$xpid.6684743@news.xtra.co.nz...
>> Ek is nogal baie geinteresseerd om te weet om welke redes verskeie mense
> SA
>> verlaat het. Maak nie saak of dit vir enigiemand anders sin maak nie -
>> die feit is - daar is 'n rede.
>>
>> Noem dit hier aseblief - sal interressant wees!
>>
>
|
|
|
|
| Re: jou mening asseblief!! [boodskap #35761 is 'n antwoord op boodskap #35754] |
Vr., 20 Oktober 2000 00:00   |
Skunk
Boodskappe: 192 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
Jy't duidelik nog nie die film gesien nie, anders sou jy beter verstaan
het... Ja, ek het in my lewe al 'n paar keer my rieme styfgeloop omdat
ek so impulsief is... Maar ek het ook die beste dinge in my lewe gedoen
as gevolg daarvan. Mens leef tog net een keer, en dan ook nie vir baie
lank nie. Ou moet maar doen wat jy wil as die geleentheid daar is...
Groete
Skunk
"krokkie" skryf in boodskap news:39efbecb$0$229@helios.is.co.za...
> So julle het besluit om na 'n land te trek nadat julle 'n film gesien het
> wat daar verfilm was?
>
> Wees bly julle het nie verhuis na die plek waar "The Bold & THe Beautiful"
> verfilm was nie.
>
>
> Skunk wrote in message ...
>> Ek en my vrou het 'n paar jaar gelede die film "Antonia's Line" so
>> geniet dat ons gesê het ons wil ook dáár bly.
>>
>> Ons móés net Nederland toe trek, toe ek later werk hier kry! Ons was al
>> sak en pak hier toe ons besef die film is in België geskiet!!!
>>
>> NL is in elk geval beter! - Of so voel ons...
>> Skunk
>>
>> "P&L" wrote in message
>> news:ant191006bc8M3Mb@camerama.demon.nl...
>
>
>>> Hai,
>
>>> Ek het dit eerder verwoord op dese NG - Ek is gebore op 'n plaas in
>>> die vrystaat, my familie woon op die plaas. My familie woon in die dorpie,
>>> my family woon op baie plekke. My familie gaan sondag's kerk toe - almal.
>>> Hulle is nie Christelik nie, hulle lieg en bedrieg maar sondags nie,
>>> ieder vertel my wat ek in my lewe sal doen, of nie sal doen, ek sal boer
>>> moet wees soos my Pa, soos my oupa, soos my oupa se broers, my swaers.
>>> Hulle vertel my watter klere ek sal moet aantrek. Hulle bemoei hulle met
>>> alles. Wat sal die dominee se, wat sal jou ou omie se, wat sal die tannies se,
>>> jij is 'n disgrace.
>>> Ek is baie bly weg te wees van die plaas, weg van die alles-beter-wetende
>>> familie, die dominee, die bure, die skoolmeesters en allerly ander volk
>>> wat my vertel hoe ek my sal moet gedraag.
>>> Ek is Nederland toe, eers noodgedwonge by Nederlanders wat my opgeneem het
>>> as hulle eie seun. Hulle het my beoordeel soos een van hulle met begrip en
>>> liefde vir my persoon. Hulle het my nie beoordeel na bekrompe standpunte nie
>>> soos ek van die huis uit gewoon was.
>>> Nederland is vir my die egte VRYHEID om my lewe in te rig soos my dat goeddunk,
>>> sonder bemoeienisse van my omgewing.
>>> Ek is 'n Nederlander nou, my vrou kom van hier, my kindere is Nederlanders.
>>> Ek sal nie huil nie as ek nooit na die Vrystaat trug kom nie.
>
>>> P.
>>
>
|
|
|
|
| Re: jou mening asseblief!! [boodskap #35762 is 'n antwoord op boodskap #35754] |
Vr., 20 Oktober 2000 00:00   |
Bonheur
Boodskappe: 14 Geregistreer: Januarie 1999
|
Junior Lid |
|
|
P&L schreef in berichtnieuws
ant191006bc8M3Mb@camerama.demon.nl...
>
>
> Hai,
>
> Ek het dit eerder verwoord op dese NG - Ek is gebore op 'n plaas in
> die vrystaat, my familie woon op die plaas. My familie woon in die dorpie,
> my family woon op baie plekke. My familie gaan sondag's kerk toe - almal.
