Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: A Boer speaks
Re: A Boer speaks [boodskap #35391] Do, 12 Oktober 2000 00:00 na volgende boodskap
Nasty Quaker  is tans af-lyn  Nasty Quaker
Boodskappe: 72
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Niemand luister meer nie. Of het enigiemand ooit? Rassistiese, of
Apartheids-taal laat Suid-Afrikaners net alhoe-meer belaglik voorkom in die
buitewereld. Weet jy, die Amerikaanse Indiaan, die Australiese inboorling,
die Chinese minderheidsstamme -- almal wil hulself regeer. Maar kry iemand
dit reg, of ontvang hulle enige ondersteuning? NEE. Wat van die Arabiere in
Gaza -- hulle wil hulself regeer.

Neewat Boere, julle is dinosorusse. Julle sal nooi ondersteuning vind nie.
Vind eerder konstruktiewe wyses om ons lieflingland te dien en bou.

"subie" skryf in boodskap news:v%qF5.446$sK4.1182@newsfeed.slurp.net...
> WHEN we Boers speak out about the chaotic situation in South Africa,
> when we attempt to justify our liberation struggle, when we tell the
> world that we wish not to be governed by anyone else but ourselves,
> when we tell the world that we are a suppressed people, onthers think we
> bridge the lunatic fringe.
> The African National Congress Communist government of South Africa,
> have themselves now released official statistics to the effect that:
>
> � During 1998 more than 68 people were murdered each day
> � We suffered 107 attempted murder cases each day
> � 241 serious robberies per day
> � With 135 women being raped each day
> � 63 serious assaults each day
> � 731 house breakings every day
> � 109 drug related crimes each day
> � 39 cases of possession of illegal fire arms
> � 1,30 bank robberies each day
> � 41 hijackings each day
>
> Perhaps of there are those who still not believe us, they might believe
> an independent observer and political analyst like Ron Fraser, of the
> Philadelphia Trumpet, when he writes:
> "Fountainhead of the dreams and hopes of the world for a positive
> change from the wearying monotony of hopelessness on the African
> continent, the new South Africa has had more than four years to strut
> its stuff on the world stage.
> "What has this once richly blessed, beautifully situated, bountifully
> endowed country, achieved since the 1994 transition of government?
> "Sadly, it has achieved the predictable.
> "Cronyism and corruption in government, ineptness in administration,
> self-seeking leaders exploiting the trappings of undeserved office,
> ex-Soviet-trained guerillas given authority over national security,
> downgrading of education standards, reduction in health services, the
> general degrading of the whole quality of life - the new SA exhibits
> them all."
> � Do you now hear our Macedonian call?
>
Re: A Boer speaks [boodskap #35432 is 'n antwoord op boodskap #35391] Vr, 13 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nog 'n idioot! As 'n ander idioot - dis nou subie - sy naam po po maak
dan beteken dit nei die alle afrikaans sprekendes is so nie. Terloops -
as ek na julle verkiesing sirkus op CN kyk dan voel ek sommer beter oor
ons eie sirkus!

Filter die aap - julle gee hom net 'n forum!!!

Nasty Quaker wrote:
>
> Niemand luister meer nie. Of het enigiemand ooit? Rassistiese, of
> Apartheids-taal laat Suid-Afrikaners net alhoe-meer belaglik voorkom in die
> buitewereld. Weet jy, die Amerikaanse Indiaan, die Australiese inboorling,
> die Chinese minderheidsstamme -- almal wil hulself regeer. Maar kry iemand
> dit reg, of ontvang hulle enige ondersteuning? NEE. Wat van die Arabiere in
> Gaza -- hulle wil hulself regeer.
>
> Neewat Boere, julle is dinosorusse. Julle sal nooi ondersteuning vind nie.
> Vind eerder konstruktiewe wyses om ons lieflingland te dien en bou.
>
> "subie" wrote in message
> news:v%qF5.446$sK4.1182@newsfeed.slurp.net...
>> WHEN we Boers speak out about the chaotic situation in South Africa,
>> when we attempt to justify our liberation struggle, when we tell the
>> world that we wish not to be governed by anyone else but ourselves,
>> when we tell the world that we are a suppressed people, onthers think we
>> bridge the lunatic fringe.
>> The African National Congress Communist government of South Africa,
>> have themselves now released official statistics to the effect that:
>>
>> · During 1998 more than 68 people were murdered each day
>> · We suffered 107 attempted murder cases each day
>> · 241 serious robberies per day
>> · With 135 women being raped each day
>> · 63 serious assaults each day
>> · 731 house breakings every day
>> · 109 drug related crimes each day
>> · 39 cases of possession of illegal fire arms
>> · 1,30 bank robberies each day
>> · 41 hijackings each day
>>
>> Perhaps of there are those who still not believe us, they might believe
>> an independent observer and political analyst like Ron Fraser, of the
>> Philadelphia Trumpet, when he writes:
>> "Fountainhead of the dreams and hopes of the world for a positive
>> change from the wearying monotony of hopelessness on the African
>> continent, the new South Africa has had more than four years to strut
>> its stuff on the world stage.
>> "What has this once richly blessed, beautifully situated, bountifully
>> endowed country, achieved since the 1994 transition of government?
>> "Sadly, it has achieved the predictable.
>> "Cronyism and corruption in government, ineptness in administration,
>> self-seeking leaders exploiting the trappings of undeserved office,
>> ex-Soviet-trained guerillas given authority over national security,
>> downgrading of education standards, reduction in health services, the
>> general degrading of the whole quality of life - the new SA exhibits
>> them all."
>> · Do you now hear our Macedonian call?
>>
>>
>>
>>
Re: A Boer speaks [boodskap #35433 is 'n antwoord op boodskap #35391] Vr, 13 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja Lou... as almal se "blocked senders" maar diesefde was! Ek block nou
al senders wat reageer op hulle posts! Net jammer dat jy later niemand
se posts meer kry nie... Dan sit jy weer al die Dan kies jy "ignore
conversation", maar enige leser op dié groep weet nou al dat daar nie
veel ge-update word onder die titels nie, en die hologram bohaai het
lankal in 'n gesprek oor rassisme verander...

