Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toets boodskap
Toets boodskap [boodskap #35439] Vr, 13 Oktober 2000 00:00 na volgende boodskap
cfm19110  is tans af-lyn  cfm19110
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
Kan iemand asb. reply teenoor hierdie boodskap, my eerste keer - wil net kyk
of dit werk
Thanx
Re: Toets boodskap [boodskap #35628 is 'n antwoord op boodskap #35439] Di, 17 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
subie  is tans af-lyn  subie
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Hello vriend dit werk

"cfm19110" skryf in boodskap news:39ecbf87.0@news1.mweb.co.za...
> kan iemand asb. reply teenoor hierdie boodsakp, my eesrte keer - wil net kyk
> of dit werk
> Thanx
>
Re: Toets boodskap [boodskap #35677 is 'n antwoord op boodskap #35439] Wo, 18 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
NEE! Dit werk nie, en hierdie is slegs 'n breuk in jou realiteit
veroorsaak deur kosmiese strale wat op jou amygdala inwerk. Alles is 'n
leuen, niemand sien jou nie, jy bestaan nie. Die boodskap is nooit
gestuur nie ... Connection Lost &^(*&&()..

cfm19110 wrote:
>
> kan iemand asb. reply teenoor hierdie boodsakp, my eesrte keer - wil net kyk
> of dit werk
> Thanx
Re: Toets boodskap [boodskap #35724 is 'n antwoord op boodskap #35439] Do, 19 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Of, soos Ford Prefect gesê het (êrens in een v.d. Hitchhikers Guide boeke):
"...eddies in the continuum".

Toe vra Arthur Dent: "Who's Eddy?"

Dries

"lous" skryf in boodskap news:39ED4D44.366ED96A@hotmail.dinges.com...
> NEE! Dit werk nie, en hierdie is slegs 'n breuk in jou realiteit
> veroorsaak deur kosmiese strale wat op jou amygdala inwerk. Alles is 'n
> leuen, niemand sien jou nie, jy bestaan nie. Die boodskap is nooit
> gestuur nie ... Connection Lost &^(*&&()..
>
> cfm19110 wrote:
>>
>> kan iemand asb. reply teenoor hierdie boodsakp, my eesrte keer - wil net kyk
>> of dit werk
>> Thanx
Vorige onderwerp: ...ja die hele f@#% land is...
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Planetêre Intelligensie Inisiatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 11 16:53:29 MGT 2024