> Hulle is nie Christelik nie, hulle lieg en bedrieg maar sondags nie,
> ieder vertel my wat ek in my lewe sal doen, of nie sal doen, ek sal boer
> moet wees soos my Pa, soos my oupa, soos my oupa se broers, my swaers.
> Hulle vertel my watter klere ek sal moet aantrek. Hulle bemoei hulle met
> alles. Wat sal die dominee se, wat sal jou ou omie se, wat sal die tannies se,
> jij is 'n disgrace.
> Ek is baie bly weg te wees van die plaas, weg van die alles-beter-wetende
> familie, die dominee, die bure, die skoolmeesters en allerly ander volk
> wat my vertel hoe ek my sal moet gedraag.
> Ek is Nederland toe, eers noodgedwonge by Nederlanders wat my opgeneem het
> as hulle eie seun. Hulle het my beoordeel soos een van hulle met begrip en
> liefde vir my persoon. Hulle het my nie beoordeel na bekrompe standpunte nie
> soos ek van die huis uit gewoon was.
> Nederland is vir my die egte VRYHEID om my lewe in te rig soos my dat goeddunk,
> sonder bemoeienisse van my omgewing.
> Ek is 'n Nederlander nou, my vrou kom van hier, my kindere is Nederlanders.
> Ek sal nie huil nie as ek nooit na die Vrystaat trug kom nie.
>
> P.
>
Nou "P" welkom in Nederland en dat juk ben je eindelijk kwijt!
Bonheur
|
|
|
|
| Re: jou mening asseblief!! [boodskap #35806 is 'n antwoord op boodskap #35754] |
Vr., 20 Oktober 2000 03:38  |
krokkie[2]
Boodskappe: 60 Geregistreer: Oktober 2000
|
Volle Lid |
|
|
So julle het besluit om na 'n land te trek nadat julle 'n film gesien het
wat daar verfilm was?
Wees bly julle het nie verhuis na die plek waar "The Bold & THe Beautiful"
verfilm was nie.
Skunk wrote in message ...
> Ek en my vrou het 'n paar jaar gelede die film "Antonia's Line" so
> geniet dat ons gesê het ons wil ook dáár bly.
>
> Ons móés net Nederland toe trek, toe ek later werk hier kry! Ons was al
> sak en pak hier toe ons besef die film is in België geskiet!!!
>
> NL is in elk geval beter! - Of so voel ons...
> Skunk
>
> "P&L" wrote in message
> news:ant191006bc8M3Mb@camerama.demon.nl...
>> Hai,
>> Ek het dit eerder verwoord op dese NG - Ek is gebore op 'n plaas in
>> die vrystaat, my familie woon op die plaas. My familie woon in die dorpie,
>> my family woon op baie plekke. My familie gaan sondag's kerk toe - almal.
>> Hulle is nie Christelik nie, hulle lieg en bedrieg maar sondags nie,
>> ieder vertel my wat ek in my lewe sal doen, of nie sal doen, ek sal boer
>> moet wees soos my Pa, soos my oupa, soos my oupa se broers, my swaers.
>> Hulle vertel my watter klere ek sal moet aantrek. Hulle bemoei hulle met
>> alles. Wat sal die dominee se, wat sal jou ou omie se, wat sal die tannies se,
>> jij is 'n disgrace.
>> Ek is baie bly weg te wees van die plaas, weg van die alles-beter-wetende
>> familie, die dominee, die bure, die skoolmeesters en allerly ander volk
>> wat my vertel hoe ek my sal moet gedraag.
>> Ek is Nederland toe, eers noodgedwonge by Nederlanders wat my opgeneem het
>> as hulle eie seun. Hulle het my beoordeel soos een van hulle met begrip en
>> liefde vir my persoon. Hulle het my nie beoordeel na bekrompe standpunte nie
>> soos ek van die huis uit gewoon was.
>> Nederland is vir my die egte VRYHEID om my lewe in te rig soos my dat goeddunk,
>> sonder bemoeienisse van my omgewing.
>> Ek is 'n Nederlander nou, my vrou kom van hier, my kindere is Nederlanders.
>> Ek sal nie huil nie as ek nooit na die Vrystaat trug kom nie.
>> P.
>
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Jul. 30 17:02:10 UTC 2026
|