Sommige mense se posts wil mens net nie oor jou skerm hê nie... Maar ek
ken Nasty Quaker nog nie goed genoeg om te besluit nie... Praat darem
Afrikaans, 'n pluspunt, teen die ander een...

Skunk

"Lou" skryf in boodskap news:39E6BB72.2C3E62EB@hotmail.com.dinges...
> Nog 'n idioot! As 'n ander idioot - dis nou subie - sy naam po po maak
> dan beteken dit nei die alle afrikaans sprekendes is so nie. Terloops -
> as ek na julle verkiesing sirkus op CN kyk dan voel ek sommer beter oor
> ons eie sirkus!
>
> Filter die aap - julle gee hom net 'n forum!!!
>
>
> Nasty Quaker wrote:
>>
>> Niemand luister meer nie. Of het enigiemand ooit? Rassistiese, of
>> Apartheids-taal laat Suid-Afrikaners net alhoe-meer belaglik voorkom in die
>> buitewereld. Weet jy, die Amerikaanse Indiaan, die Australiese inboorling,
>> die Chinese minderheidsstamme -- almal wil hulself regeer. Maar kry iemand
>> dit reg, of ontvang hulle enige ondersteuning? NEE. Wat van die Arabiere in
>> Gaza -- hulle wil hulself regeer.
>>
>> Neewat Boere, julle is dinosorusse. Julle sal nooi ondersteuning vind nie.
>> Vind eerder konstruktiewe wyses om ons lieflingland te dien en bou.
>>
Re: A Boer speaks [boodskap #35434 is 'n antwoord op boodskap #35391] Vr, 13 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nasty Quaker  is tans af-lyn  Nasty Quaker
Boodskappe: 72
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
:-) Ek is 'n patriot, wat grootgeword het onder die ou regering se leuens.
Ek besef dat ons 'n bitter-ingewikkelde situasie in ons land het, en dat die
geweld onaanvaarbaar is. Maar ek kan nie verstaan waarom mense wat hulself
goeie Afrikaners dink en noem, sulke drek oor die wereld se rekenaarskerms
versprei nie. Liewe land, ons Afrikaners is 'n sterk, gekompliseerde
Europese nasie met wereldleier-eienskappe op die velde van sport, wetenskap,
medies, reg, en talle ander. Ons het konsentrasiekampe en oorloë oorleef en
bo uitgekom. Ongelukkig laat ons, ons seerkry toe om ons besluite te neem,
en dit is 'n fout.

Ja, ek se ou regering se leuens. Ek onthou goed hoe swart leiers op my
skooltjie se verhoog kom vertel het hoe Apartheid wonderlik was, omdat
hulle, hulself wou regeer. SNERT. Ons vind nou-eers uit hoe die bliksemse ou
regering, mense gaan sluipmoor, martel en massamoor het. Ek besef goed dat
die anderkant net so erg, en miskien erger was. Maar die feit bly staan.
Ons moet nie ons huidige probleme op ons mede-landsburgers uithaal of
blameer nie. Dit is 'n tydbom wat ou PW en Pik en al hul makkers op ons laat
opwel en opwel en opwel het, totdat dit te laat was, en kyk nou hou lyk
dinge.

Ag wel, dis maar my opinie.
Groete,
Nasty

"Skunk" skryf in boodskap news:8s7bdo$r6a$2@azure.nl.gxn.net...
> Ja Lou... as almal se "blocked senders" maar diesefde was! Ek block nou
> al senders wat reageer op hulle posts! Net jammer dat jy later niemand
> se posts meer kry nie... Dan sit jy weer al die Dan kies jy "ignore
> conversation", maar enige leser op dié groep weet nou al dat daar nie
> veel ge-update word onder die titels nie, en die hologram bohaai het
> lankal in 'n gesprek oor rassisme verander...
>
> Sommige mense se posts wil mens net nie oor jou skerm hê nie... Maar ek
> ken Nasty Quaker nog nie goed genoeg om te besluit nie... Praat darem
> Afrikaans, 'n pluspunt, teen die ander een...
>
> Skunk
>
> "Lou" wrote in message
> news:39E6BB72.2C3E62EB@hotmail.com.dinges...
>> Nog 'n idioot! As 'n ander idioot - dis nou subie - sy naam po po maak
>> dan beteken dit nei die alle afrikaans sprekendes is so nie.
> Terloops -
>> as ek na julle verkiesing sirkus op CN kyk dan voel ek sommer beter
> oor
>> ons eie sirkus!
>>
>> Filter die aap - julle gee hom net 'n forum!!!
>>
>>
>> Nasty Quaker wrote:
>>>
>>> Niemand luister meer nie. Of het enigiemand ooit? Rassistiese, of
>>> Apartheids-taal laat Suid-Afrikaners net alhoe-meer belaglik voorkom
> in die
>>> buitewereld. Weet jy, die Amerikaanse Indiaan, die Australiese
> inboorling,
>>> die Chinese minderheidsstamme -- almal wil hulself regeer. Maar kry
> iemand
>>> dit reg, of ontvang hulle enige ondersteuning? NEE. Wat van die
> Arabiere in
>>> Gaza -- hulle wil hulself regeer.
>>>
>>> Neewat Boere, julle is dinosorusse. Julle sal nooi ondersteuning
> vind nie.
>>> Vind eerder konstruktiewe wyses om ons lieflingland te dien en bou.
>>>
>
Re: A Boer speaks [boodskap #35507 is 'n antwoord op boodskap #35391] Sa, 14 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Snap@crackle&pop  is tans af-lyn  Snap@crackle&pop
Boodskappe: 7
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
jou opinie stink....
Re: A Boer speaks [boodskap #35519 is 'n antwoord op boodskap #35391] Sa, 14 Oktober 2000 03:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Nasty Quaker wrote:

> :-) Ek is 'n patriot
>
> Dit is 'n tydbom wat ou PW en Pik en al hul makkers op ons laat
> opwel en opwel en opwel het, totdat dit te laat was, en kyk nou hou lyk
> dinge.
>
> Ag wel, dis maar my opinie.

As al die patriotte maar tog soos jy dink.Wonder egter hoekom jy die skuilnaam
Nasty Quaker gekies het. Ek het nog nooitt
'n Quaker ontmoet wat nasty is nie.

Gloudina
Re: A Boer speaks [boodskap #35562 is 'n antwoord op boodskap #35391] Ma, 16 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dit is nogal sleg - lyk vir my half na 'n piramiede skema ... ek het
vir gloudina en almal wat op haar reageer geblok en toe sien ek nie eers
my eie posts meer nie (grappie).

Skunk wrote:
>
> Ja Lou... as almal se "blocked senders" maar diesefde was! Ek block nou
> al senders wat reageer op hulle posts! Net jammer dat jy later niemand
> se posts meer kry nie... Dan sit jy weer al die Dan kies jy "ignore
> conversation", maar enige leser op dié groep weet nou al dat daar nie
> veel ge-update word onder die titels nie, en die hologram bohaai het
> lankal in 'n gesprek oor rassisme verander...
>
> Sommige mense se posts wil mens net nie oor jou skerm hê nie... Maar ek
> ken Nasty Quaker nog nie goed genoeg om te besluit nie... Praat darem
> Afrikaans, 'n pluspunt, teen die ander een...
>
> Skunk
>
> "Lou" wrote in message
> news:39E6BB72.2C3E62EB@hotmail.com.dinges...
>> Nog 'n idioot! As 'n ander idioot - dis nou subie - sy naam po po maak
>> dan beteken dit nei die alle afrikaans sprekendes is so nie.
> Terloops -
>> as ek na julle verkiesing sirkus op CN kyk dan voel ek sommer beter
> oor
>> ons eie sirkus!
>>
>> Filter die aap - julle gee hom net 'n forum!!!
>>
>>
>> Nasty Quaker wrote:
>>>
>>> Niemand luister meer nie. Of het enigiemand ooit? Rassistiese, of
>>> Apartheids-taal laat Suid-Afrikaners net alhoe-meer belaglik voorkom
> in die
>>> buitewereld. Weet jy, die Amerikaanse Indiaan, die Australiese
> inboorling,
>>> die Chinese minderheidsstamme -- almal wil hulself regeer. Maar kry
> iemand
>>> dit reg, of ontvang hulle enige ondersteuning? NEE. Wat van die
> Arabiere in
>>> Gaza -- hulle wil hulself regeer.
>>>
>>> Neewat Boere, julle is dinosorusse. Julle sal nooi ondersteuning
> vind nie.
>>> Vind eerder konstruktiewe wyses om ons lieflingland te dien en bou.
>>>
Vorige onderwerp: Re: You humble yet?
Volgende onderwerp: Toetsie!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 00:10:50 MGT 2024